Goeie dag almal. Daar is nie dalk iemand hier wat n stel agterste coilsprings vir n Nissan Patrol (y60/y61) het wat in jou motorhuis le en stof opgaar nie.

Laat weet my asseblief

Baie dankie