stormsrivier mond
natures valley
|
ons kamp van die 2de tot die 7de in die baviaans kloof by uitspan en kudokaya,en soek kamplekke daar naby die stormrivier, ons wil die zipline tour doen en sommer die omgewing uitkyk ,watse kamplekke is daar wat ons kan opsoek voordat ons die pad terug vat huis toe ,dit is onbeplan ,maar ons hou om die spanners in die works te gooi .,moet se, dit is ons eerste keer in julle omgewing ,dus die curve ball
![]()
Colt clubcab 2.8tdi 4x4 2005
Ford Fiesta 1.4i (SWAMBO]
jurgens off road trailor xt 140
opel corsa 1.7 dti 2006
Bietjie verder suid, Keurboomsrivier.
2007 Colt Rodeo 3000I V6 D/C 4x4
Dual battery system
57 mm freeflow system
General Grabber AT3's
Challenger Bundu Basher Off-road trailer aka Bos Parra
Bookmarks