Pathfinder alternator issue





Results 1 to 3 of 3
  1. #1
    Join Date
    Oct 2013
    Location
    Kempton Park
    Age
    46
    Posts
    58
    Thanked: 0

    Unhappy Pathfinder alternator issue

    Dagsę,
    Hoop iemand van julle kan my help?
    Ek het die Pathfinder se alternator afgehaal om 'n nuwe pulley voor op te sit aangesien myne die seel op die bearing verloor het. Die pulley het veskriklik geraas met die stof wat ingaan.
    Die nuwe pulley is op en het die alternator teruggesit, maar.......
    Toe ek die alternatorafgehaal het, het ek vergeet om die negatiewe pool van die battery los te maak , en die positiewe draad na die alternator toe het 'n short op die alternator teen die engine gemaak (moenie vra nie - lang storie).
    Nou..... Toe die alternator terug is en ek skakel die ignition aan, toe is daar niks - niks soos in niks! Ek het al die fuses deurgegaan (die waarvan ek geweet het) Het 'n auto electrician ou hier gehad en so kom ons toe agter by die positiewe pool van die battery is ook twee fuse links waarvan een gegroet het.
    Ons besluit toe om die fuse link the brug met 'n kort draadjie - en daar werk alles - of so het ons gedink.....
    Wanneer ek die Pathy start en die alternator begin laai, dan gloei daai draadjie soos 'n gloeilamp.
    Help asb. Ek is seker even as ek die fuse links vervang gaan die alternator hulle dadelik blaas.
    Is daar dalk iemand hier wat vir my kan sę wat nou??
    Groete,
    Lourens Fourie.

    2006 Nissan Pathfinder DCi 4x4 - "Die Brahman Bul"

  2. #2
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    Almelo, Overijssel
    Age
    52
    Posts
    2,063
    Thanked: 231

    Default

    Disconnect die altenator en kyk of die draadjie nog steeds gloei. Indien so het jou alternator seergekry, obviously.

    Ek het nou die dag ook die kleiner fuse van die 2 bo op die fuse terminal geblaas. Daar is 2 bo en nog 4 onder op die L shape van daai pool terminaal. Myne is ook gebrug, maar ek het gelukkig nie probleme nie. Replacement koste is glo R700+ vir daai terminaal fuses.

  3. #3
    Join Date
    Oct 2013
    Location
    Kempton Park
    Age
    46
    Posts
    58
    Thanked: 0

    Smile Alles is weer reg.

    Alternator het toe gegroet. Nuwe fuselink gekry (R570 by Nissan) en 'n nuwe alternator (R2900 NIE by Nissan nie).

    Die Brahman Bul is weer aan die gang.
    Lourens Fourie.

    2006 Nissan Pathfinder DCi 4x4 - "Die Brahman Bul"

Similar Threads

  1. Cruiser, Patrol, Pathfinder and D3
    By dieselfan in forum General 4x4 Discussion
    Replies: 9
    Last Post: 2015/11/08, 10:16 PM
  2. Pathfinder modifications
    By andyrag in forum Nissan
    Replies: 63
    Last Post: 2013/12/23, 03:31 PM
  3. Pathfinder VS Fortuner
    By Dune Mullet in forum Vehicle & Technical Chat - General
    Replies: 67
    Last Post: 2012/11/21, 06:51 AM
  4. Pathfinder or Patrol??
    By TheNatureBum in forum Nissan
    Replies: 7
    Last Post: 2011/04/05, 03:32 PM
  5. Nissan Quality Control
    By Stevh0 in forum Nissan
    Replies: 14
    Last Post: 2009/09/21, 02:02 PM

Tags for this Thread

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •