Ek Het Nou Genoeg Gehad - Page 6





Page 6 of 6 FirstFirst 1 2 3 4 5 6
Results 101 to 110 of 110
  1. #101
    Join Date
    Jun 2010
    Location
    Kempton Park
    Age
    39
    Posts
    1,311

    Default Re: Ek Het Nou Genoeg Gehad

    Quote Originally Posted by JohanMaree View Post
    Het ook gedurende die vroe 2000s my besigheid wederegtelik (onwettig klink sooo kras) op my plot in Bredell bedryf. Geen van my bure het gekla nie maar die Stadsraad het dit opgemerk en my gewaarsku om te stop, of...

    Die inspekteur en ek het geskakel en hy het my 6 maande grasie gegee om te stop of te trek. Na die 6 maande skakel ek hom en hy s hy kan nie verder help nie en gaan nou die saak vir vervolging oorhandig. Ons weet almal wat dit beteken.
    Hy noem wel van 'n ou tannie wat 'n eiendom so 15km verder besit wat wel sekere besigheidsvergunnings het en gee my haar nommer.

    Ek maak 'n afspraak en gaan gesels. Sy noem dat ek die agterste gedeelte kan laat afsny en dit koop. Ek wil nie. Einde van storie is ek koop haar plot in totaal.

    Nou 9 jaar later het ons 'n wettig gesoneerde perseel vir
    - Light industry (Bedryf my ingenieursbesigheid en verhuur fabriekruimte)
    - General dealer (Bedryf ons spaza shop en die diesel depot)
    - Liquor off sales (Het net Vrydag ons Dranklisensie gaan optel. Twee jaar daarvoor gestry)


    Dit kan gedoen word. Ek het geen simpatie vir Tapie se buurman nie. Persoonlik sou ek hom stook met alles wat in my magte is.

    Francois. Dis nou tyd. Roer die krel, man
    Kyk ek het nie 'n probleem met dit nie maar dit moet my of my familie of diere skade aan doen nie. Bietjie geraas of beweging is vir my heel aanvaarbaar maar spray wat die lug vol trek werk nie vir my nie.
    Daar is 'n gastehuis langsaan my buurman en hulle het ook 'n probleem met sy doen en laate en het hom al in die verlede aan gespreek....
    Francois Hamman
    2011 Nissan Patrol 4.8GRX
    1992 Mitsubishi Pajero JDM SWB 3SGTE ST205 32x11.5x15 Maxxis Bighorn

  2. #102
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Kempton Park
    Age
    52
    Posts
    13,856

    Default Re: Ek Het Nou Genoeg Gehad

    Francois, kyk nou, 2 jaar later en nog niks. Gaan die roete. Jy bly in n huis en nie n industruele estate nie. Gesondheids departement is jou beginpunt. Privaat begin jy hom aanvat om jou kar oor te spray vir overspray.
    Turnkey Construction Projects, Commercial, industrial, Domestic
    Importers: Diving gear, Compressed air cylinders for diving and airgun industry, 4x4 equipment.
    Manufacturers: Pofadder Kinetic ropes, Recovery kits, Synthetic winch ropes
    Vehicles: Modifications and installations, Special application vehicles
    Driver training: 4x4, Defensive
    [email protected]
    +27824453301

  3. #103
    Join Date
    Oct 2011
    Location
    Earth
    Age
    41
    Posts
    2,755

    Default Re: Ek Het Nou Genoeg Gehad

    Tapie daar is iets wat jy kan doen maar dit kos n paar rand (nie major nie maar ja)

    Koop een van daai water mist spray pype wat verkoop word
    Dan as hy begin spray werk doen dan sit jy daai aan teen jou muur met fan wat dit na sy kant to waai

    As hy complain dan se jy straight dat dit is om die verf uit jou yard uit te hou en die water van daai systeem gaan baie vinnig enige verf werk wat hy doen vernietig

    So win win vir jou
    Last edited by Veneficus; 2016/03/10 at 07:18 AM.
    2007 Subaru Forester 2.5XT
    Forester nutter here so watch out

    Please remember that I think I'm funny
    (most people don't agree)
    thus take 90% of what I post with 2 pinches of salt

  4. #104
    Join Date
    Jun 2010
    Location
    Kempton Park
    Age
    39
    Posts
    1,311

    Default Re: Ek Het Nou Genoeg Gehad

    Jammer ek het so paar dinge uitgelaat.
    "As ek nie my hond kan stil hou nie dan sal hy"
    "Ek sal 03H00 in die oggend kom en jou alarm laat af gaan"
    So dit is 'n paar dreigemente!
    Ek het die saak Polisie toe geneem en 'n verklaring/affidavit gaan af l, as daar iets met my hond of eiendom gebeur dan sal hy die 1ste verdagte wees wat ondersoek sal word!
    Francois Hamman
    2011 Nissan Patrol 4.8GRX
    1992 Mitsubishi Pajero JDM SWB 3SGTE ST205 32x11.5x15 Maxxis Bighorn

  5. #105
    Join Date
    Jun 2010
    Location
    Kempton Park
    Age
    39
    Posts
    1,311

    Default Re: Ek Het Nou Genoeg Gehad

    Quote Originally Posted by Engel View Post
    Francois, kyk nou, 2 jaar later en nog niks. Gaan die roete. Jy bly in n huis en nie n industruele estate nie. Gesondheids departement is jou beginpunt. Privaat begin jy hom aanvat om jou kar oor te spray vir overspray.
    Jy is reg !! Ek moes lankal iets gedoen het omtrent die saak! My fout wat ek gemaak het is om jammer te wees vir die ou!
    Francois Hamman
    2011 Nissan Patrol 4.8GRX
    1992 Mitsubishi Pajero JDM SWB 3SGTE ST205 32x11.5x15 Maxxis Bighorn

  6. #106
    Join Date
    Jun 2010
    Location
    Kempton Park
    Age
    39
    Posts
    1,311

    Default Re: Ek Het Nou Genoeg Gehad

    Quote Originally Posted by Veneficus View Post
    Tapie daar is iets wat jy kan doen maar dit kos n paar rand (nie major nie maar ja)

    Koop een van daai water mist spray pype wat verkoop word
    Dan as hy begin spray werk doen dan sit jy daai aan teen jou muur met fan wat dit na sy kant to waai

    As hy complain dan se jy straight dat dit is om die verf uit jou yard uit te hou en die water van daai systeem gaan baie vinnig enige verf werk wat hy doen vernietig

    So win win vir jou
    Ek hou van daai idee!
    Francois Hamman
    2011 Nissan Patrol 4.8GRX
    1992 Mitsubishi Pajero JDM SWB 3SGTE ST205 32x11.5x15 Maxxis Bighorn

  7. #107
    Join Date
    Sep 2012
    Location
    Durbanville
    Age
    65
    Posts
    213

    Default Re: Ek Het Nou Genoeg Gehad

    Stel n versoekskrif op met al die bure se handtekeninge wat kla, neem dit soos hierbo verwys na die betrokke instansies en ook die buurman sodat hy weet wat jy kan doen, as die munsipaliteits owerhede nie kan of wil help nie, gaan na die plaaslike koerant, en skryf sommer alles op wat jy wil s , jou seun se asma, visse wat kan vrek die hond wat suffer ens ens. dan sal die bunny huggers inspring met hulp.
    As dit nie werk nie, kry n prokureur $$$$$$$
    Sterkte

  8. #108
    Join Date
    Mar 2011
    Location
    Boksburg
    Age
    39
    Posts
    1,711

    Default Re: Ek Het Nou Genoeg Gehad

    ag ek kan aan 100 maineere dink om die boodskap oor te kry:


    bied aan dat hy sy voertuig in jou erf kan parkeer, dan stop jy hom daar waar die overspray oorkom.


    of


    nooi hom oor en wys hom waar die overspray begin skade aan bring an jo mure en se jy gaan nou verf koop om dit reg te maak, gaan hy die labour voorsien of kan jy dit oook maar vir hom invoice.


    Wys hom ook jou seun se mediese rekeninge.


    as hy dan dwars trek dan gaan sien jy die minusipaliteit en labour dept en al die ouens en maak sy lewe hel.


    Aan die ander kant, as sa sports illustrated nou die huis koop en hul modelle daar body spray, sou die asma en overspray so 'n groot probleem gewees het?
    2011 Amarok TDI D/Cab 4x2
    2001 Isuzu KB 320 V6 D/Cab 4x2

    DISCLAIMER: I'm not an expert in the subject posted about above, i'm a member of an internet forum only and my comments, advise, suggestions and ideas should be taken from that point of view

  9. #109
    Join Date
    Jun 2010
    Location
    Kempton Park
    Age
    39
    Posts
    1,311

    Default Re: Ek Het Nou Genoeg Gehad

    Quote Originally Posted by LeonP View Post
    ag ek kan aan 100 maineere dink om die boodskap oor te kry:


    bied aan dat hy sy voertuig in jou erf kan parkeer, dan stop jy hom daar waar die overspray oorkom.


    of


    nooi hom oor en wys hom waar die overspray begin skade aan bring an jo mure en se jy gaan nou verf koop om dit reg te maak, gaan hy die labour voorsien of kan jy dit oook maar vir hom invoice.


    Wys hom ook jou seun se mediese rekeninge.


    as hy dan dwars trek dan gaan sien jy die minusipaliteit en labour dept en al die ouens en maak sy lewe hel.


    Aan die ander kant, as sa sports illustrated nou die huis koop en hul modelle daar body spray, sou die asma en overspray so 'n groot probleem gewees het?
    Dit sal nie gebeur nie - hulle sal common sense gebruik en weet om al die nodig ge permitte ens voor af in plek te sit. Hulle sal ook die nodigge en regte toe rusting gebruik vir die job. En hulle verf is nie skadelik nie !
    Francois Hamman
    2011 Nissan Patrol 4.8GRX
    1992 Mitsubishi Pajero JDM SWB 3SGTE ST205 32x11.5x15 Maxxis Bighorn

  10. #110
    Join Date
    Apr 2013
    Location
    Keurboomstrand
    Age
    70
    Posts
    636

    Default Re: Ek Het Nou Genoeg Gehad

    Genoeg gehad
    Last edited by Pieter Hugo; 2016/03/11 at 11:10 AM. Reason: Genoeg gehad
    2007 Land Rover Freelander 2. Not my best - my only!

    2006 VW Jetta 5 2.0 Tdi

    Bush Lapa Vlooi - SOLD!


Page 6 of 6 FirstFirst 1 2 3 4 5 6

Similar Threads

  1. Mana Poele: Ons roete
    By Windpomp in forum Zimbabwe
    Replies: 10
    Last Post: 2013/09/07, 05:30 PM
  2. Companion troubles
    By jvan in forum Camping, Fridges, Accessories
    Replies: 7
    Last Post: 2011/11/13, 08:19 PM
  3. Wat kinders nie alles kwyt raak nie!!!
    By WernerS in forum The 4x4 Pub
    Replies: 0
    Last Post: 2009/07/16, 01:21 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •