Ek Het Nou Genoeg Gehad





Page 1 of 6 1 2 3 4 5 6 LastLast
Results 1 to 20 of 110
  1. #1
    Join Date
    Jun 2010
    Location
    Kempton Park
    Age
    39
    Posts
    1,311

    Default Ek Het Nou Genoeg Gehad

    Hello aan almal,
    Help my wat kan ek doen? My buurman respray lorries in sy erf.
    Ek het nou genoeg gehad daarvan en veral nou met die nuwe bakkie wat ek gekoop het laat dit my net meer besef die blerrie ding was duur en ek gaan hom nie laat opmors deur 'n Po#pol wat sy besigheid van sy huis af bedryf nie!! Nou moet ek my bakkie ver weg van my afdak af parkeer in die son om so min as moontlik "overspray" op my bakkie te kry!
    Wa rapporteer ek die ou of wa begin ek?
    Francois Hamman
    2011 Nissan Patrol 4.8GRX
    1992 Mitsubishi Pajero JDM SWB 3SGTE ST205 32x11.5x15 Maxxis Bighorn

  2. #2
    Join Date
    Jan 2009
    Location
    Pretoria
    Age
    36
    Posts
    9,413

    Default

    Bou jou afdak toe
    Range Rover Big Body 5.0 V8 Supercharged
    Land Rover Defender 110 CSW Puma
    Land Rover Defender 100 PU V8
    Land Rover Freelander II SD4
    Jaguar XJS V12

  3. #3
    Join Date
    Dec 2008
    Location
    Bellville
    Age
    51
    Posts
    12,930

    Default

    "Building Control Officer" by jou plaaslike munisipaliteit

  4. #4
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    57
    Posts
    35,894

    Default

    Die local municipality sal will weet.

    - is dit 'n geregstreerde besigheid?
    - is sy erf gezoneer vir automotive business?
    - het hy al die nodige papierwerk soos permitte?
    - ens ens

    Jy kan hom ook raporteer by Dept Labour as hy werkers het. Hy moet volgens wetgewing sekere items he en sekere reels volg.
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

  5. #5
    Join Date
    Jun 2014
    Location
    Cape Town or Jansenville or missing...
    Age
    39
    Posts
    10,506

    Default

    Het jy propeer om met die man te praat? Op 'n vriendelike wyse, en laat elkeen sy saak stel. Dalk weet hy nie?

  6. #6
    Join Date
    Jun 2010
    Location
    Kempton Park
    Age
    39
    Posts
    1,311

    Default

    Quote Originally Posted by bvandyk View Post
    Bou jou afdak toe
    So ter wille v hom moet ek my geld gebruik? En ek is nie eers die skulding party nie. Hy kan maar my afdak kom toe bou op sy omkoste. ...
    Francois Hamman
    2011 Nissan Patrol 4.8GRX
    1992 Mitsubishi Pajero JDM SWB 3SGTE ST205 32x11.5x15 Maxxis Bighorn

  7. #7
    Join Date
    Jun 2010
    Location
    Kempton Park
    Age
    39
    Posts
    1,311

    Default

    Quote Originally Posted by ChrisF View Post
    "Building Control Officer" by jou plaaslike munisipaliteit
    Dankie ek sal kontak maak met hulle!
    Francois Hamman
    2011 Nissan Patrol 4.8GRX
    1992 Mitsubishi Pajero JDM SWB 3SGTE ST205 32x11.5x15 Maxxis Bighorn

  8. #8
    Join Date
    Jan 2009
    Location
    Pretoria
    Age
    36
    Posts
    9,413

    Default

    Quote Originally Posted by Tapie View Post
    So ter wille v hom moet ek my geld gebruik? En ek is nie eers die skulding party nie. Hy kan maar my afdak kom toe bou op sy omkoste. ...
    Wel, dit is by ver die heel vinnigste en maklikste oplossing tot jou probleem
    Range Rover Big Body 5.0 V8 Supercharged
    Land Rover Defender 110 CSW Puma
    Land Rover Defender 100 PU V8
    Land Rover Freelander II SD4
    Jaguar XJS V12

  9. #9
    Join Date
    Jun 2010
    Location
    Kempton Park
    Age
    39
    Posts
    1,311

    Default

    Quote Originally Posted by jelo View Post
    Die local municipality sal will weet.

    - is dit 'n geregstreerde besigheid?
    - is sy erf gezoneer vir automotive business?
    - het hy al die nodige papierwerk soos permitte?
    - ens ens

    Jy kan hom ook raporteer by Dept Labour as hy werkers het. Hy moet volgens wetgewing sekere items he en sekere reels volg.
    Ek kan 'n paar nee antwoorde gegee op van daai punte.
    Selfs werk hulle op Sondae ook...
    Francois Hamman
    2011 Nissan Patrol 4.8GRX
    1992 Mitsubishi Pajero JDM SWB 3SGTE ST205 32x11.5x15 Maxxis Bighorn

  10. #10
    Join Date
    Sep 2010
    Location
    Sasolburg
    Age
    36
    Posts
    1,211

    Default

    Het jy al met die man gepraat daaroor?

  11. #11
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    kleinmond
    Age
    53
    Posts
    677

    Default

    as hy weer spray en die wind waai reg, kan jy bietjie stof maak, trokke sal lekker non-slip afwerking hÍ

    Landrover Puma 110, OME - sold
    Imagine Trailvan
    Disco1 V8 - sold
    Disco 4 V8 HSE

  12. #12
    Join Date
    Jun 2010
    Location
    Kempton Park
    Age
    39
    Posts
    1,311

    Default

    Quote Originally Posted by JohanSlabbert View Post
    Het jy propeer om met die man te praat? Op 'n vriendelike wyse, en laat elkeen sy saak stel. Dalk weet hy nie?
    Ons het al vlugtig daar oor gepraat maar ek stel nie belang in sy oplosing nie!!
    Dalk weet hy nie wat nie?
    Op 'n slag sal daar sommer 3 trokke in sy erf staan!
    Francois Hamman
    2011 Nissan Patrol 4.8GRX
    1992 Mitsubishi Pajero JDM SWB 3SGTE ST205 32x11.5x15 Maxxis Bighorn

  13. #13
    Join Date
    Jun 2010
    Location
    Kempton Park
    Age
    39
    Posts
    1,311

    Default

    Quote Originally Posted by bvandyk View Post
    Wel, dit is by ver die heel vinnigste en maklikste oplossing tot jou probleem
    Ja ek stem 100% saam jou maar dit kom daar op neer dat dit my gaan geld uit die sak uit jaag!
    Francois Hamman
    2011 Nissan Patrol 4.8GRX
    1992 Mitsubishi Pajero JDM SWB 3SGTE ST205 32x11.5x15 Maxxis Bighorn

  14. #14
    Join Date
    Jun 2010
    Location
    Kempton Park
    Age
    39
    Posts
    1,311

    Default

    Quote Originally Posted by briansvdmerwe View Post
    as hy weer spray en die wind waai reg, kan jy bietjie stof maak, trokke sal lekker non-slip afwerking hÍ
    Ek blaas gereeld met my blower daar langs die muur as hulle begin spray....
    Francois Hamman
    2011 Nissan Patrol 4.8GRX
    1992 Mitsubishi Pajero JDM SWB 3SGTE ST205 32x11.5x15 Maxxis Bighorn

  15. #15
    Join Date
    Jun 2010
    Location
    Kempton Park
    Age
    39
    Posts
    1,311

    Default

    Quote Originally Posted by Flee View Post
    Het jy al met die man gepraat daaroor?
    Ek het gedink om die ou 'n "fair" kans te gee en sÍ vir hom hy het 'n maand tyd om 'n ordentlikke spray booth op te sit dan kan hy maar aan gaan waarmee hy besig is of ek rapporteer hom!
    Francois Hamman
    2011 Nissan Patrol 4.8GRX
    1992 Mitsubishi Pajero JDM SWB 3SGTE ST205 32x11.5x15 Maxxis Bighorn

  16. #16
    Join Date
    Jun 2010
    Location
    Kempton Park
    Age
    39
    Posts
    1,311

    Default

    My jongste seun het probleme met asma en Jy weet dit is net overspray nie!! Die stuur papier wat hulle gebruik beland ook soms in my erf en die poeier vd body puttey en die geraas vd sanders.
    Francois Hamman
    2011 Nissan Patrol 4.8GRX
    1992 Mitsubishi Pajero JDM SWB 3SGTE ST205 32x11.5x15 Maxxis Bighorn

  17. #17
    Join Date
    Apr 2009
    Location
    Nelspruit
    Age
    38
    Posts
    5,367

    Default

    Kry solank 'n kwitasie om jou voertuie te laat oorspry.
    Wys vir hom wat dit hom gaan kos as hy aanhou.
    Pat

    Prado 3.4 V6, OME + Spacer lift, Cooper STT, Safari Snorkel, VHF.....
    Buell Xb12Ss

  18. #18
    Join Date
    Dec 2008
    Location
    Bellville
    Age
    51
    Posts
    12,930

    Default

    Quote Originally Posted by Die Skim View Post
    Kry solank 'n kwitasie om jou voertuie te laat oorspry.
    Wys vir hom wat dit hom gaan kos as hy aanhou.
    moetie soe wiesie my bra.

    daai neighbour is okay, ek sÍ.

    elke wiek is tjou bakkie n anner kleur ...


    en as tjy nou MOOI vra kan dit selfs n lekka camo job wies, ek sÍ ...











    tog jammer dat sulke bure nie luister as mens mooi vra nie.

  19. #19
    Join Date
    Jun 2010
    Location
    Kempton Park
    Age
    39
    Posts
    1,311

    Default

    Quote Originally Posted by Die Skim View Post
    Kry solank 'n kwitasie om jou voertuie te laat oorspry.
    Wys vir hom wat dit hom gaan kos as hy aanhou.
    Hy sal offer om dit vir my verniet te doen - hy spray karre ook!
    Francois Hamman
    2011 Nissan Patrol 4.8GRX
    1992 Mitsubishi Pajero JDM SWB 3SGTE ST205 32x11.5x15 Maxxis Bighorn

  20. #20
    Join Date
    Jun 2010
    Location
    Kempton Park
    Age
    39
    Posts
    1,311

    Default

    Een v my vriende het gesÍ ek kan ook by die brandweer kan gaan kla! Vlambare ghemikaliŽ wat hy aanhou en dit is 'n brand rusiko !?
    Francois Hamman
    2011 Nissan Patrol 4.8GRX
    1992 Mitsubishi Pajero JDM SWB 3SGTE ST205 32x11.5x15 Maxxis Bighorn

Page 1 of 6 1 2 3 4 5 6 LastLast

Similar Threads

  1. Mana Poele: Ons roete
    By Windpomp in forum Zimbabwe
    Replies: 10
    Last Post: 2013/09/07, 05:30 PM
  2. Companion troubles
    By jvan in forum Camping, Fridges, Accessories
    Replies: 7
    Last Post: 2011/11/13, 08:19 PM
  3. Wat kinders nie alles kwyt raak nie!!!
    By WernerS in forum The 4x4 Pub
    Replies: 0
    Last Post: 2009/07/16, 01:21 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •