Vir die wat belangstel om ons te join, ons ry Saterdag Serendipity op Naboomspruit.
Ons sal 6:00am by die Shell Garage, op die N1 oppad PTA toe net buite Pietersburg ontmoet, en van daar vertrek Naboom toe.
Vir die wat ons daar wil kry, ons sal seker so 8uur op Serendipity wees.

Date: Saterdag 29 November 2014
Where: Serendipity 4x4 trail - Naboomspruit
RSVP: Bel of stuur maar vir my n boodskap - Danie - 082 947 4966
Cost: R200 per voertuig (word direk aan Serendipity betaal)

Ons sal iewers op die roete stop om te braai vir middag ete, so onthou julle gasbraai, vleis, alle eetgery, stoele, n gazebo vir ingeval die son pla en dan natuurlik iets kouds om te drink.

Laat weet maar wie wil join.

Danie
082 947 4966