Daai pomp is elektronies. Kan controller/ECU wees of immobiliser.
Het jy ooit 'n workshop manual gesoek op die internet vir hom?
|
Hey mense
Help asseblief.
Ek het my hb 3.0lt 16v se diesel pomp laat change
Nu is dit al die 2de pomp wat in is n sit nog steeds met
selfde probleem.
Die pomp kry diesel maar die diesel gaan nie deer die pomp
nie. Nie by die injector pypies of by sy return lyn kom daar diesel
uit nie.
Nu wonder ek of hulle nie iets verkeerd doen nie want dit moeilik om te
glo dat 2 verskillinde pompe dieselfde probleem kan gee.
Ek weet ok nie of die bakkie se immobiliseerder in die pomp sit dat hy weer moet geprogrameer moet word nie.
Enige advies of raad sal waardeer word asb.
Dankie
Daai pomp is elektronies. Kan controller/ECU wees of immobiliser.
Het jy ooit 'n workshop manual gesoek op die internet vir hom?
Nog nie vir die pomp nie. Maar wel vir die motor n het gistraand 1 gekry maar daar nie inligting oor die pomp
nie. Maar net gewonder of dit sal nodig wees om die recon pomp weer te laat programeer. Weet hy kan die nats verloor.
Dis die VP44.
Baie dankie. Waardeer regtig baie. Hopenlik kom ek nou reg.
Bookmarks