Page 1 of 37 1 2 3 4 5 6 ... LastLast
Results 1 to 20 of 730
  1. #1
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    17,058
    Thanked: 6434

    Default Ou Patrol... Is daar hoop?

    Wou nog altyd een van hulle by my versameling voeg. En n skande om hom so te los.

    Is daar hoop om die kanker te verwyder en die cab weer netjies te kry?

    Click image for larger version. 

Name:	ImageUploadedByTapatalk1415632987.002994.jpg 
Views:	1138 
Size:	98.1 KB 
ID:	318829
    Click image for larger version. 

Name:	ImageUploadedByTapatalk1415633014.404486.jpg 
Views:	1099 
Size:	93.9 KB 
ID:	318830
    Click image for larger version. 

Name:	ImageUploadedByTapatalk1415633036.556656.jpg 
Views:	1042 
Size:	58.5 KB 
ID:	318831
    Click image for larger version. 

Name:	ImageUploadedByTapatalk1415633054.492862.jpg 
Views:	942 
Size:	59.3 KB 
ID:	318832
    Click image for larger version. 

Name:	ImageUploadedByTapatalk1415633074.035739.jpg 
Views:	912 
Size:	67.9 KB 
ID:	318833
    Click image for larger version. 

Name:	ImageUploadedByTapatalk1415633091.604674.jpg 
Views:	856 
Size:	70.8 KB 
ID:	318834
    Click image for larger version. 

Name:	ImageUploadedByTapatalk1415633117.584139.jpg 
Views:	810 
Size:	76.2 KB 
ID:	318835
    Click image for larger version. 

Name:	ImageUploadedByTapatalk1415633134.670243.jpg 
Views:	773 
Size:	49.5 KB 
ID:	318836
    Click image for larger version. 

Name:	ImageUploadedByTapatalk1415633148.961436.jpg 
Views:	801 
Size:	76.5 KB 
ID:	318837
    Click image for larger version. 

Name:	ImageUploadedByTapatalk1415633168.230888.jpg 
Views:	808 
Size:	124.6 KB 
ID:	318838
    Click image for larger version. 

Name:	ImageUploadedByTapatalk1415633187.889564.jpg 
Views:	756 
Size:	97.3 KB 
ID:	318840
    Click image for larger version. 

Name:	ImageUploadedByTapatalk1415633205.423275.jpg 
Views:	801 
Size:	86.2 KB 
ID:	318841
    Click image for larger version. 

Name:	ImageUploadedByTapatalk1415633226.306719.jpg 
Views:	767 
Size:	101.4 KB 
ID:	318842
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  2. #2
    Join Date
    Aug 2007
    Location
    West Coast
    Age
    57
    Posts
    7,038
    Thanked: 1230

    Default

    Gelukkig het ek hom nie vir sy body gekoop nie. Eina.

    Hoe lyk die chassis.
    David/Hillbilly - 1997 SFA Nissan Sani 2,7 TD - 5" lift on 33" tires - Dual Transfer with 4.1 gears

    http://www.youtube.com/user/davidabcab



  3. #3
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    17,058
    Thanked: 6434

    Default

    Beter
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  4. #4
    CarloJK Guest

    Default

    Bliksem, sal dit nie makliker/goedkoper wees om n ander bak/kajuit op te śit nie?

  5. #5
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    17,058
    Thanked: 6434

    Default

    Mens kry nie juis kajuite nie, tensy ek die mercedes se kajuit op onderstel sit😃
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  6. #6
    Join Date
    Jan 2013
    Location
    Friemersheim, Southern Cape
    Age
    62
    Posts
    6,241
    Thanked: 8336

    Default

    Ek is seker onder jou hande is daar altyd hoop....

    Jou werf moet al lyk soos....'work in progress'

  7. #7
    CarloJK Guest

    Default

    Wonder altyd hoe mense n ryding so deur hul gat kan trek?

  8. #8
    Join Date
    Feb 2011
    Location
    Port Shepstone
    Age
    53
    Posts
    2,801
    Thanked: 228

    Default

    Reenen jy's mal!

    Hoeveel projekte wil jy nog he?
    What a life!

  9. #9
    Join Date
    Jan 2013
    Location
    Friemersheim, Southern Cape
    Age
    62
    Posts
    6,241
    Thanked: 8336

    Default

    Quote Originally Posted by Quack View Post
    Reenen jy's mal!

    Hoeveel projekte wil jy nog he?
    Hy het nog 'n huis op sy plaas ontdek....

    Safari nodig vir die restourasie...

  10. #10
    Join Date
    Feb 2011
    Location
    Port Shepstone
    Age
    53
    Posts
    2,801
    Thanked: 228

    Default

    Quote Originally Posted by Prof View Post
    Hy het nog 'n huis op sy plaas ontdek....

    Safari nodig vir die restourasie...
    Ek dink van nou af noem ons hom Ritilin Kritzinger, want dit is wat hy nodig het om stil te sit, of dit, of appel boere is baie verveeld buite oes seisoen!

    Ek is erg jaloers! (waars die groen smiley?)
    What a life!

  11. #11
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    17,058
    Thanked: 6434

    Default

    Quote Originally Posted by Quack View Post
    Reenen jy's mal!

    Hoeveel projekte wil jy nog he?
    Die SFA hardbody is klaar. Niks verder nodig op hom.

    Die ou bakkie restorasie sal volg week klaar wees.

    Die safarie stasiewa gaan stock standard bly, so ek hoef niks tedoen.

    Die cj5/7 jeep is net in teveel stukke vir nou 😕

    Nou sit ek met die dana 44's en 37" bande. Of hierdie safari bakkie opbou met hulle, en hou merc soos hy is, of gebruik die safari se onderstel, met danas en 37" bande en doen body swop met merc?
    So merc ge monster? of safari pick up mooi reg en gemonster, en merc bly net overlander...?
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  12. #12
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    17,058
    Thanked: 6434

    Default

    Quote Originally Posted by Quack View Post
    Ek dink van nou af noem ons hom Ritilin Kritzinger, want dit is wat hy nodig het om stil te sit, of dit, of appel boere is baie verveeld buite oes seisoen!

    Ek is erg jaloers! (waars die groen smiley?)
    Om hulle te bou is my stress reliever, beter en goedkoper hobby as golf....😉
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  13. #13
    Join Date
    Feb 2011
    Location
    Port Shepstone
    Age
    53
    Posts
    2,801
    Thanked: 228

    Default

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Die SFA hardbody is klaar. Niks verder nodig op hom.

    Die ou bakkie restorasie sal volg week klaar wees.

    Die safarie stasiewa gaan stock standard bly, so ek hoef niks tedoen.

    Die cj5/7 jeep is net in teveel stukke vir nou 😕

    Nou sit ek met die dana 44's en 37" bande. Of hierdie safari bakkie opbou met hulle, en hou merc soos hy is, of gebruik die safari se onderstel, met danas en 37" bande en doen body swop met merc?
    So merc ge monster? of safari pick up mooi reg en gemonster, en merc bly net overlander...?
    OK monster die merc!
    What a life!

  14. #14
    Join Date
    Apr 2009
    Location
    Bellville
    Age
    65
    Posts
    11,581
    Thanked: 727

    Default

    Net om jou meer keuses te gee - Wat van die CJ bakwerk op 'n verkorte Patrol onderstel (met die DANA's en 'n lekker V8 )

  15. #15
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    17,058
    Thanked: 6434

    Default

    Quote Originally Posted by ThysleRoux View Post
    Net om jou meer keuses te gee - Wat van die CJ bakwerk op 'n verkorte Patrol onderstel (met die DANA's en 'n lekker V8 )
    Hy het n kompleet onderstel, met sy eie dana's, en vere, alles klaar regte lengte en wat klaar pas.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  16. #16
    Join Date
    Aug 2007
    Location
    West Coast
    Age
    57
    Posts
    7,038
    Thanked: 1230

    Default

    Daar was company so paar terug wat nog kompleet Safari bodies gedoen het in glasvesel. Nou is hulle MIA.

    Is daar iemand op die forum wat spinmoulding kan doen. Dan bou jy pyp kar met snap on panele. Werk lekker met karre wat baie tyd onder water spandeer.
    David/Hillbilly - 1997 SFA Nissan Sani 2,7 TD - 5" lift on 33" tires - Dual Transfer with 4.1 gears

    http://www.youtube.com/user/davidabcab



  17. #17
    Join Date
    Feb 2012
    Location
    Mindalore
    Age
    43
    Posts
    337
    Thanked: 120

    Default

    These guys make fiberglass cabs for the safari as far as i know:
    http://mbozakzn.co.za/index.html

    That might be easier than trying to find a stndard cab, as im pretty sure they offered rust as a factory accesory
    One Wife - Livid

  18. #18
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    17,058
    Thanked: 6434

    Default

    Wou nounet se mboza
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  19. #19
    Join Date
    Aug 2007
    Location
    West Coast
    Age
    57
    Posts
    7,038
    Thanked: 1230

    Default

    Yip dis hulle. Probeer hulle maar in die hande kry. Ek het drie jaar gesukkel want ek wou laat hulle een bou vir my SJ410.

    Weet nie hoe bestaan die website nog al die tyd nie. Moet se dit lyk as of daar verandering op die site is. Wie weet. Miskien is hulle aan die gang.
    David/Hillbilly - 1997 SFA Nissan Sani 2,7 TD - 5" lift on 33" tires - Dual Transfer with 4.1 gears

    http://www.youtube.com/user/davidabcab



  20. #20
    Join Date
    Nov 2007
    Location
    Kathu
    Age
    63
    Posts
    11,966
    Thanked: 7036

    Default

    Quote Originally Posted by bfreesani View Post
    Yip dis hulle. Probeer hulle maar in die hande kry. Ek het drie jaar gesukkel want ek wou laat hulle een bou vir my SJ410.

    Weet nie hoe bestaan die website nog al die tyd nie. Moet se dit lyk as of daar verandering op die site is. Wie weet. Miskien is hulle aan die gang.
    Daar`s hy bou `n kortgat, met `n lewendige enjin.
    Attached Thumbnails Attached Thumbnails Click image for larger version. 

Name:	P1020107.jpg 
Views:	1986 
Size:	133.0 KB 
ID:	318886  

Page 1 of 37 1 2 3 4 5 6 ... LastLast

Similar Threads

  1. NamibiŽ - 50 Doendinge
    By Spook in forum Namibia
    Replies: 51
    Last Post: 2017/12/13, 09:55 AM
  2. Botswana trip Ė June 2013
    By XDORS-WP in forum Botswana
    Replies: 40
    Last Post: 2013/08/07, 07:11 AM
  3. Patrol VS LC GX
    By Henris in forum Vehicle & Technical Chat - General
    Replies: 32
    Last Post: 2009/10/25, 12:53 PM
  4. 4.2d Patrol - Consumption & Maint. Costs?
    By Rooster1 in forum Nissan
    Replies: 4
    Last Post: 2008/04/22, 05:13 PM
  5. WC Long Weekend Getaway - August 2007
    By SimonB in forum Western Cape
    Replies: 235
    Last Post: 2007/08/31, 07:20 AM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may post new threads
  • You may post replies
  • You may post attachments
  • You may edit your posts
  •