Page 4 of 37 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 9 ... LastLast
Results 61 to 80 of 730
  1. #61
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    17,058
    Thanked: 6434

    Default

    En toe loop die paar partjies oor my pad. So nou het ek genoeg om die ou patrol terug in mekaar te sit met oorspronklikke aste, n roesvrye cab, so dit gaan nou def herstel word.

    Hier ook n LD28 engin, met sy patrol gearbox en transfer case, met propshafts, en vol stel leaves hier.

    So nou het ek sommer genoeg om die cj5/7 te voorsien van patrol engin, gearbox en transfer.

    Ou patrol kry dus nou terano2 en 5 spoed box.

    Die cj kry of die LD28, of die L28. Op die stadium lyk dit na L28
    Click image for larger version. 

Name:	ImageUploadedByTapatalk1422266412.631022.jpg 
Views:	277 
Size:	67.8 KB 
ID:	331917
    Click image for larger version. 

Name:	ImageUploadedByTapatalk1422266435.395346.jpg 
Views:	252 
Size:	70.3 KB 
ID:	331918
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  2. #62
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    61
    Posts
    42,667
    Thanked: 20097

    Default

    Quote Originally Posted by Reenen View Post

    Waar KRY jy al die lekker goed?

  3. #63
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    17,058
    Thanked: 6434

    Default

    Quote Originally Posted by jelo View Post
    Waar KRY jy al die lekker goed?
    Op die een of ander manier vind hulle my.

    Die ou sÍ netnou toe ek dit optel, hy het dalk 2 safaries vir my, maar hulle hetnie papiere, bakwerke geroes, maar meganies piekfyn.

    Hy sal my laat weet.

    Maar dit is mos maar hoe safaris is, bakwerk roes op, maar jy kry hom meganies glad nie klaar gery...
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  4. #64

    Toe ek my Sani wou ombou in 4x4, kon ek nie 'n stel vir geld of liefde erens kry nie. Nou val hulle daar by jou uit soos onkruid.

    Nee man dis net nie reg nie.

  5. #65
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    17,058
    Thanked: 6434

    Default

    Help Asb.

    Ek wil die ding na n kant kry, wil die nuwe loadbox en cab laat spray, maar het met die afry uit Gauteng my linker fender verloor.

    Waar kan ek n linker fender, linker en regter fender flikker ligies, regter en linker agter lig clusters, en n tailgate koop vir die bakkie?

    Hulp sal regtig waardeer word.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  6. #66
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    61
    Posts
    42,667
    Thanked: 20097

    Default

    Daar staan 'n complete Safari in Pretoria Wes by 'n repo resale plek.

    Staan al 4-5 jaar daar, so hulle kannie kla dis 'n gewilde item nie.

    AutoWorx Rebuild Center

    012 327 5084
    083 419 0186

    https://www.google.co.za/maps/@-25.7...SGDw!2e0?hl=en

  7. #67
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    17,058
    Thanked: 6434

    Default

    Quote Originally Posted by jelo View Post
    Waar KRY jy al die lekker goed?

    Quote Originally Posted by jelo View Post
    Toe ek my Sani wou ombou in 4x4, kon ek nie 'n stel vir geld of liefde erens kry nie. Nou val hulle daar by jou uit soos onkruid.

    Nee man dis net nie reg nie.

    Quote Originally Posted by jelo View Post
    Daar staan 'n complete Safari in Pretoria Wes by 'n repo resale plek.

    Staan al 4-5 jaar daar, so hulle kannie kla dis 'n gewilde item nie.

    AutoWorx Rebuild Center

    012 327 5084
    083 419 0186

    https://www.google.co.za/maps/@-25.7...SGDw!2e0?hl=en
    Nou toe, waarvoor wag jy, koop hom. Te ver van my, en ek het al klaar 2
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  8. #68
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    61
    Posts
    42,667
    Thanked: 20097

    Default

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Nou toe, waarvoor wag jy, koop hom. Te ver van my, en ek het al klaar 2
    Niks speelgoed geld nie.

    Wag vir my mak mekenik om die skuifremme op die Series 2 klaar te maak.

  9. #69
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    17,058
    Thanked: 6434

    Default

    trade die tata in op hom
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  10. #70
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    61
    Posts
    42,667
    Thanked: 20097

    Default

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    trade die tata in op hom
    Die Tata is 'n YSTER sovÍr.

    Ford 2.5 TDi se gat, ek ry hom WEG, pappie.
    Ford 3.0 DCi is ook stadiger.

    Built in EGT sensor: hy gooi so Check Engine liggie as jy daai pedaltjie te vÍr trap in 5de op 'n lang opdraend. Rev limited tot 3,500rpm.

    Geen maar ek bedoel GEEN oilie lekke nie.

    Nee wat, vir die prys kan ek nie kla nie.

  11. #71
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    17,058
    Thanked: 6434

    Default

    Quote Originally Posted by jelo View Post
    Daar staan 'n complete Safari in Pretoria Wes by 'n repo resale plek.

    Staan al 4-5 jaar daar, so hulle kannie kla dis 'n gewilde item nie.

    AutoWorx Rebuild Center

    012 327 5084
    083 419 0186

    https://www.google.co.za/maps/@-25.7...SGDw!2e0?hl=en

    En daar vergeet ek, ek soek eindlik nog een, net vergeet daarvan.

    Daai een het geen radiator, geen bedrading, kort glo klomp goed, onder ander kort papiere.

    R18 000

    Ek dink hy gaan nog 5 jaar staan...
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  12. #72
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    17,058
    Thanked: 6434

    Default

    Wat is die man met die patrol scrapyard se no? David/Dawid?

    Ek kort fender en Tailgate vir my pick up...
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  13. #73
    Join Date
    Oct 2011
    Location
    Kempton Park
    Age
    50
    Posts
    5,846
    Thanked: 5009

    Default

    Dawid Volschenk, 083 499 1588
    Beat-up rat rod of a '96 Nissan Patrol that bears the evidence of many wonderful adventures (and a few stupid indiscretions).

  14. #74
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    17,058
    Thanked: 6434

    Default

    Baie baie dankie
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  15. #75
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    17,058
    Thanked: 6434

    Default

    Maar hy antwoord nie...
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  16. #76
    Join Date
    Oct 2012
    Location
    Roodeplaat
    Age
    47
    Posts
    551
    Thanked: 455

    Talking

    Plesier reenen,nou verloor jy wragtig n fender hier van my af terug daarheen....

  17. #77
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    61
    Posts
    42,667
    Thanked: 20097

    Default

    Quote Originally Posted by Werner Brits View Post
    Plesier reenen,nou verloor jy wragtig n fender hier van my af terug daarheen....
    Ja, hoe VERLOOR mens 'n fender? "Oops, dit het uit my SAK geval!" ?

  18. #78
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    61
    Posts
    42,667
    Thanked: 20097

  19. #79
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    17,058
    Thanked: 6434

    Default

    Was bietjie optimisties met spoed van sleepwa op die N9...
    Maar het dawid in hande gekry. Hy kan help.

    Nou kort ek nog n tailgate...

    En dan is hier genoeg bitz en pieces om die Cj5/7 jeep te hybrid met n patrol en hom ook aan die gang en roadworthy te kry

    Sommer 2 gelyk build.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  20. #80
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    17,058
    Thanked: 6434

    Default

    More ontroes en spray
    Click image for larger version. 

Name:	ImageUploadedByTapatalk1423141225.068068.jpg 
Views:	902 
Size:	73.2 KB 
ID:	333955
    Click image for larger version. 

Name:	ImageUploadedByTapatalk1423141242.168483.jpg 
Views:	181 
Size:	56.0 KB 
ID:	333957
    Click image for larger version. 

Name:	ImageUploadedByTapatalk1423141257.452183.jpg 
Views:	183 
Size:	63.4 KB 
ID:	333958
    Click image for larger version. 

Name:	ImageUploadedByTapatalk1423141269.950604.jpg 
Views:	185 
Size:	64.9 KB 
ID:	333959
    Click image for larger version. 

Name:	ImageUploadedByTapatalk1423141284.305216.jpg 
Views:	186 
Size:	47.6 KB 
ID:	333960
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

Page 4 of 37 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 9 ... LastLast

Similar Threads

  1. NamibiŽ - 50 Doendinge
    By Spook in forum Namibia
    Replies: 51
    Last Post: 2017/12/13, 09:55 AM
  2. Botswana trip Ė June 2013
    By XDORS-WP in forum Botswana
    Replies: 40
    Last Post: 2013/08/07, 07:11 AM
  3. Patrol VS LC GX
    By Henris in forum Vehicle & Technical Chat - General
    Replies: 32
    Last Post: 2009/10/25, 12:53 PM
  4. 4.2d Patrol - Consumption & Maint. Costs?
    By Rooster1 in forum Nissan
    Replies: 4
    Last Post: 2008/04/22, 05:13 PM
  5. WC Long Weekend Getaway - August 2007
    By SimonB in forum Western Cape
    Replies: 235
    Last Post: 2007/08/31, 07:20 AM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may post new threads
  • You may post replies
  • You may post attachments
  • You may edit your posts
  •