Page 37 of 37 FirstFirst ... 32 33 34 35 36 37
Results 721 to 730 of 730
  1. #721
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    61
    Posts
    42,667
    Thanked: 20097

    Default Re: Ou Patrol... Is daar hoop?

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Ok, seker 120kg in totaal
    en heel voor, ek hoop daai chassis rails is nog 100%

  2. #722
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    17,058
    Thanked: 6434

    Default Re: Ou Patrol... Is daar hoop?

    Click image for larger version. 

Name:	30218cdc-51c6-4bfb-ae4b-b93cd1b2019a.jpg 
Views:	122 
Size:	189.4 KB 
ID:	592202
    Click image for larger version. 

Name:	f1bc4f04-8ed9-40f0-918f-99326ecd6a09.jpg 
Views:	119 
Size:	182.8 KB 
ID:	592203
    Click image for larger version. 

Name:	a211137a-3c97-4dd3-8905-b9b0eddbff90.jpg 
Views:	103 
Size:	175.3 KB 
ID:	592204
    Click image for larger version. 

Name:	16b4f776-dd91-4088-a5a4-798d1280d6a9.jpg 
Views:	115 
Size:	156.7 KB 
ID:	592205
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  3. The Following 2 Users Say Thank You to Reenen For This Useful Post:


  4. #723
    Join Date
    Sep 2018
    Location
    Not too far from Pofadder
    Posts
    2,147
    Thanked: 3640

    Default Re: Ou Patrol... Is daar hoop?

    Hy lyk goed, Ek hou van daai tralies.
    Jors Malan
    Old Wheeler
    Website https://www.gama4x4trails.com/home
    Youtube channel https://www.youtube.com/c/JorsMalan

  5. #724
    Join Date
    Aug 2019
    Location
    Roodepoort
    Posts
    1,372
    Thanked: 1875

    Default Re: Ou Patrol... Is daar hoop?

    Lyk sommer baie mooi

  6. #725
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    17,058
    Thanked: 6434

    Default Re: Ou Patrol... Is daar hoop?

    Terug op plaas. Nou om die bumper en winch te fit. En dalk nog n extra cross member wat na winch box gaan
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_4583.jpg 
Views:	181 
Size:	188.9 KB 
ID:	592346
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_4584.jpg 
Views:	164 
Size:	192.3 KB 
ID:	592347
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_4585.jpg 
Views:	172 
Size:	166.9 KB 
ID:	592348
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  7. #726
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    17,058
    Thanked: 6434

    Default Re: Ou Patrol... Is daar hoop?

    Het satetdag berg toe gegaan met hom. Halfpad toe hoor ek n snap, daarna by stukkie modder gooi sy gat effens uit (ongewoon vir 4x4), en toe, halfpad teen steil gedeelte, skop hy. Geen 4x4. Het dadelik een van indraai hubs vermoed.

    Gister links voor afgehaal. Unit werk nie. Skoongemaak, probeer uitvind wat gebreek het. Een circlip wat n sliding bush in plek hou, is deurgewerk in sy diameter. Pas nog oor bush, maar is gelyk met rante na groef.

    Ander circlip gemaak, alles weer reg.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  8. #727
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    17,058
    Thanked: 6434

    Default Re: Ou Patrol... Is daar hoop?

    Binnekort moet ek die bakkie verander powersteering, swak regter arm en geen linker arm maak dat ek nie bakkie kan bestuur nie.

    Dan ook n aircon probeer in bou weens hyper temp sensitiwiteit in linker arm (en bloot gerief ook).Net kyk of ek die aircon radiator in kan kry tussen massiewe intercooler en custom radiator.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  9. #728
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    17,058
    Thanked: 6434

    Default Re: Ou Patrol... Is daar hoop?

    En n respray sal ook in orde weesÖ
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  10. #729
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    17,058
    Thanked: 6434

    Default Re: Ou Patrol... Is daar hoop?

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Terug op plaas. Nou om die bumper en winch te fit. En dalk nog n extra cross member wat na winch box gaan
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_4583.jpg 
Views:	181 
Size:	188.9 KB 
ID:	592346
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_4584.jpg 
Views:	164 
Size:	192.3 KB 
ID:	592347
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_4585.jpg 
Views:	172 
Size:	166.9 KB 
ID:	592348
    4 jaar later, weer roes behandel en gespray
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_8816.jpg 
Views:	30 
Size:	93.7 KB 
ID:	725299
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_8815.jpg 
Views:	22 
Size:	68.0 KB 
ID:	725300
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_8813.jpg 
Views:	22 
Size:	66.1 KB 
ID:	725301
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_8812.jpg 
Views:	19 
Size:	65.9 KB 
ID:	725302
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_8822.jpg 
Views:	26 
Size:	93.6 KB 
ID:	725303
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_8824.jpg 
Views:	18 
Size:	71.7 KB 
ID:	725304
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_8825.jpg 
Views:	23 
Size:	94.0 KB 
ID:	725305
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_8826.jpg 
Views:	24 
Size:	103.0 KB 
ID:	725306
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_8827.jpg 
Views:	22 
Size:	94.5 KB 
ID:	725307
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_8823.jpg 
Views:	25 
Size:	21.7 KB 
ID:	725308
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  11. The Following 4 Users Say Thank You to Reenen For This Useful Post:


  12. #730
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    17,058
    Thanked: 6434

    Default Re: Ou Patrol... Is daar hoop?

    Ons het 85mm reen gehad van sondag oggend tot vanoggend. WÍreld is lekker nat. Ek wou nie eens probeer om met my isuzu te ry nie, en my 4.2 daily stadiewa se voor prop is af vir kruise vervang. En die ander bakkies was beide heel voor in hul ry in garage, toe vat ek sommer die Qd32ti safari bakkie. Op standaard gu rims en 235/85/16 biskets.

    En die bakkie doen wat hy moet met soveel gemak. Start op 0 grade met net raak aan sleutel. Alles, tot heater, werk binne bakkie. En toe ek binne dam gaan kyk hoevÍr dam van oorloop is in middel van dam waar ons nog pype in sit, en bakkie se neus net wegsak in nat klei, toe dink ek klaar trekker. Net in 4L R gesit, en uitgeklim sonder n sukkel. Ja, dit is n eenvoudige voorbeeld, maar dit is waarin hy goed is. Werk waarvoor hy gebou is, sonder n probleem, net doen en klaar kry. Ek love die bakkie, en sou daar erens weer n roeskolletjie uitdop, sal ek dit weer behander en weer (laat) spray. Maar, ek wil eintlik nou begin om self enige kolletjies te behandel en spray op meeste van voertuie. Behoort mens se band met voertuie net te versterk om hulle netjies te hou
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  13. The Following 3 Users Say Thank You to Reenen For This Useful Post:


Page 37 of 37 FirstFirst ... 32 33 34 35 36 37

Similar Threads

  1. NamibiŽ - 50 Doendinge
    By Spook in forum Namibia
    Replies: 51
    Last Post: 2017/12/13, 09:55 AM
  2. Botswana trip Ė June 2013
    By XDORS-WP in forum Botswana
    Replies: 40
    Last Post: 2013/08/07, 07:11 AM
  3. Patrol VS LC GX
    By Henris in forum Vehicle & Technical Chat - General
    Replies: 32
    Last Post: 2009/10/25, 12:53 PM
  4. 4.2d Patrol - Consumption & Maint. Costs?
    By Rooster1 in forum Nissan
    Replies: 4
    Last Post: 2008/04/22, 05:13 PM
  5. WC Long Weekend Getaway - August 2007
    By SimonB in forum Western Cape
    Replies: 235
    Last Post: 2007/08/31, 07:20 AM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may post new threads
  • You may post replies
  • You may post attachments
  • You may edit your posts
  •