Page 2 of 37 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 ... LastLast
Results 21 to 40 of 730
  1. #21
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    61
    Posts
    42,667
    Thanked: 20097

    Default

    Gooi die body weg tensy jy die dak afsny, topless gaan en dan 'n roll-cage opsit met 'n seil dakkie oor.

    Bobtail die gat, sit 'n flatbed agter en jy het 'n comp truck.

  2. #22
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    17,058
    Thanked: 6434

    Default

    Haal cab en loadbox af, bere vir ander dag wanneer ek rustig kan begin ontroes en werk aan my body shop skills.

    Fit die Dana'44's en 37" bande. Fit n diesel en 5 spoed gearbox ( ek het dit alles klaar).

    Bout die mercedes se suspension voor en agter uit, haal uit sy engin en gearbox, bout die body net so bo-op die patrol rolling chassis, konekteer remme, en die merc se SFA conversion met 37" muds is klaar....
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  3. #23
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    61
    Posts
    42,667
    Thanked: 20097

    Default

    Quote Originally Posted by Reenen View Post

    Doen it, jou mal boer.

  4. #24
    Join Date
    May 2009
    Location
    Krugersdorp
    Age
    50
    Posts
    778
    Thanked: 88

    Default

    Nou sit ek so by myself en wonder of ek ooit 'n kans sal vat om langer as 'n paar dae op die plaas te gaan kuier.

    Mens mag dalk net daar aankom met 'n standaard voertuig en as jy huis toe wil gaan is jou kar MIA en staan daar een of ander "Frakenstein" in sy plek

    Lekker speel en post kiekies van die vordering
    Dirk
    Member - 4x4 Community
    Member - 4x4 Action Group (0044)
    Member - V Owners Group (VOG 081)
    Member - patrol4x4 forum

  5. #25
    Join Date
    Aug 2007
    Location
    West Coast
    Age
    57
    Posts
    7,038
    Thanked: 1230

    Default

    Jy se dit as of dit a slegte ding us.
    David/Hillbilly - 1997 SFA Nissan Sani 2,7 TD - 5" lift on 33" tires - Dual Transfer with 4.1 gears

    http://www.youtube.com/user/davidabcab

  6. #26
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    17,058
    Thanked: 6434

    Default

    Quote Originally Posted by offroadbiker View Post
    Nou sit ek so by myself en wonder of ek ooit 'n kans sal vat om langer as 'n paar dae op die plaas te gaan kuier.

    Mens mag dalk net daar aankom met 'n standaard voertuig en as jy huis toe wil gaan is jou kar MIA en staan daar een of ander "Frakenstein" in sy plek

    Lekker speel en post kiekies van die vordering

    hehe, my vrou het nou die dag die fout gemaak om haar livina hier te los, en met my navara werk toe te ry. Toe sy terug kom van werk het die kar n 50mm liftkit, en light truck 15' bande, totale lift, 75mm. Nou is daai livina n lekker grondpad kar.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  7. #27
    Join Date
    Apr 2010
    Location
    Rustenburg
    Age
    54
    Posts
    7,704
    Thanked: 119

    Default

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    hehe, my vrou het nou die dag die fout gemaak om haar livina hier te los, en met my navara werk toe te ry. Toe sy terug kom van werk het die kar n 50mm liftkit, en light truck 15' bande, totale lift, 75mm. Nou is daai livina n lekker grondpad kar.
    Dalk moet ek my Patrol so bietjie daar kom los....

  8. #28
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    17,058
    Thanked: 6434

    Default

    En hy is glo red baar. So safari pick up rescue hier kom ons.
    Attached Thumbnails Attached Thumbnails Click image for larger version. 

Name:	ImageUploadedByTapatalk1415806265.900032.jpg 
Views:	559 
Size:	94.7 KB 
ID:	319230  
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  9. #29
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    17,058
    Thanked: 6434

    Default

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    En hy is glo red baar. So safari pick up rescue hier kom ons.
    Daai hardbody van my met net soveel roes op kajuit sal maandag klaar wees
    Click image for larger version. 

Name:	ImageUploadedByTapatalk1415806432.623367.jpg 
Views:	320 
Size:	68.1 KB 
ID:	319232
    Click image for larger version. 

Name:	ImageUploadedByTapatalk1415806453.206507.jpg 
Views:	325 
Size:	99.3 KB 
ID:	319233
    Click image for larger version. 

Name:	ImageUploadedByTapatalk1415806475.892473.jpg 
Views:	311 
Size:	108.4 KB 
ID:	319234
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  10. #30
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    17,058
    Thanked: 6434

    Default

    Die tipe gate het ons toegemaak met 3mm plaat insweis
    Click image for larger version. 

Name:	ImageUploadedByTapatalk1415814571.463269.jpg 
Views:	324 
Size:	131.0 KB 
ID:	319268
    Click image for larger version. 

Name:	ImageUploadedByTapatalk1415815043.125430.jpg 
Views:	323 
Size:	81.8 KB 
ID:	319270
    Click image for larger version. 

Name:	ImageUploadedByTapatalk1415815243.776633.jpg 
Views:	320 
Size:	63.5 KB 
ID:	319271
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  11. #31
    Join Date
    Oct 2012
    Location
    Roodeplaat
    Age
    47
    Posts
    551
    Thanked: 455

    Default

    Reenen ek weet waar jy so cab kan kry,daar is deure ook sover ek weet!
    Pm my as jy belangstel

  12. #32
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    17,058
    Thanked: 6434

    Default

    Pm send
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  13. #33
    Join Date
    Oct 2010
    Location
    Caledon
    Age
    58
    Posts
    20
    Thanked: 0

    Default

    Reenen
    Hoeveel is die hekgeld vir 'n besoek. Ek wil graag jou versameling kom kyk.

  14. #34
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    17,058
    Thanked: 6434

    Default

    Quote Originally Posted by Van Niekerk View Post
    Reenen
    Hoeveel is die hekgeld vir 'n besoek. Ek wil graag jou versameling kom kyk.
    N local, waar in caledon is jy?
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  15. #35
    Join Date
    Sep 2007
    Location
    Johannesburg
    Age
    66
    Posts
    5,941
    Thanked: 4573

    Default

    Vir 'n ander ou sou ek se ploeg hom in die grond in, kompos is al waarvoor hy goed is. Vir jou se ek ploeg met hom
    Henk
    Adventure is out there go find it

    Fitment and trailer service. Agent for SnoMaster & Tentco
    Follow us on Facebook

  16. #36
    Join Date
    Oct 2010
    Location
    Caledon
    Age
    58
    Posts
    20
    Thanked: 0

    Default

    Area net onder die skool. Human str.

  17. #37
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    17,058
    Thanked: 6434

    Default

    Nou kom kuier
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  18. #38
    Join Date
    Aug 2007
    Location
    West Coast
    Age
    57
    Posts
    7,038
    Thanked: 1230

    Default

    Hoe lyk die aste van die Safari. Niks verasings as hulle hier aankom dat dinge nie reg is met bearings of seaks nie (Of iets erger selfs).

    Dit sal skande wees om so iets die hele bou in die wiele te laat ry op nommer 99.

    Jy kon seker ook nie sien of daai agter diff die LSD in het nie. Nege uit tien keer het die manne nie die regte olie in nie.

    Ek het nog sou bietjie LSX90 hier. Was nie seker of my diff LSD gehad het nie, toe sit ek maar elke geval in. Rather safe than sorry.
    David/Hillbilly - 1997 SFA Nissan Sani 2,7 TD - 5" lift on 33" tires - Dual Transfer with 4.1 gears

    http://www.youtube.com/user/davidabcab

  19. #39
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    17,058
    Thanked: 6434

    Default

    Diffs lyk fine.

    Maar mens kan nie regtig sien hoe n diff lyk vanbuite....
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  20. #40
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    61
    Posts
    42,667
    Thanked: 20097

    Default

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Diffs lyk fine.

    Maar mens kan nie regtig sien hoe n diff lyk vanbuite....
    Nou maak die goeters oop. Jy het mos daai mak mekenik daar. Dan kan julle die ding se crown wheel darem eyeball en die planetary gears ook.

Page 2 of 37 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 ... LastLast

Similar Threads

  1. NamibiŽ - 50 Doendinge
    By Spook in forum Namibia
    Replies: 51
    Last Post: 2017/12/13, 09:55 AM
  2. Botswana trip Ė June 2013
    By XDORS-WP in forum Botswana
    Replies: 40
    Last Post: 2013/08/07, 07:11 AM
  3. Patrol VS LC GX
    By Henris in forum Vehicle & Technical Chat - General
    Replies: 32
    Last Post: 2009/10/25, 12:53 PM
  4. 4.2d Patrol - Consumption & Maint. Costs?
    By Rooster1 in forum Nissan
    Replies: 4
    Last Post: 2008/04/22, 05:13 PM
  5. WC Long Weekend Getaway - August 2007
    By SimonB in forum Western Cape
    Replies: 235
    Last Post: 2007/08/31, 07:20 AM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may post new threads
  • You may post replies
  • You may post attachments
  • You may edit your posts
  •