En daar kry die Pienk Ouvrou 'n head/top siekte! Ai dis hartseer. Veral na sy nou al oor die 300k gedoen het sonder enige issues. En net na ons byna 6000 km probleemvrye om-die-Kaap trip met die campervaantjie!

Guestimate skade is minimum 8000 tot omtrent 20000, afhangende van wat presies gepoefies het. Gasket goete alleen of top in sy ma in.

Julle moet maar saam bid asb tog. Ek voel so kaal sonder die ou ding!!!