ATKV Natalia Des 2015





Page 1 of 2 1 2 LastLast
Results 1 to 20 of 27
  1. #1
    Join Date
    Aug 2011
    Location
    Centurion
    Age
    42
    Posts
    1,759
    Thanked: 30

    Default ATKV Natalia Des 2015

    Ons beplan om oor Desember 2015 te gaan kamp by Natalia vir 10 dae of so. Die site wat ons kan kry is no 14a. Ken een van julle ouens die site? Kommentaar?

    Wat is my ander opsies om oor Desember op die suidkus te gaan kamp, wat nie noodwendig direk op die see is nie?
    Jacques

    2013 Amarok BiTDi DC 4Motion
    2018 Bushlapa Ratel 4 Military Edition - BL1402

    Sold - 2011 Conqueror Comfort
    Sold - 2004 Isuzu KB300 DC (was only 4x2 but a happy 240000km and 9 years)

  2. #2
    Join Date
    Feb 2011
    Location
    Bloemfontein
    Age
    40
    Posts
    6,789
    Thanked: 348

    Default

    Jy sal nie fout maak met Natalia nie, veral nie as daar kinders betrokke is nie. TO Strand is 'n ander opsie.
    2011 Fortuner 3.0 D-4D 4x4
    2008 Lexus IS250 V6
    Jaco



  3. #3
    Join Date
    Dec 2012
    Location
    Secunda
    Age
    52
    Posts
    1,119
    Thanked: 85

    Default

    14A lekke staanplek min voete ons staan baie by 24/26 julle gaan dit geniet Natalia baie lekke oord

  4. #4
    Join Date
    Jul 2012
    Location
    Pretoria East
    Age
    40
    Posts
    1,850
    Thanked: 121

    Default

    My Boetie het by die AKTV gewerk en ons het baie soontoe gegaan en was mal daaroor:-)

    Was lanklaas daar maar ek glo julle sal dit geniet

  5. #5
    Join Date
    Oct 2010
    Location
    Bloemfontein
    Age
    53
    Posts
    436
    Thanked: 1

    Default

    Het nou vir die laaste 2 weke in Oktober by Natalia gebly in 'n woonstel. Ek is nie so positief oor die plek nie. Naweke kan 'n mens nie beweeg op die plek nie want vanaf Vrydag oggend kom daar 2 busse met skoolgroepe aan. Almal neuk natuurlik in die swembad in. Daar word sokker gespeel op elke beskikbare stukkie gras ook op die sementblad voor die winkeltjie. Ek persoonlik dink Karridene is 'n beter kampplek.
    2013 Ford Ranger 3.2 D/C Auto

  6. #6
    Join Date
    May 2010
    Location
    Bergbron, Roodepoort
    Age
    53
    Posts
    7,059
    Thanked: 210

    Default

    Ons gaan julle daar sien volgende jaar Desember

    Ons staan op staanplek 23

    Hoop jy het ook Saterdag al geboek anders is jou kans maar skraal om in te kom vir Desember 2015.

    Natalia is duur oor Desember maar dis die glimlag op die kinders se gesigte werd.

  7. #7
    Join Date
    Feb 2011
    Location
    Bloemfontein
    Age
    40
    Posts
    6,789
    Thanked: 348

    Default

    Quote Originally Posted by Sorrie View Post
    Het nou vir die laaste 2 weke in Oktober by Natalia gebly in 'n woonstel. Ek is nie so positief oor die plek nie. Naweke kan 'n mens nie beweeg op die plek nie want vanaf Vrydag oggend kom daar 2 busse met skoolgroepe aan. Almal neuk natuurlik in die swembad in. Daar word sokker gespeel op elke beskikbare stukkie gras ook op die sementblad voor die winkeltjie. Ek persoonlik dink Karridene is 'n beter kampplek.
    Ek weet nie of dit 'n ATKV beleid as a geheel is nie, maar Buffelspoort laat nie dagbesoekers tydens Desember toe nie. Maar ek glo dit sal dieselfde daar wees?

    Salt Rock is ook baie gewild, maar ek glo dis meer rustig en Natalia is meer die vermaak tipe vakansie!
    2011 Fortuner 3.0 D-4D 4x4
    2008 Lexus IS250 V6
    Jaco



  8. #8
    Join Date
    Feb 2011
    Location
    Bloemfontein
    Age
    40
    Posts
    6,789
    Thanked: 348

    Default

    Quote Originally Posted by Flagster View Post
    Hoop jy het ook Saterdag al geboek anders is jou kans maar skraal om in te kom vir Desember 2015.

    Natalia is duur oor Desember maar dis die glimlag op die kinders se gesigte werd.
    Presies. Ons kinders is nog klein en die laaste 3 jaar (hierdier komende Desember ing) is ons by Buffelspoort en nie in Hartenbos nie.

    Ons ry nie eers uit die oord in die tyd wat ons daar is nie. Vir dit alles wat hulle bied en ingesluit is in jou dagfooi, is selfs daai waarde 'n bargain!
    2011 Fortuner 3.0 D-4D 4x4
    2008 Lexus IS250 V6
    Jaco



  9. #9
    Join Date
    May 2010
    Location
    Bergbron, Roodepoort
    Age
    53
    Posts
    7,059
    Thanked: 210

    Default

    So ver ek weet kan jy nie in gaan as dag besoeker as jy nie ATKV lid is nie, tensy jy mense ken wat daar kamp. Maar dan ook net n paar mense nie buses vol nie. Baie snaaks.

  10. #10
    Join Date
    Oct 2010
    Location
    Bloemfontein
    Age
    53
    Posts
    436
    Thanked: 1

    Default

    Quote Originally Posted by JacoE View Post
    Ek weet nie of dit 'n ATKV beleid as a geheel is nie, maar Buffelspoort laat nie dagbesoekers tydens Desember toe nie. Maar ek glo dit sal dieselfde daar wees?
    Ons was gedurende Junie skoolvakansie by Die Eiland. Geen dagbesoekers toegelaat nie. Dit is net die see wat daar kort. Die voordeel van Die Eiland is dat sy swembad seker 6 keer groter is en dat daar ander swembaddens is.
    2013 Ford Ranger 3.2 D/C Auto

  11. #11
    Join Date
    May 2010
    Location
    Bergbron, Roodepoort
    Age
    53
    Posts
    7,059
    Thanked: 210

    Default

    Quote Originally Posted by JacoE View Post
    Presies. Ons kinders is nog klein en die laaste 3 jaar (hierdier komende Desember ing) is ons by Buffelspoort en nie in Hartenbos nie.

    Ons ry nie eers uit die oord in die tyd wat ons daar is nie. Vir dit alles wat hulle bied en ingesluit is in jou dagfooi, is selfs daai waarde 'n bargain!
    Was julle al by Klein Kariba?

    Ons is geboek vir Paasnaweek 2015.

  12. #12
    Join Date
    May 2010
    Location
    Bergbron, Roodepoort
    Age
    53
    Posts
    7,059
    Thanked: 210

    Default

    Quote Originally Posted by pretorjn View Post
    Ons beplan om oor Desember 2015 te gaan kamp by Natalia vir 10 dae of so. Die site wat ons kan kry is no 14a. Ken een van julle ouens die site? Kommentaar?

    Wat is my ander opsies om oor Desember op die suidkus te gaan kamp, wat nie noodwendig direk op die see is nie?
    Daar is niks verkeerd met 14a nie hoor.

  13. #13
    Join Date
    Aug 2011
    Location
    Centurion
    Age
    42
    Posts
    1,759
    Thanked: 30

    Default

    Quote Originally Posted by Flagster View Post
    Ons gaan julle daar sien volgende jaar Desember

    Ons staan op staanplek 23

    Hoop jy het ook Saterdag al geboek anders is jou kans maar skraal om in te kom vir Desember 2015.

    Natalia is duur oor Desember maar dis die glimlag op die kinders se gesigte werd.
    Nee ons gaan nie. In die 2 ure wat ek moes besluit en bespreek (en intussen nog werk ook) is al die plekke bespreek
    Volgende plek begin soek
    Jacques

    2013 Amarok BiTDi DC 4Motion
    2018 Bushlapa Ratel 4 Military Edition - BL1402

    Sold - 2011 Conqueror Comfort
    Sold - 2004 Isuzu KB300 DC (was only 4x2 but a happy 240000km and 9 years)

  14. #14
    Join Date
    May 2010
    Location
    Bergbron, Roodepoort
    Age
    53
    Posts
    7,059
    Thanked: 210

    Default

    Bel, NOU!
    031 916 4545

    Bespreekings het 7uur die 1ste November oop gemaak vir Desember 2015. Ons het vir 35 minute met 4 fone probeer voor ons deur gekom het na hulle toe.
    Last edited by Flagster; 2014/11/05 at 12:55 PM.

  15. #15
    Join Date
    Aug 2011
    Location
    Centurion
    Age
    42
    Posts
    1,759
    Thanked: 30

    Default

    Ek het 12:33 'n mail van hulle gekry wat gese het dis geneem?
    Jacques

    2013 Amarok BiTDi DC 4Motion
    2018 Bushlapa Ratel 4 Military Edition - BL1402

    Sold - 2011 Conqueror Comfort
    Sold - 2004 Isuzu KB300 DC (was only 4x2 but a happy 240000km and 9 years)

  16. #16
    Join Date
    May 2010
    Location
    Bergbron, Roodepoort
    Age
    53
    Posts
    7,059
    Thanked: 210

    Default

    Dis nou jammer ne. Het hulle ander staan plekke oop?

  17. #17
    Join Date
    Aug 2011
    Location
    Centurion
    Age
    42
    Posts
    1,759
    Thanked: 30

    Default

    Right ek het 36 gekry; 11-21 Des
    Jacques

    2013 Amarok BiTDi DC 4Motion
    2018 Bushlapa Ratel 4 Military Edition - BL1402

    Sold - 2011 Conqueror Comfort
    Sold - 2004 Isuzu KB300 DC (was only 4x2 but a happy 240000km and 9 years)

  18. #18
    Join Date
    Aug 2011
    Location
    Centurion
    Age
    42
    Posts
    1,759
    Thanked: 30

    Default

    Opinies oor 36?

    Natuurlik is die suidkus beter, want dan kan ek en mamma bietjie 'n dag of 3 gaan duik ook op die shoal
    Jacques

    2013 Amarok BiTDi DC 4Motion
    2018 Bushlapa Ratel 4 Military Edition - BL1402

    Sold - 2011 Conqueror Comfort
    Sold - 2004 Isuzu KB300 DC (was only 4x2 but a happy 240000km and 9 years)

  19. #19
    Join Date
    May 2010
    Location
    Bergbron, Roodepoort
    Age
    53
    Posts
    7,059
    Thanked: 210

    Default

    Lucky!

    Ons is daar van die 24ste af tot die 6de toe.
    Last edited by Flagster; 2014/11/05 at 01:20 PM.

  20. #20
    Join Date
    May 2010
    Location
    Bergbron, Roodepoort
    Age
    53
    Posts
    7,059
    Thanked: 210

    Default

    Quote Originally Posted by pretorjn View Post
    Opinies oor 36?

    Natuurlik is die suidkus beter, want dan kan ek en mamma bietjie 'n dag of 3 gaan duik ook op die shoal
    Lekker skaduwee maar 14a so beter gewees het maar 14a het nie skaduwee nie.

Page 1 of 2 1 2 LastLast

Similar Threads

  1. 4x4 around Natalia ATKV
    By DBJeep in forum 4x4 Trails / Routes / Clubs
    Replies: 2
    Last Post: 2015/01/17, 03:50 PM
  2. Mana Pool then Gonarezhou Trip 2015
    By Windpomp in forum Zimbabwe
    Replies: 8
    Last Post: 2014/09/26, 07:26 PM
  3. Botswana Desember!! Wat om te verwag!!
    By ArnoStr in forum Botswana
    Replies: 5
    Last Post: 2013/09/22, 11:24 AM
  4. Botswana December
    By JJP in forum Botswana
    Replies: 4
    Last Post: 2013/09/18, 12:08 AM
  5. ATKV Buffelspoort Camping - Dangerous SuperTube
    By Craigananzi in forum Camping, Fridges, Accessories
    Replies: 16
    Last Post: 2012/02/09, 08:14 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •