Ford & Mazda Coopers ST Maxx





Page 1 of 2 1 2 LastLast
Results 1 to 20 of 22

Thread: Coopers ST Maxx

  1. #1
    Join Date
    Oct 2007
    Location
    Maropeng
    Age
    53
    Posts
    382
    Thanked: 23

    Default Coopers ST Maxx

    Nuwe Cooper ST Maxx op gesit. Op gegaan van 65 na 70 profile. Ek dink dit maat die bakkie net so "bietjie" beter lyk..
    Ek was ook nie seker of daai white letter buite of binne moet wees nie, maar ek dink ek het die regte kuese gemaak..
    Attached Thumbnails Attached Thumbnails Click image for larger version. 

Name:	Bakkie 1.jpg 
Views:	177 
Size:	109.0 KB 
ID:	317092   Click image for larger version. 

Name:	Bakkie 2.jpg 
Views:	183 
Size:	78.7 KB 
ID:	317093   Click image for larger version. 

Name:	Bakkie 3.jpg 
Views:	167 
Size:	74.1 KB 
ID:	317094  

  2. #2
    Join Date
    Oct 2014
    Location
    Hoedspruit
    Age
    32
    Posts
    481
    Thanked: 5

    Default

    Solank dit mooi lyk is dit die moeite werd, as dit prakties is, is dit 'n bonus.

    Ek laaik dit, goeie werk oom.

  3. #3
    Join Date
    Aug 2013
    Location
    Pretoria
    Age
    42
    Posts
    372
    Thanked: 0

    Default

    ek het ook so n wit BT 50 en like di eerg. wat het jy betaal vir die bande... en kan jy sien dat die groter profile iets doen aan jou spedo en so

  4. #4
    Join Date
    Oct 2014
    Location
    Hoedspruit
    Age
    32
    Posts
    481
    Thanked: 5

    Default

    Quote Originally Posted by emil.henrico View Post
    ... en kan jy sien dat die groter profile iets doen aan jou spedo en so
    Ek kan uit ondervinding nie oor trokke praat nie, maar met my platkar het ek van 205/60/16 gegaan na 225/40/18, en dit het wel 'n verskil gemaak in die werklikke spoed teenoor die instrumente, asook die brandstof verbrui (dit mag dalk meer my voet gewees het). Maar ek kan nie sien hoe dit nie 'n verskil sal maak nie, tensy mens dit weer kan kalibreer.

  5. #5
    Join Date
    Oct 2007
    Location
    Maropeng
    Age
    53
    Posts
    382
    Thanked: 23

    Default

    Wat ek gister gekyk het, die GPS wys 118 tot 119 en op die speedo sit hy dan mooi op 120. So hy sit net waar hy moet wees. Prys Emil? Wel ek kan nou gaan mee ding in die para Olympics volgende jaar, n arm en n been! maar dit was R3900 stuk

  6. #6
    Join Date
    Mar 2013
    Location
    Pretoria
    Age
    43
    Posts
    680
    Thanked: 42

    Default

    R3900 PER BAND? Ek dink ek is ingedoen met R4150 prys per band laas maand. Watse handelaar het oom die bande gekry?
    2008 Toyota Hilux D/C 3.0 D-4D (Overlander) SOLD
    2013 Toyota Hilux 3.0 D4D Auto
    2013 Jeep Wrangler 3.6 Auto

  7. #7
    Join Date
    Jun 2013
    Location
    Johannesburg
    Age
    47
    Posts
    228
    Thanked: 16

    Default

    Awesome tires. 25000km and still looks new.
    Attached Images Attached Images  

  8. #8
    Join Date
    Jan 2013
    Location
    HoneyDew
    Age
    38
    Posts
    2,166
    Thanked: 4

    Default

    Quote Originally Posted by Fly340 View Post
    Awesome tires. 25000km and still looks new.
    Verseker sal dit my volgende stel wees.
    AT3s is awesome bande, en na 45 000 km het ek nog BAIE loop oor.
    Een ding wat ek opgetel het, doen Kruis Ruil elke 7500 km!!! anders gaan jy n verskriklike vibrasie begin kry!
    FordRanger T6 / 3.2 XLT 4x4 Auto.
    The 3Ton Gravel Road Monster over weekends.
    The Pavement Special in the week.
    Since March 2013
    ConquerorComfort.
    Camping instyle since January 2012.

    HAM CallSign: ZS6LSC
    ORRA CallSign:AG34


    <a href="http://www.fuelly.com/car/ford/ranger/2013/zs6lsc/172702" target="_blank"><a href="https://badges.fuelly.com/images/sig-metric2/172702.png" target="_blank"><a href="https://badges.fuelly.com/images/sig-metric2/172702.png" target="_blank">

  9. #9
    Join Date
    Oct 2014
    Location
    Hoedspruit
    Age
    32
    Posts
    481
    Thanked: 5

    Default

    Quote Originally Posted by ZS6LSC GP View Post
    Een ding wat ek opgetel het, doen Kruis Ruil elke 7500 km!!! anders gaan jy n verskriklike vibrasie begin kry!
    Links agter en regs voor byvoorbeeld? Soos in die ou dae?

    My platkar bande kon dit nie doen nie "directional thread". Ek kon net voor na agter skuif aan dieselfde kant.

  10. #10
    Join Date
    Oct 2007
    Location
    Maropeng
    Age
    53
    Posts
    382
    Thanked: 23

    Default

    Quote Originally Posted by Sidestep View Post
    R3900 PER BAND? Ek dink ek is ingedoen met R4150 prys per band laas maand. Watse handelaar het oom die bande gekry?
    Op een van die forums gelees van autowiel, hulle gebel en teen 3950 gekry, Tyremart wat deel is van die groep het toe vir my gegee vir 3900, hulle prys was eers 4250 op die 70 maar wel 3900 op die 65 profile. Lank geshop voor ek n goeie prys gekry het.

  11. #11
    Join Date
    Oct 2007
    Location
    Maropeng
    Age
    53
    Posts
    382
    Thanked: 23

    Default

    Quote Originally Posted by Fly340 View Post
    Awesome tires. 25000km and still looks new.
    Lyk nog brand new! My vorige stel net die ST en nie die Maxx het ek oor die 80000 gekry, en ek is seker die gaan die selfde gee.

  12. #12
    Join Date
    Oct 2006
    Location
    Ellisras
    Age
    32
    Posts
    184
    Thanked: 4

    Default

    Daai Coopers lyk baie windgat. Ek het laas maand 'n kwotasie gekry by Shorty's Tyres in Rustenburg. Sien die pryse onderaan:

    Good day,

    Thank you for allowing us the opportunity to quote you on the following:

    265/70R17
    Cooper S/T Maxx R3,495.00 ea.
    BF Goodrich A/T R3,050.00 ea.
    BF Goodrich M/T R3,425.00 ea.

    Alignment R175.00 per vehicle

    Price is incl. VAT, fitting & balancing; excl. delivery. E & OE. Quote is valid for 10 days only. Ts & Cs apply.

    Kind regards,



    Tel No: (+27) 014 538 1244 / 1319 / 1320 / 1340. Fax: (+27) 014 538 0299.
    Physical Address: 6 Hollyhock Street, Zinniaville, Rustenburg. Postal Address: P.O. Box 50482, Zinniaville, 0302.

    Dink nie hul pryse is sleg nie. Ek wil ook bitter graag die Coopers ST/Maxx op sit, maar eks nog nie heeltemal oortuig of dit die moeite werd is vir daai ekstra kostes nie.

  13. #13
    Join Date
    Oct 2014
    Location
    Hoedspruit
    Age
    32
    Posts
    481
    Thanked: 5

    Default

    Dead thunder, dooie [email protected]#%*r, ek dink ek moet ophou spaar vir diesel en begin spaar vir tekkies, ekt nie gedienk dis so duur nie. Amper slaat ek soos weile Elie reg agteroor!

  14. #14
    Join Date
    Oct 2007
    Location
    Maropeng
    Age
    53
    Posts
    382
    Thanked: 23

    Default

    Quote Originally Posted by Slabbies View Post
    Daai Coopers lyk baie windgat. Ek het laas maand 'n kwotasie gekry by Shorty's Tyres in Rustenburg. Sien die pryse onderaan:

    Good day,

    Thank you for allowing us the opportunity to quote you on the following:

    265/70R17
    Cooper S/T Maxx – R3,495.00 ea.
    BF Goodrich A/T – R3,050.00 ea.
    BF Goodrich M/T – R3,425.00 ea.

    Alignment – R175.00 per vehicle

    Price is incl. VAT, fitting & balancing; excl. delivery. E & OE. Quote is valid for 10 days only. T’s & C’s apply.

    Kind regards,



    Tel No: (+27) 014 538 1244 / 1319 / 1320 / 1340. Fax: (+27) 014 538 0299.
    Physical Address: 6 Hollyhock Street, Zinniaville, Rustenburg. Postal Address: P.O. Box 50482, Zinniaville, 0302.

    Dink nie hul pryse is sleg nie. Ek wil ook bitter graag die Coopers ST/Maxx op sit, maar eks nog nie heeltemal oortuig of dit die moeite werd is vir daai ekstra kostes nie.
    Bliksem, ai as ek maar net geweet het! dis n goeie 1600 goekkooper vir 4!
    Next time around

    My vorige stel het gemaklik 80 000 gegee toe ek die bakkie verkoop het; en om dit so te stel, ek hoe van die look van die band, ry lekker en het baie goeie grip ook, baie beter as die vorige stel bande (Wrangers) op die bakkie. Die bande moes ek op 58000 vervang want dit was regtig gaar! (Dit was al verby die indicators vir die laaste paar duisend km). So Wrangers is bietjie goedkooper, ja, maar ek wil nie elke 50 000 vervang nie, ek soek liewers iets wat langer gaan hou, iets wat heel moontlik vir my 100 000 kan gee. Onthou hulle gee vir jou 50 000 guarantee en op die AT's 80 000. Maar elke een vir hom self..
    Last edited by unrealchris; 2014/10/31 at 11:46 AM.

  15. #15
    Join Date
    Oct 2006
    Location
    Ellisras
    Age
    32
    Posts
    184
    Thanked: 4

    Default

    Eks stem 100% saam met jou. Koop eerder 'n band wat mens kilos gee as wat mens vir die goedkoper opsie gaan.

    Ek like daai Cooper ST/Maxx bande soos rooi jelly. Soos ek myself ken sal my gat jeuk en sal ek brood eet vir 'n jaar sodat ek daai Coopers kan koop. hahah

    Hou ons maar op hoogte hoe daai Coopers perform.

  16. #16
    Join Date
    Sep 2013
    Location
    Bultfontein
    Age
    34
    Posts
    308
    Thanked: 8

    Default

    Myne het ook al so 20000km gedoen en ek is regtig beindruk sover. Nog nie genoeg gereen om te kyk hoe maak hy op n nat pad nie, maar in modder is hy uitstekend.

  17. #17
    Join Date
    Mar 2013
    Location
    Pretoria
    Age
    43
    Posts
    680
    Thanked: 42

    Default

    Ek dink nie jy kry die ST maxx in 'n 65 profile vir die 17" nie of is ek verkeurd?
    2008 Toyota Hilux D/C 3.0 D-4D (Overlander) SOLD
    2013 Toyota Hilux 3.0 D4D Auto
    2013 Jeep Wrangler 3.6 Auto

  18. #18
    Join Date
    Oct 2007
    Location
    Maropeng
    Age
    53
    Posts
    382
    Thanked: 23

    Default

    Quote Originally Posted by Slabbies View Post
    Eks stem 100% saam met jou. Koop eerder 'n band wat mens kilos gee as wat mens vir die goedkoper opsie gaan.

    Ek like daai Cooper ST/Maxx bande soos rooi jelly. Soos ek myself ken sal my gat jeuk en sal ek brood eet vir 'n jaar sodat ek daai Coopers kan koop. hahah

    Hou ons maar op hoogte hoe daai Coopers perform.
    En sit nou reeds hier en water drink in plaas van my normalle Vrydag lunch...
    Dis lekker om te krap waar dit jeuk

  19. #19
    Join Date
    Oct 2007
    Location
    Maropeng
    Age
    53
    Posts
    382
    Thanked: 23

    Default

    Ek sal julle op hoogte hou van die performance van die bande en Sidestep, die standard op die Ford en Mazd is mos 65 op die 17 inch, maar ek het net 1 op gegaan na 70. Dis regtig n klein verskil, en mens moet baie mooi kyk om die verkil te sien. Dit laat die wheel arch net so bietjie voller lyk... Jy kry wel die Maxx in 65 en 70 op die 17 duim.

  20. #20
    Join Date
    May 2012
    Location
    Johannesburg
    Age
    42
    Posts
    1,807
    Thanked: 10

    Default

    The ST Maxx are definitely my next set of tyres.
    I have only heard good things about them.

    Looking good
    Currently do not own a 4x4, driving a sedan
    Ex: 2013 Ford Ranger 3.2 XLT 4x4 auto
    Ex: 2012 Ford Ranger 3.2 XLT 4x4 auto
    Ex: 2013 Ford Ranger 2.2 XLS 2WD manual
    Ex: 2009 Mazda BT50 3.0 CRDi double cab manual

Page 1 of 2 1 2 LastLast

Similar Threads

  1. AT Tyre Tests
    By kalahari in forum Tyre chat
    Replies: 67
    Last Post: 2016/04/02, 08:58 PM
  2. Coopers ST Maxx
    By PierreJJ in forum Tyre chat
    Replies: 26
    Last Post: 2014/09/20, 02:44 AM
  3. Best price for Coopers S/T Maxx?
    By Scalpel in forum Tyre chat
    Replies: 3
    Last Post: 2013/05/06, 02:57 PM
  4. Coopers
    By STYLECON in forum Tyre chat
    Replies: 72
    Last Post: 2012/10/11, 08:15 AM
  5. Replies: 2
    Last Post: 2009/10/14, 03:08 PM

Tags for this Thread

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •