Klassieke Keur





Page 1 of 80 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 26 51 ... LastLast
Results 1 to 20 of 1599

Thread: Klassieke Keur

  1. #1
    Join Date
    Jan 2008
    Location
    Modderfontein, naby Rysmierbult
    Age
    75
    Posts
    4,678
    Thanked: 565

    Default Klassieke Keur

    Met Chris, en Roelof, en die uwe, lyk dit of ons 'n bietjie kan afdwaal

    Eric, en enigeen wat wil, kan ook maar saamdoen

    My eerste gunsteling

    http://www.youtube.com/watch?v=7K68tdN3fYw
    Johan Mitchell, .... r.i.v. Swambo Marthie

    My beste kennis is diť oor my eie onkunde

    '96 Colt DC V8 ... Safari Camper ... '88 Fleetline L
    '88 Ballade 150 ... sold
    "The rule here is that there is no rule" .. MikeAG

  2. #2
    Join Date
    Apr 2007
    Location
    Nigel
    Age
    58
    Posts
    15,802
    Thanked: 2063

    Default

    LC 78 Troopie 1HD-FTE
    Uniglide
    +27 zero eight 2 four 95 9252

  3. #3
    Join Date
    Jan 2008
    Location
    Modderfontein, naby Rysmierbult
    Age
    75
    Posts
    4,678
    Thanked: 565

    Default

    Die dirigent is daar vir die erkenning vir sy groot werk vooraf ... om die orkes en koor te laat saamwerk en die hele stuk 'n plesier te maak ... nie 'n geringe taak nie !

    So, gun hom maar sy 'performance' met die uitvoering
    Johan Mitchell, .... r.i.v. Swambo Marthie

    My beste kennis is diť oor my eie onkunde

    '96 Colt DC V8 ... Safari Camper ... '88 Fleetline L
    '88 Ballade 150 ... sold
    "The rule here is that there is no rule" .. MikeAG

  4. #4
    Join Date
    Jan 2008
    Location
    Modderfontein, naby Rysmierbult
    Age
    75
    Posts
    4,678
    Thanked: 565

    Default

    Ek hoop nie die TOS gaan my looi nie

    http://www.youtube.com/watch?v=AgUsZdOTNx0

    maar dit is soos dit is
    Johan Mitchell, .... r.i.v. Swambo Marthie

    My beste kennis is diť oor my eie onkunde

    '96 Colt DC V8 ... Safari Camper ... '88 Fleetline L
    '88 Ballade 150 ... sold
    "The rule here is that there is no rule" .. MikeAG

  5. The Following User Says Thank You to Gaitshi Gubib For This Useful Post:


  6. #5
    Join Date
    Jan 2008
    Location
    Modderfontein, naby Rysmierbult
    Age
    75
    Posts
    4,678
    Thanked: 565

    Default

    Hierdie man gee my groot lekkerkry .. parapleeg, maar hy weet van viool

    Tien minute lank, maar die einde is, hoe sÍ die kinders, "stunning" !

    http://www.youtube.com/watch?v=wEmbFSiJzEQ
    Johan Mitchell, .... r.i.v. Swambo Marthie

    My beste kennis is diť oor my eie onkunde

    '96 Colt DC V8 ... Safari Camper ... '88 Fleetline L
    '88 Ballade 150 ... sold
    "The rule here is that there is no rule" .. MikeAG

  7. The Following User Says Thank You to Gaitshi Gubib For This Useful Post:


  8. #6
    Join Date
    Jul 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    41
    Posts
    622
    Thanked: 102

    Default

    Sjoe, daai is inderdaad stunning! Wat 'n virtuoos.
    Hierdie is een van my gunstellinge. Saam met YoYo Ma en Daniel Barenboim, Beethoven se Trippel konsert.


    http://www.youtube.com/watch?v=wOaw2uoPQnY
    Ockert
    Toyota Prado 120 4.0VX

  9. #7
    Join Date
    Aug 2014
    Location
    Randfontein
    Age
    53
    Posts
    323
    Thanked: 1

    Default Amper gedink die "thread" gaan oor die vroue tydskrif en hom gemis

    Het dit baie geniet om die musiek videos oop te maak en te luister is nou sommer nie eers meer so woedend vir my vennoot nie.

    Dankie vir die les in kuns wat 'n mens baie vinnig kalm maak.

    Ek dink mense wat so erg "Road rage" kry kan leer oor hoe om eerder kalm musiek in hulle karre te luister en dit te geniet as om die snert te luister wat deesdae op radio ge-opper word deur almal wat probeer om hulle menings te lug en die heeltyd net snert praat.

    Ek het agtergekom ek doen self baie beter op die pad as ek net musiek luister en nie heeltyd na ander mense se gepraat nie.
    Isuzu KB 250 4x4 D-teq OME suspension

  10. #8
    Join Date
    Aug 2014
    Location
    Randfontein
    Age
    53
    Posts
    323
    Thanked: 1

    Default Enough to CALM the soul!!!!!!

    Isuzu KB 250 4x4 D-teq OME suspension

  11. #9
    Join Date
    Mar 2007
    Location
    Pretoria
    Age
    50
    Posts
    657
    Thanked: 117

    Default

    Bly om te sien daar is nog ander wat my smaak in musiek deel
    Gerhardt Olivier

    GWM H5 2.4
    Gwm 2.2 d/cab

    Always carry a knife, in case there is biltong or you need to stab someone in the throat.

  12. The Following User Says Thank You to FLOOI For This Useful Post:


  13. #10
    Join Date
    Jan 2008
    Location
    Modderfontein, naby Rysmierbult
    Age
    75
    Posts
    4,678
    Thanked: 565

    Default Die Wals-koning ?

    Wie sÍ jy is die koning van die wals ....

    Strauss ?

    of

    Tchaikovsky ?


    http://www.youtube.com/watch?v=qJNcomorvjg
    Johan Mitchell, .... r.i.v. Swambo Marthie

    My beste kennis is diť oor my eie onkunde

    '96 Colt DC V8 ... Safari Camper ... '88 Fleetline L
    '88 Ballade 150 ... sold
    "The rule here is that there is no rule" .. MikeAG

  14. #11
    Join Date
    Jan 2008
    Location
    Modderfontein, naby Rysmierbult
    Age
    75
    Posts
    4,678
    Thanked: 565

    Default

    My stem gaan vir die Rus.

    Daar is meer variasie in sy styl .. Strauss is te maklik herkenbaar .. beteken nie ek hou nie van hom nie !
    Johan Mitchell, .... r.i.v. Swambo Marthie

    My beste kennis is diť oor my eie onkunde

    '96 Colt DC V8 ... Safari Camper ... '88 Fleetline L
    '88 Ballade 150 ... sold
    "The rule here is that there is no rule" .. MikeAG

  15. #12
    Join Date
    Aug 2014
    Location
    Randfontein
    Age
    53
    Posts
    323
    Thanked: 1

    Default Musiek

    EK dink daar is baie ander wat die musiek ken en geniet dalk net nie so seker waar om te begin soek nie te oorval met elke dag se swoeg en sweet om die MOOI dinge te soek in die lewe

    Ek moet eerlik se ek is nie n spesialis nie so ek kan nie regtig kies nie maar ek hou oor die algemeen van meeste musiek solank dit n mens laat goed voel walse ingesluit en ek dink om te kies is BAIIIIIIe moeilik
    Isuzu KB 250 4x4 D-teq OME suspension

  16. #13
    Join Date
    Mar 2007
    Location
    Pretoria
    Age
    50
    Posts
    657
    Thanked: 117

    Default

    Ek sal se Tchaikofski is meer opruiend maar vir suiwer ontspanning sal ek Strauss of Bach verkies.

    Ek hou ook nogal van tyd tot tyd van sekere van Deff lepard se musiek.

    Ja ek weet dis weird maar dit is net ek
    Gerhardt Olivier

    GWM H5 2.4
    Gwm 2.2 d/cab

    Always carry a knife, in case there is biltong or you need to stab someone in the throat.

  17. #14
    Join Date
    Mar 2007
    Location
    Pretoria
    Age
    50
    Posts
    657
    Thanked: 117

    Default

    Wat van n bietjie goeie klavier musiek?

    https://www.youtube.com/watch?v=ASqTgJExCtw
    Gerhardt Olivier

    GWM H5 2.4
    Gwm 2.2 d/cab

    Always carry a knife, in case there is biltong or you need to stab someone in the throat.

  18. #15
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    Centurion
    Age
    60
    Posts
    1,666
    Thanked: 317

    Default

    Joseph Haydn Serenade for Strings:

    https://www.youtube.com/watch?v=0qEJH1152Bo

    Onregverdig dat sulke mooi musiek moet ophou!
    Peet Schultz

  19. #16
    Join Date
    Jan 2008
    Location
    Modderfontein, naby Rysmierbult
    Age
    75
    Posts
    4,678
    Thanked: 565

    Default

    Quote Originally Posted by PeetS View Post
    Joseph Haydn Serenade for Strings:

    https://www.youtube.com/watch?v=0qEJH1152Bo

    Onregverdig dat sulke mooi musiek moet ophou!
    Dis sodat jy hierna ook kan luister ... stok-oud, klankkwaliteit nie die beste nie maar hierdie man mag maar met 'n klavier !

    http://www.youtube.com/watch?v=3L0Rncqx1yQ
    Johan Mitchell, .... r.i.v. Swambo Marthie

    My beste kennis is diť oor my eie onkunde

    '96 Colt DC V8 ... Safari Camper ... '88 Fleetline L
    '88 Ballade 150 ... sold
    "The rule here is that there is no rule" .. MikeAG

  20. #17
    Join Date
    Jun 2012
    Location
    Centurion
    Age
    55
    Posts
    1,232
    Thanked: 306

    Default

    Make it happen!

    2018 Mobi Lodge

  21. #18
    Join Date
    Jun 2012
    Location
    Centurion
    Age
    55
    Posts
    1,232
    Thanked: 306

    Default

    Ek kan al sien ek gaan baie leer op hierdie fred - baie dankie daarvoor.
    Make it happen!

    2018 Mobi Lodge

  22. #19
    Join Date
    Jan 2008
    Location
    Modderfontein, naby Rysmierbult
    Age
    75
    Posts
    4,678
    Thanked: 565

    Default

    Quote Originally Posted by Toccata (Roelof) View Post
    Netso Roelof

    Richard Strauss het gesÍ :
    The human voice is the most beautiful instrument of all, but it is the most difficult to play.
    Ek kan daarby sÍ : min mense kry dit reg om daardie instrument ordentlik goed te speel

    Maar hierdie drie kry dit goed reg :

    http://www.youtube.com/watch?v=Pa58TdbRGJ4
    Johan Mitchell, .... r.i.v. Swambo Marthie

    My beste kennis is diť oor my eie onkunde

    '96 Colt DC V8 ... Safari Camper ... '88 Fleetline L
    '88 Ballade 150 ... sold
    "The rule here is that there is no rule" .. MikeAG

  23. #20
    Join Date
    Jan 2014
    Location
    Durbanville
    Age
    42
    Posts
    30
    Thanked: 29

    Default

    Lekker musiek, dankie!

Page 1 of 80 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 26 51 ... LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •