Page 86 of 86 FirstFirst ... 36 61 76 77 78 79 80 81 82 83 84 85 86
Results 1,701 to 1,709 of 1709

Thread: Klassieke Keur

  1. #1701
    Join Date
    May 2011
    Location
    Pretoria
    Age
    64
    Posts
    2,115
    Thanked: 1194

    Default Re: Klassieke Keur

    Sjoe, verbeel jou jy is die orkes, jy het net by die huis gekom, en vertel jou vrou hoe lekker het jy en jou pelle gekuier. Sy staan so mooi en liefies vir jou en kyk en jou kakstories luister. Dan trek sy daai gesig, en begin jou fortuin vir jou vertel..
    Jy kan in jou moer vlieg (la moer)
    Jou pelle kan in hulle moer vlieg (tra moer)
    Ens, ens...
    Dapper probeer jy so af en toe terugpraat, maar sy hou vol...
    Tot sy oppi einde jou met n hekse-skreeu uit die huis jaag ...
    Mike Nieuwoudt
    '89 LR 110 V8

  2. The Following User Says Thank You to Mike N For This Useful Post:

  3. #1702
    Join Date
    Sep 2019
    Location
    Pretoria East
    Age
    48
    Posts
    1,153
    Thanked: 2486

    Default Re: Klassieke Keur

    Mike, dit is baie snaaks.

    En die teenoorgestelde van wat ek gedink het.

    Ek het gespekuleer hoe wonderlik dit moes gewees het om haar in lewende lywe te sien optree. As sy so klink op ou distorted 1960s tegnologie, hoeveel meer kon jy hoor in lewende lywe?
    Aristotle wrote; ''Excellence is never an accident. It is always the result of high intention, sincere effort, and intelligent execution. It represents the wise choice of many alternatives. Choice, not chance, determines your destiny''

  4. #1703
    Join Date
    Jan 2008
    Location
    Pampoenkraal, naby Dwarskersbos
    Age
    77
    Posts
    4,723
    Thanked: 683

    Default Re: Klassieke Keur

    Quote Originally Posted by Emmie L View Post

    Nes jy daar sÍ Emmie, sy was 'n stemkunstenaar ... van hoog-dramaties tot strelend-liries
    Johan Mitchell, .... r.i.v. Swambo Marthie

    My beste kennis is diť oor my eie onkunde

    '96 Colt DC V8 ... Safari Camper ... '88 Fleetline L
    '88 Ballade 150 ... sold
    "The rule here is that there is no rule" .. MikeAG

  5. The Following User Says Thank You to Gaitshi Gubib For This Useful Post:

  6. #1704
    Join Date
    Jan 2008
    Location
    Pampoenkraal, naby Dwarskersbos
    Age
    77
    Posts
    4,723
    Thanked: 683

    Default Re: Klassieke Keur

    Luister hier ..... Dite alla giovine, La Traviata (saam met Ugo Savarese)

    https://www.youtube.com/watch?v=9qDNceGa-7k
    Johan Mitchell, .... r.i.v. Swambo Marthie

    My beste kennis is diť oor my eie onkunde

    '96 Colt DC V8 ... Safari Camper ... '88 Fleetline L
    '88 Ballade 150 ... sold
    "The rule here is that there is no rule" .. MikeAG

  7. #1705
    Join Date
    Sep 2019
    Location
    Pretoria East
    Age
    48
    Posts
    1,153
    Thanked: 2486

    Default Re: Klassieke Keur

    Sy is uitsonderlik selfs tussen ander uitsonderlike kollegas.
    Aristotle wrote; ''Excellence is never an accident. It is always the result of high intention, sincere effort, and intelligent execution. It represents the wise choice of many alternatives. Choice, not chance, determines your destiny''

  8. #1706
    Join Date
    May 2011
    Location
    Pretoria
    Age
    64
    Posts
    2,115
    Thanked: 1194

    Default Re: Klassieke Keur

    Quote Originally Posted by Emmie L View Post
    Mike, dit is baie snaaks.

    En die teenoorgestelde van wat ek gedink het.

    Ek het gespekuleer hoe wonderlik dit moes gewees het om haar in lewende lywe te sien optree. As sy so klink op ou distorted 1960s tegnologie, hoeveel meer kon jy hoor in lewende lywe?
    Dit was net grappenderwys, ek sou n linkerbal gee om haar live te kon hoor!
    Mike Nieuwoudt
    '89 LR 110 V8

  9. The Following User Says Thank You to Mike N For This Useful Post:

  10. #1707
    Join Date
    Jan 2008
    Location
    Pampoenkraal, naby Dwarskersbos
    Age
    77
    Posts
    4,723
    Thanked: 683

    Default Re: Klassieke Keur

    Interessant hierdie ..

    https://www.youtube.com/watch?v=LYWpeCepdbE
    Attached Images Attached Images  
    Johan Mitchell, .... r.i.v. Swambo Marthie

    My beste kennis is diť oor my eie onkunde

    '96 Colt DC V8 ... Safari Camper ... '88 Fleetline L
    '88 Ballade 150 ... sold
    "The rule here is that there is no rule" .. MikeAG

  11. #1708
    Join Date
    Jan 2008
    Location
    Pampoenkraal, naby Dwarskersbos
    Age
    77
    Posts
    4,723
    Thanked: 683

    Default Re: Klassieke Keur

    En wat van die pedale-voetwerk !
    Johan Mitchell, .... r.i.v. Swambo Marthie

    My beste kennis is diť oor my eie onkunde

    '96 Colt DC V8 ... Safari Camper ... '88 Fleetline L
    '88 Ballade 150 ... sold
    "The rule here is that there is no rule" .. MikeAG

  12. The Following User Says Thank You to Gaitshi Gubib For This Useful Post:

  13. #1709
    Join Date
    Dec 2014
    Location
    Kempton Park
    Age
    51
    Posts
    140
    Thanked: 1790

    Default Re: Klassieke Keur

    Quote Originally Posted by Gaitshi Gubib View Post
    En wat van die pedale-voetwerk !
    Yep I played keyboard and guitar, learnt from ear, could read a bit of music. Till my uncle, a German, told me to play what I knew on his grand piano, well a musician I am not..

Page 86 of 86 FirstFirst ... 36 61 76 77 78 79 80 81 82 83 84 85 86

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •