Klassieke Keur - Page 8





Page 8 of 80 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 33 58 ... LastLast
Results 141 to 160 of 1599

Thread: Klassieke Keur

  1. #141
    Join Date
    Jan 2008
    Location
    Modderfontein, naby Rysmierbult
    Age
    75
    Posts
    4,678
    Thanked: 565

    Default

    Baie bekend, uit Madame Butterfly

    https://www.youtube.com/watch?v=4rV0y4syKvQ

    @Chris, bly jy geniet.

    @Ockert, aweregs moet ook gedoen word, anders is die breiwerk nie so mooi nie !
    Johan Mitchell, .... r.i.v. Swambo Marthie

    My beste kennis is di oor my eie onkunde

    '96 Colt DC V8 ... Safari Camper ... '88 Fleetline L
    '88 Ballade 150 ... sold
    "The rule here is that there is no rule" .. MikeAG

  2. #142
    Join Date
    Jun 2012
    Location
    Centurion
    Age
    55
    Posts
    1,232
    Thanked: 306

    Default

    Pragtig
    Make it happen!

    2018 Mobi Lodge

  3. #143
    Join Date
    Aug 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    73
    Posts
    2,493
    Thanked: 119

    Default

    Quote Originally Posted by Toccata (Roelof) View Post
    Pragtig

    +1

    Chris.

  4. #144
    Join Date
    Aug 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    73
    Posts
    2,493
    Thanked: 119

    Default

    Wel hier gaan ons.

    Ek gaan probeer om my eerste link te post.
    Hoop dit werk. Hier is hy.


    http://www.youtube.com/watch?v=2AZOknKotVc

    Chris

  5. #145
    Join Date
    Aug 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    73
    Posts
    2,493
    Thanked: 119

    Default

    Nou het ek dit.

    Nou moet julle koets.

    Bietjie langer maar mooi.


    http://www.youtube.com/watch?v=UFwCY9W35y4

    Chris.

  6. #146
    Join Date
    Jan 2008
    Location
    Modderfontein, naby Rysmierbult
    Age
    75
    Posts
    4,678
    Thanked: 565

    Default

    Quote Originally Posted by ChrisLab View Post
    Wel hier gaan ons.

    Ek gaan probeer om my eerste link te post.
    Hoop dit werk. Hier is hy.


    http://www.youtube.com/watch?v=2AZOknKotVc

    Chris
    A-nee, maar ek wil dit h ! !

    Chris, doen nog een, dan weet ons jou kordaatstuk was nie 'n gelukskoot nie
    Johan Mitchell, .... r.i.v. Swambo Marthie

    My beste kennis is di oor my eie onkunde

    '96 Colt DC V8 ... Safari Camper ... '88 Fleetline L
    '88 Ballade 150 ... sold
    "The rule here is that there is no rule" .. MikeAG

  7. #147
    Join Date
    Jul 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    41
    Posts
    622
    Thanked: 102

    Default

    Ja nee wat, het geweet jy kan dit doen!!!

    En dis mos nou 'n manier om jou eerste een te doen!

    "Winter" soos gespeel deur Perlman bly vir my een van die wonders van musiek...
    Ockert
    Toyota Prado 120 4.0VX

  8. #148
    Join Date
    Aug 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    73
    Posts
    2,493
    Thanked: 119

    Default















    Gaan repost.







    Chris.
    Last edited by ChrisLab; 2014/12/13 at 12:51 PM.

  9. #149
    Join Date
    Jul 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    41
    Posts
    622
    Thanked: 102

    Default

    Quote Originally Posted by ChrisLab View Post
    Nou het ek dit.

    Nou moet julle koets.

    Bietjie langer maar mooi.


    http://www.youtube.com/watch?v=UFwCY9W35y4

    Chris.
    Weet wat ek die volgende halfuur gaan doen...
    Ockert
    Toyota Prado 120 4.0VX

  10. #150
    Join Date
    Aug 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    73
    Posts
    2,493
    Thanked: 119

    Default

    Quote Originally Posted by Gaitshi Gubib View Post
    A-nee, maar ek wil dit h ! !

    Chris, doen nog een, dan weet ons jou kordaatstuk was nie 'n gelukskoot nie

    Julle spot lekker met 'n ouer persoon n

    Chris.

  11. #151
    Join Date
    Jan 2008
    Location
    Modderfontein, naby Rysmierbult
    Age
    75
    Posts
    4,678
    Thanked: 565

    Default

    Quote Originally Posted by OJ-K View Post
    Ja nee wat, het geweet jy kan dit doen!!!

    En dis mos nou 'n manier om jou eerste een te doen!

    "Winter" soos gespeel deur Perlman bly vir my een van die wonders van musiek...
    Hierdie een ? ..... https://www.youtube.com/watch?v=ve2rqERbeWo
    Johan Mitchell, .... r.i.v. Swambo Marthie

    My beste kennis is di oor my eie onkunde

    '96 Colt DC V8 ... Safari Camper ... '88 Fleetline L
    '88 Ballade 150 ... sold
    "The rule here is that there is no rule" .. MikeAG

  12. #152
    Join Date
    Jul 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    41
    Posts
    622
    Thanked: 102

    Default

    Quote Originally Posted by Gaitshi Gubib View Post

    Dit geld sekerlik vir enigeiets in die lewe, maar dit bly maar lekker om iemand te sien wat 'n meester is van sy instrument. Die man is darem ongelooflik goed!
    Ockert
    Toyota Prado 120 4.0VX

  13. #153
    Join Date
    Aug 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    73
    Posts
    2,493
    Thanked: 119

    Default

    Die laaste een vir die dag.
    Lekker rustig. Moenie aan die slaap raak nie.

    http://www.youtube.com/watch?v=Y6cZhLYpK3M


    http://www.youtube.com/watch?v=jzLUAt-KSWA

    Chris
    Last edited by ChrisLab; 2014/12/13 at 01:52 PM.

  14. #154
    Join Date
    Aug 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    73
    Posts
    2,493
    Thanked: 119

    Default

    Quote Originally Posted by Gaitshi Gubib View Post

    Nee wat, dit is nie mooi nie; dit is soos Ockert s: Wonderlik.

    Die man is nie goed nie, hy is nie 'n Meester nie; hy is 'n genie.

    Chris.

  15. #155
    Join Date
    Jun 2012
    Location
    Centurion
    Age
    55
    Posts
    1,232
    Thanked: 306

    Default

    Quote Originally Posted by ChrisLab View Post
    Julle spot lekker met 'n ouer persoon n

    Chris.

    Nee wat, in vergelyking met die ouderdom van die musiek is dit sommer niks
    Make it happen!

    2018 Mobi Lodge

  16. #156
    Join Date
    Aug 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    73
    Posts
    2,493
    Thanked: 119

    Thumbs up

    Quote Originally Posted by Toccata (Roelof) View Post
    Nee wat, in vergelyking met die ouderdom van die musiek is dit sommer niks


    Dankie vir die hulp met die "links"

    Chris.

  17. #157
    Join Date
    Jun 2012
    Location
    Centurion
    Age
    55
    Posts
    1,232
    Thanked: 306

    Default

    Groot plesier


    So ietsie meer aweregs. Ek hou nogal van die realiteitsprogramme "Britain's got Talent" en "America's got Talent". Hier is 'n oudisie op AGT.


    http://www.youtube.com/embed/SAZ7euewPTk

    Last edited by Toccata (Roelof); 2014/12/14 at 12:32 AM.
    Make it happen!

    2018 Mobi Lodge

  18. #158
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    Centurion
    Age
    60
    Posts
    1,666
    Thanked: 318

    Default

    Quote Originally Posted by Toccata (Roelof) View Post
    Groot plesier


    So ietsie meer aweregs. Ek hou nogal van die realiteitsprogramme "Britain's got Talent" en "America's got Talent". Hier is 'n oudisie op AGT.
    Die twee kan nogal sing!
    Peet Schultz

  19. #159
    Join Date
    Aug 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    73
    Posts
    2,493
    Thanked: 119

    Thumbs up

    Quote Originally Posted by Toccata (Roelof) View Post
    Groot plesier


    So ietsie meer aweregs. Ek hou nogal van die realiteitsprogramme "Britain's got Talent" en "America's got Talent". Hier is 'n oudisie op AGT.


    http://www.youtube.com/embed/SAZ7euewPTk


    My bek het nou letterlik oopgehang.

    Chris.

  20. #160
    Join Date
    Jan 2008
    Location
    Modderfontein, naby Rysmierbult
    Age
    75
    Posts
    4,678
    Thanked: 565

    Default

    Daardie twee mag maar

    Lekker Sondagmiddag-musiek ..... Les Preludes.

    https://www.youtube.com/watch?v=TF4Md-RhtvY
    Johan Mitchell, .... r.i.v. Swambo Marthie

    My beste kennis is di oor my eie onkunde

    '96 Colt DC V8 ... Safari Camper ... '88 Fleetline L
    '88 Ballade 150 ... sold
    "The rule here is that there is no rule" .. MikeAG

Page 8 of 80 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 33 58 ... LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •