Klassieke Keur - Page 6





Page 6 of 80 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 31 56 ... LastLast
Results 101 to 120 of 1599

Thread: Klassieke Keur

  1. #101
    Join Date
    Aug 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    73
    Posts
    2,493
    Thanked: 119

    Default

    Hi Okert dankie vir die "link"

    Johan ek stem weereens saam met jou.

    Ek sal nog titels later pos; moet nou eers lees en kyk en luister.

    Chris.

  2. #102
    Join Date
    Aug 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    73
    Posts
    2,493
    Thanked: 119

    Default

    Quote Originally Posted by Gaitshi Gubib View Post
    Dankie Chris

    Ockert, ja, daar is Strauss en Tchaikovsky ook met mooi walse,

    en nog 'n gewilde Waldteufel wals ... Estudiantina.

    https://www.youtube.com/watch?v=5GnrcxQ85Bo

    (mooi vetplante in die video )

    Johan, dankie, lieflike, mooi musiek en manjifieke Kaktusse.

    Die lewe is goed want--------------

    Chris.

  3. #103
    Join Date
    Jan 2008
    Location
    Modderfontein, naby Rysmierbult
    Age
    75
    Posts
    4,678
    Thanked: 566

    Default

    Nou-ja goed, 'n stukkie opera, maar nogal heel anders as op die verhoog

    Questa o quella ... (ses van die een of halfdosyn van die ander ?)

    Ek geniet Villazon se stem terdeŽ

    https://www.youtube.com/watch?v=EDL6G3geYCo
    Johan Mitchell, .... r.i.v. Swambo Marthie

    My beste kennis is diť oor my eie onkunde

    '96 Colt DC V8 ... Safari Camper ... '88 Fleetline L
    '88 Ballade 150 ... sold
    "The rule here is that there is no rule" .. MikeAG

  4. #104
    Join Date
    Jun 2012
    Location
    Centurion
    Age
    55
    Posts
    1,233
    Thanked: 307

    Default

    Daai's nou _goed_ gedoen

    Ek kan amper nie nie glo ons het nog nie Grieg se Peer Gynt suites genoem nie. Nog een van daai stukke waar alles omtrent ewe pragtig is.

    Anitra se dans
    Make it happen!

    2018 Mobi Lodge

  5. #105
    Join Date
    Aug 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    73
    Posts
    2,493
    Thanked: 119

    Default

    Quote Originally Posted by OJ-K View Post
    Ons dwaal bietjie af... Jammer oom Gaitshi, ons is nou terug by die suiwer klasieke werke, maar julle ken sekerlik die Piano Guys...

    http://www.youtube.com/watch?v=6Dakd7EIgBE

    Geen verskoning nodig nie
    Dit gaan oor goeie musiek; nie net klassiek nie EN HIERDIE IS "GREAT"

    jOHAN EK HET MOS GESÍ: ek werk stadig hierdeer. "Pudding" eet mens stadig

    Chris.

  6. #106
    Join Date
    Aug 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    73
    Posts
    2,493
    Thanked: 119

    Default

    Quote Originally Posted by Gaitshi Gubib View Post
    Nice ! ? ? net "nice" ? ?

    Dis dÍm lekker musiek daardie

    Hier is nog lekkerte .. Figaro Figaro Figaro !

    .. op 'n klavier

    http://www.youtube.com/watch?v=AWvEKWbK80Q

    Briljant, Manjifiek. Sulke wonderlike talent.

    Ek gaan nou maar soos ek voorheen gesÍ het stadig deur hierdie "thread" lees ( luister ) en dan aan die einde van die laaste "post" my kommentaar lewer.

    Chris.

  7. #107
    Join Date
    Aug 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    73
    Posts
    2,493
    Thanked: 119

    Default

    Quote Originally Posted by PeetS View Post
    Strauss - Radetzky March - Karajan


    Kyk die eerste sowat 4 minute van die een: https://www.youtube.com/watch?v=FHFf7NIwOHQ

    Von Karajan geniet sy musiek!

    Herbert Von Karajan; vir my die grootste dirigent van alle tye____________ O Ja ek het gesÍ ek gaan nou stilbly.

    Chris.

  8. #108
    Join Date
    Aug 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    73
    Posts
    2,493
    Thanked: 119

    Default

    Quote Originally Posted by Gaitshi Gubib View Post
    Henk, nee, nie geweet van Pavarotti se pa nie, dankie, so leer mens

    Die wysie vir "Like I Do" kom uit "Die dans van die ure" (... La Gioconda, Ponchielli.) ... na so 2 minute in die video in.

    http://www.youtube.com/watch?v=YmD5ph20CEg

    Nee ook nooit geweet nie.

    Chris.

  9. #109
    Join Date
    Jan 2008
    Location
    Modderfontein, naby Rysmierbult
    Age
    75
    Posts
    4,678
    Thanked: 566

    Default

    Beurtkrag pootjie my weer .. op my noteboekie kan ek nie U-tube speel nie ... al wat ek kan doen is klets

    Ek het 'n lys gemaak van al die "links" op hierdie fred sovÍr .. #1 is Panis Angelicus .. drie keer gepos

    Dis baie maklik om jouself te herhaal, maar Swambo Mart reken dis maar goed .. mens raak nie maklik moeg vir sulke lekker musiek nie
    Johan Mitchell, .... r.i.v. Swambo Marthie

    My beste kennis is diť oor my eie onkunde

    '96 Colt DC V8 ... Safari Camper ... '88 Fleetline L
    '88 Ballade 150 ... sold
    "The rule here is that there is no rule" .. MikeAG

  10. #110
    Join Date
    Aug 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    73
    Posts
    2,493
    Thanked: 119

    Default

    Quote Originally Posted by Gaitshi Gubib View Post
    En hier is Domingo, nog nat agter die ore, saam met Katia Ricciarelli (Luisa Miller- Verdi) .. ou opname natuurlik.

    https://www.youtube.com/watch?v=LpvHDwmmr9U

    Peet, Tchaikovsky IS die walskoning

    Nee Johan; so maklik gee ons nie die titel vir hom nie.

    Chris.

  11. #111
    Join Date
    Aug 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    73
    Posts
    2,493
    Thanked: 119

    Default

    Quote Originally Posted by Gaitshi Gubib View Post
    Al nege van Beethoven se SimfonieŽ is lekker luistermusiek.

    Hierdie vioolkonsert van hom ook net so lekker, ĺ uur lank

    Min mense wat ek ken kan so lank stil sit en net luister, sonder om 'n woord te sÍ !

    https://www.youtube.com/watch?v=YIB03fS179s

    Wat kan ek sÍ; hierdie man is 'n genie en die viool is die musiekinstrument van die meester.

    Chris.

  12. #112
    Join Date
    Aug 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    73
    Posts
    2,493
    Thanked: 119

    Default

    Quote Originally Posted by Toccata (Roelof) View Post
    Sjoe, hy mag maar!

    Ja ook een van die Meesters.

    Chris.

  13. #113
    Join Date
    Jul 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    41
    Posts
    622
    Thanked: 102

    Default

    Wat altyd ongelooflik vir my is, is hier sit ons in 2014 en luister na musiek wat 400 jaar oud is. Die Abdelazer Suite van Purcell is 'n uitstekende voorbeeld. In 1695 gekomponeer en nog steeds net so mooi. Soveel so dat dit steeds in hedendaagse rolprente gebruik word. Die baie bekende Rondo gedeelte begin om en by 4:56.

    https://www.youtube.com/watch?v=sNHH5uYV3Eg
    Ockert
    Toyota Prado 120 4.0VX

  14. #114
    Join Date
    Jun 2012
    Location
    Centurion
    Age
    55
    Posts
    1,233
    Thanked: 307

    Default

    As Tchaikovsky dan nou nie die walskoning mag wees nie, hier is een van sy stukke waaroor hy te se gehad het:
    "very loud and noisy and completely without artistic merit, obviously written without warmth or love".

    As hy dan nie daarvan gehou het nie, ek mag dit wel. Dis sy bekende 1812 Overture. My absolute gunsteling weergawe is een waar die inleiding nie instrumenteel is nie, maar deur 'n koor gesing word. En dan spesifiek die Don Kosaken koor van Sergei Jaroff, met die pragtige basstemme wat net 'n nuwe krag verleen aan die stuk. Voeg dan nog daarby Von Karajan en die BPO...

    1812 Overture
    Make it happen!

    2018 Mobi Lodge

  15. #115
    Join Date
    Aug 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    73
    Posts
    2,493
    Thanked: 119

    Default

    Quote Originally Posted by Toccata (Roelof) View Post
    Sir Simon Rattle en probleemkind by die Londonse olimpiese spele.

    Fantastiese musiek; wonderlike film.

    Chris.

  16. #116
    Join Date
    Aug 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    73
    Posts
    2,493
    Thanked: 119

    Default

    Quote Originally Posted by Gaitshi Gubib View Post
    Roelof .. he he, Mr Bean kan ook nie sing nie (net soos ek) maar kan mens laat lag !

    https://www.youtube.com/watch?v=OYkiI2QK0n8

    Daar's goeie rede hoekom Sakkie se drie 'links' gunsteling geword het.

    ... nog 'n rustige teevoeter vir 'n hoŽ moermeter

    https://www.youtube.com/watch?v=-YYc-S2UDZA

    Lyk my julle "klasieke Manne" sukkel almal met "hoŽ moermeters" en dan nog heel intelligent ook

    Chris.

  17. #117
    Join Date
    Jun 2012
    Location
    Centurion
    Age
    55
    Posts
    1,233
    Thanked: 307

    Default

    Quote Originally Posted by OJ-K View Post
    Wat altyd ongelooflik vir my is, is hier sit ons in 2014 en luister na musiek wat 400 jaar oud is. Die Abdelazer Suite van Purcell is 'n uitstekende voorbeeld. In 1695 gekomponeer en nog steeds net so mooi. Soveel so dat dit steeds in hedendaagse rolprente gebruik word. Die baie bekende Rondo gedeelte begin om en by 4:56.

    https://www.youtube.com/watch?v=sNHH5uYV3Eg
    Die Britte hoef nerens terug te staan wat komponiste betref nie.
    Maar ek bieg ek is onbekend met hierdie stuk... iets lekker vir my todo lysie.
    Make it happen!

    2018 Mobi Lodge

  18. #118
    Join Date
    Aug 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    73
    Posts
    2,493
    Thanked: 119

    Default

    Quote Originally Posted by Toccata (Roelof) View Post
    As Tchaikovsky dan nou nie die walskoning mag wees nie, hier is een van sy stukke waaroor hy te se gehad het:
    "very loud and noisy and completely without artistic merit, obviously written without warmth or love".

    As hy dan nie daarvan gehou het nie, ek mag dit wel. Dis sy bekende 1812 Overture. My absolute gunsteling weergawe is een waar die inleiding nie instrumenteel is nie, maar deur 'n koor gesing word. En dan spesifiek die Don Kosaken koor van Sergei Jaroff, met die pragtige basstemme wat net 'n nuwe krag verleen aan die stuk. Voeg dan nog daarby Von Karajan en die BPO...

    1812 Overture

    Haai nee!!! Roelof: ek het nie gesÍ hy mag nie die wals koning wees nie, maar "ons gee nie so maklik die titel aan hom nie.

    Ek is verbaas dat niemand nog die "link" ( is skakel 'n goeie Afrikaanse woord? ) na Eine Kleine Nachtmusik van Mozart geplaas het nie.

    Soos ek gesÍ het ek is tegnologies gestremd.

    Wonderlike musiek op hierdie "thread"

    Net 'n opmerking: dit is opvallend dat daar geen dame is wat hier gepos het nie.

    Chris.

  19. #119
    Join Date
    Aug 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    73
    Posts
    2,493
    Thanked: 119

    Default

    Nog so 'n paar.

    1) Boccherini se Minuet

    2) Vivaldi se Four seasons veral die "Spring" gedeelte.

    3) Bach se Brandenburg Konserte veral Nommer 2 (Andante )

    Jammer geen "links" ( wil iemand my nie kom leer nie, maar ek waarsku julle, ek is dom en leer stadig maar ek het baie koffie of 'n "rooietjie vir die wat daarvan hou. )

    Chris.

  20. #120
    Join Date
    Jun 2012
    Location
    Centurion
    Age
    55
    Posts
    1,233
    Thanked: 307

    Default

    Snaaks, ek dag ek het al 'n opmerking oor Kleine Nachtmuzik gemaak... miskien in 'n ander fred.
    Die opmerking is dat Eine Kleine Nachtmusik, Vier Seisoene en Dvorak se Nuwe Wereld deel is van 'n baie spesiale groep musiek. En dit is die waarvan al die bewegings almal pragtig is. Met party van die ander sit en wag mens maar vir die lekker gedeelte wat straks kom.

    Om 'n skakel in te sit:
    1) Kry die URL in Youtube, en "copy" dit
    2) In die tikvenster hier, kies die teks wat gekoppel moet word
    3) Druk die aardbol-met-ketting-skakel prentjie net bo die tikvenster, en plak die URL.
    4) Skink 'n glasie van daai rooi
    Make it happen!

    2018 Mobi Lodge

Page 6 of 80 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 31 56 ... LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •