Klassieke Keur - Page 5





Page 5 of 80 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 30 55 ... LastLast
Results 81 to 100 of 1599

Thread: Klassieke Keur

  1. #81
    Join Date
    Dec 2006
    Location
    Pretoria
    Age
    59
    Posts
    7,447
    Thanked: 862

    Default

    Die een het die vermoeŽ om my rustiger te maak as ek rerig beneuk van die werk af kom...

    http://youtu.be/E2j-frfK-yg

    Op die oppervlak klink die een heel rustig, maar as jy sy musiek ken kom jy agter die een is eintlik maar onderdrukte bedonnerdgeid.

    http://www.youtube.com/watch?v=4Tr0otuiQuU

    ....en dan een van my heel groot gunstellinge

    http://www.youtube.com/watch?v=mgHxmAsINDk
    Last edited by Sakkie; 2014/11/11 at 06:57 AM.
    Sakkie Coetzee

    Some people say I have a "short temper"....I see it as swift and assertive reaction to Bull!

  2. #82
    Join Date
    Jan 2008
    Location
    Modderfontein, naby Rysmierbult
    Age
    75
    Posts
    4,678
    Thanked: 565

    Default

    Roelof .. he he, Mr Bean kan ook nie sing nie (net soos ek) maar kan mens laat lag !

    https://www.youtube.com/watch?v=OYkiI2QK0n8

    Daar's goeie rede hoekom Sakkie se drie 'links' gunsteling geword het.

    ... nog 'n rustige teevoeter vir 'n hoŽ moermeter

    https://www.youtube.com/watch?v=-YYc-S2UDZA
    Johan Mitchell, .... r.i.v. Swambo Marthie

    My beste kennis is diť oor my eie onkunde

    '96 Colt DC V8 ... Safari Camper ... '88 Fleetline L
    '88 Ballade 150 ... sold
    "The rule here is that there is no rule" .. MikeAG

  3. #83
    Join Date
    Jan 2008
    Location
    Modderfontein, naby Rysmierbult
    Age
    75
    Posts
    4,678
    Thanked: 565

    Default Ave Maria !

    Ave Maria #1 .... seker die bekendste.
    Schumann, Luciano Pavarotti.
    https://www.youtube.com/watch?v=vXFhqG8G5uI

    Ave Maria #2 ... ook nie minder bekend nie.
    Bach/Gounod, Jose Carreras.
    https://www.youtube.com/watch?v=LPVo...o&spfreload=10

    Ave Maria #3
    Verdi (Otello), Montserrat Caballe
    https://www.youtube.com/watch?v=77H8...Q&spfreload=10

    Ave Maria #4
    Mascagni (Cavalleria R), Elina Garanca
    https://www.youtube.com/watch?v=Yoo5uM-pDT4

    Ave Maria #5 ??
    Puccini,(Suor Angelica) >? ? ?
    Kry nie 'n link nie
    Johan Mitchell, .... r.i.v. Swambo Marthie

    My beste kennis is diť oor my eie onkunde

    '96 Colt DC V8 ... Safari Camper ... '88 Fleetline L
    '88 Ballade 150 ... sold
    "The rule here is that there is no rule" .. MikeAG

  4. #84
    Join Date
    Jun 2012
    Location
    Centurion
    Age
    55
    Posts
    1,232
    Thanked: 306

    Default

    Quote Originally Posted by Gaitshi Gubib View Post
    Ave Maria #5 ??
    Puccini,(Suor Angelica)
    https://www.youtube.com/watch?v=tnNZddcVF9U

    Phixed
    Make it happen!

    2018 Mobi Lodge

  5. #85
    Join Date
    Jan 2008
    Location
    Modderfontein, naby Rysmierbult
    Age
    75
    Posts
    4,678
    Thanked: 565

    Default

    Aha, dankie

    Vasvra, kleintjie, maklik ?

    Hierdie twee was kenwysies vir programme op die destydse Radio Suid-Afrika.

    Wie weet ?

    .. ek is ook nie seker oor die Zampa overture nie .. die laaste deel het daardie wysie in ?

    https://www.youtube.com/watch?v=bIMF8CmJL18

    https://www.youtube.com/watch?v=OYG1iQoil8w
    Johan Mitchell, .... r.i.v. Swambo Marthie

    My beste kennis is diť oor my eie onkunde

    '96 Colt DC V8 ... Safari Camper ... '88 Fleetline L
    '88 Ballade 150 ... sold
    "The rule here is that there is no rule" .. MikeAG

  6. #86
    Join Date
    Jun 2012
    Location
    Centurion
    Age
    55
    Posts
    1,232
    Thanked: 306

    Default

    Nee ek brand vas.
    Make it happen!

    2018 Mobi Lodge

  7. #87
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    Centurion
    Age
    60
    Posts
    1,666
    Thanked: 317

    Default

    Quote Originally Posted by Gaitshi Gubib View Post
    Aha, dankie

    Vasvra, kleintjie, maklik ?

    Hierdie twee was kenwysies vir programme op die destydse Radio Suid-Afrika.

    Wie weet ?

    .. ek is ook nie seker oor die Zampa overture nie .. die laaste deel het daardie wysie in ?

    https://www.youtube.com/watch?v=bIMF8CmJL18

    https://www.youtube.com/watch?v=OYG1iQoil8w
    Dis BMT ( Before my Time!)
    Peet Schultz

  8. #88
    Join Date
    Jan 2008
    Location
    Modderfontein, naby Rysmierbult
    Age
    75
    Posts
    4,678
    Thanked: 565

    Default

    Voor jou tyd Peet ?? ??

    Die aria uit "Der Postillion" was kenwysie vir "Opera-Vasvra"
    ... ? aanbieder Louis Steyn ? ? ... nie so seker nie.

    Zampa overture se laaste deel .. kan dit "Vrouerubriek" se kenwysie wees ?

    Na Roswaenge se paar hoge note kan Pavarotti ook maar saamsing ...

    'Ah mes ami' ...... https://www.youtube.com/watch?v=ASXYB_TQjpc
    Johan Mitchell, .... r.i.v. Swambo Marthie

    My beste kennis is diť oor my eie onkunde

    '96 Colt DC V8 ... Safari Camper ... '88 Fleetline L
    '88 Ballade 150 ... sold
    "The rule here is that there is no rule" .. MikeAG

  9. #89
    Join Date
    Jun 2012
    Location
    Centurion
    Age
    55
    Posts
    1,232
    Thanked: 306

    Default

    Die rivier wat seker die mooiste vloei op die oor - die Moldau.
    Make it happen!

    2018 Mobi Lodge

  10. #90
    Join Date
    Jan 2008
    Location
    Modderfontein, naby Rysmierbult
    Age
    75
    Posts
    4,678
    Thanked: 565

    Default

    Dan is daar nog die Donau

    Trots ZA ... Rina Hugo en die (oorspronklike) Porra ... 'Torna mi a dir ...'

    https://www.youtube.com/watch?v=zOZFL3Xrrq4
    Last edited by Gaitshi Gubib; 2014/11/19 at 10:34 PM.
    Johan Mitchell, .... r.i.v. Swambo Marthie

    My beste kennis is diť oor my eie onkunde

    '96 Colt DC V8 ... Safari Camper ... '88 Fleetline L
    '88 Ballade 150 ... sold
    "The rule here is that there is no rule" .. MikeAG

  11. #91
    Join Date
    Jan 2008
    Location
    Modderfontein, naby Rysmierbult
    Age
    75
    Posts
    4,678
    Thanked: 565

    Default

    Dit was nou 'n lekker kort enetjie

    Hier's 'n driekwart-uur se Scheherazade

    https://www.youtube.com/watch?v=SQNymNaTr-Y

    Die dirigent is 'n 'treat'
    Last edited by Gaitshi Gubib; 2014/11/21 at 04:37 PM.
    Johan Mitchell, .... r.i.v. Swambo Marthie

    My beste kennis is diť oor my eie onkunde

    '96 Colt DC V8 ... Safari Camper ... '88 Fleetline L
    '88 Ballade 150 ... sold
    "The rule here is that there is no rule" .. MikeAG

  12. #92
    Join Date
    Jan 2008
    Location
    Modderfontein, naby Rysmierbult
    Age
    75
    Posts
    4,678
    Thanked: 565

    Default

    Wie ken nog hierdie wysie ? Kyk in die FAK sangboek .. soek vir Martatjie

    https://www.youtube.com/watch?v=mLdwTtdl2cQ
    Johan Mitchell, .... r.i.v. Swambo Marthie

    My beste kennis is diť oor my eie onkunde

    '96 Colt DC V8 ... Safari Camper ... '88 Fleetline L
    '88 Ballade 150 ... sold
    "The rule here is that there is no rule" .. MikeAG

  13. #93
    Join Date
    Jun 2012
    Location
    Centurion
    Age
    55
    Posts
    1,232
    Thanked: 306

    Default

    Ken die liewe Martatjie maar al te goed - sy moes my ou skoolstemmetjie al te veel kere verduur.

    Die sg. "Flashmobs" is deesdae al baie gewlid ook vir klassieke musiek - vir kore en selfs simfonie orkeste. Die "Som Sabadell" is seker een van die mees bekendes.
    Maar vir hierdie tyd van die jaar is hierdie een ook mooi. Dit moet seker 'n belewenis wees as jy jouself onverwags in so-iets bevind.
    Last edited by Toccata (Roelof); 2014/11/23 at 12:25 PM.
    Make it happen!

    2018 Mobi Lodge

  14. #94
    Join Date
    Jan 2008
    Location
    Modderfontein, naby Rysmierbult
    Age
    75
    Posts
    4,678
    Thanked: 565

    Default

    Kersfees kom ja, Mario Lanza sal gespeel moet word, ens. ens.

    Net iets anders, ek krap so tussen my ou langspeelplate rond ... seker van die mooiste ligte klassieke musiek saam op hierdie twaalf plate .. van Readers' Digest.

    Hansie en Grietjie .. deur die oorspronklike Engelbert Humperdinck :

    https://www.youtube.com/watch?v=OdAO9CKRyP0
    Attached Images Attached Images  
    Johan Mitchell, .... r.i.v. Swambo Marthie

    My beste kennis is diť oor my eie onkunde

    '96 Colt DC V8 ... Safari Camper ... '88 Fleetline L
    '88 Ballade 150 ... sold
    "The rule here is that there is no rule" .. MikeAG

  15. #95
    Join Date
    Jan 2008
    Location
    Modderfontein, naby Rysmierbult
    Age
    75
    Posts
    4,678
    Thanked: 565

    Default

    Desember !

    Kersfeesmaand

    Lanza, Silent Night, en nog iets meer : (en die advertensies het al in 1951 begin insypel)

    https://www.youtube.com/watch?v=q_55y7UOiBQ
    Johan Mitchell, .... r.i.v. Swambo Marthie

    My beste kennis is diť oor my eie onkunde

    '96 Colt DC V8 ... Safari Camper ... '88 Fleetline L
    '88 Ballade 150 ... sold
    "The rule here is that there is no rule" .. MikeAG

  16. #96
    Join Date
    Jan 2008
    Location
    Modderfontein, naby Rysmierbult
    Age
    75
    Posts
    4,678
    Thanked: 565

    Default

    Ek begin al soos 'n DJ voel

    Hier is nog 'n gewyde een .. ek geniet Elina Garanca se stem baie ... Panis Angelicus, Cesar Franck :

    https://www.youtube.com/watch?v=5U9gIr5aIyU
    Johan Mitchell, .... r.i.v. Swambo Marthie

    My beste kennis is diť oor my eie onkunde

    '96 Colt DC V8 ... Safari Camper ... '88 Fleetline L
    '88 Ballade 150 ... sold
    "The rule here is that there is no rule" .. MikeAG

  17. #97
    Join Date
    Jun 2012
    Location
    Centurion
    Age
    55
    Posts
    1,232
    Thanked: 306

    Default

    Ook pragtig is Schubert se Entr'acte no 3 uit "Rosamunde".
    Make it happen!

    2018 Mobi Lodge

  18. #98
    Join Date
    Aug 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    73
    Posts
    2,493
    Thanked: 119

    Default

    Quote Originally Posted by Gaitshi Gubib View Post
    Met Chris, en Roelof, en die uwe, lyk dit of ons 'n bietjie kan afdwaal

    Eric, en enigeen wat wil, kan ook maar saamdoen

    My eerste gunsteling

    http://www.youtube.com/watch?v=7K68tdN3fYw


    Ai mense; tot my eie skande moet ek nou erken dat ek nou eers hierdie "thread" ontdek.

    Dankie Johan (hoekom het jy nie laat weet nie )

    Ek het nou al so 'n klompie "posts" gelees maar werk nou maar so stadig deur.

    Dankie manne ( Johan en Roelof in die besonder )

    Manjifieke sielsverrykende musiek en so 'n verskeidenheid

    Johan ek sal net graag een wals wil byvoeg: Emile Waldteufel se: Les Patineurs, Waltz, Op.119 ook bekend as the skaters waltz.

    Jammer, ek is heeltemal tegnologies gestremd en weet nie hoe om "links" te pos nie.

    Lekker "thread"


    Chris.

  19. #99
    Join Date
    Jul 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    41
    Posts
    622
    Thanked: 102

    Default

    Quote Originally Posted by ChrisLab View Post
    Ai mense; tot my eie skande moet ek nou erken dat ek nou eers hierdie "thread" ontdek.

    Dankie Johan (hoekom het jy nie laat weet nie )

    Ek het nou al so 'n klompie "posts" gelees maar werk nou maar so stadig deur.

    Dankie manne ( Johan en Roelof in die besonder )

    Manjifieke sielsverrykende musiek en so 'n verskeidenheid

    Johan ek sal net graag een wals wil byvoeg: Emile Waldteufel se: Les Patineurs, Waltz, Op.119 ook bekend as the skaters waltz.

    Jammer, ek is heeltemal tegnologies gestremd en weet nie hoe om "links" te pos nie.

    Lekker "thread"


    Chris.

    https://www.youtube.com/watch?v=zirn3M3ewQc

    Daarsy, Chris

    Jy's reg, mens moet darem vir Waldteufel bytel as een van die groot komponiste van walse.
    Ockert
    Toyota Prado 120 4.0VX

  20. #100
    Join Date
    Jan 2008
    Location
    Modderfontein, naby Rysmierbult
    Age
    75
    Posts
    4,678
    Thanked: 565

    Default

    Dankie Chris

    Ockert, ja, daar is Strauss en Tchaikovsky ook met mooi walse,

    en nog 'n gewilde Waldteufel wals ... Estudiantina.

    https://www.youtube.com/watch?v=5GnrcxQ85Bo

    (mooi vetplante in die video )
    Johan Mitchell, .... r.i.v. Swambo Marthie

    My beste kennis is diť oor my eie onkunde

    '96 Colt DC V8 ... Safari Camper ... '88 Fleetline L
    '88 Ballade 150 ... sold
    "The rule here is that there is no rule" .. MikeAG

Page 5 of 80 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 30 55 ... LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •