Klassieke Keur - Page 2





Page 2 of 81 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 27 52 ... LastLast
Results 21 to 40 of 1618

Thread: Klassieke Keur

  1. #21
    Join Date
    Jun 2012
    Location
    Centurion
    Age
    56
    Posts
    1,251

    Default

    Quote Originally Posted by Gaitshi Gubib View Post
    Maar hierdie drie kry dit goed reg :

    http://www.youtube.com/watch?v=Pa58TdbRGJ4
    Sowaar. Maar ek het amper gedink daar gaan 'n klap of twee uitgedeel word .

    As ek mag bly by die skoolonderwyser, hier is nog een van my gunstelinge wat hy sing:

    https://www.youtube.com/watch?v=I8A61eY1Efg
    Make it happen!

    2018 Mobi Lodge

  2. #22
    Join Date
    Jan 2008
    Location
    Modderfontein, naby Rysmierbult
    Age
    75
    Posts
    4,690

    Default

    Ek het net drie van hierdie ou goed.

    Die plaat op die eerste foto het sy "etiket" ingegraveer, van die ander plate het papier-etikette gehad.

    Hulle is 10" in deursnee en 5 mm.dik.

    Jy het hulle gespeel teen 90 opm.
    .. op my ou Lenco draaitafel kon ek 90 opm. kry maar die meeste ander draaitafels het net vaste knippies op 78, 45, 33 en party 16 opm.
    Attached Thumbnails Attached Thumbnails Click image for larger version. 

Name:	IMG_4716b.jpg 
Views:	116 
Size:	209.6 KB 
ID:	315027   Click image for larger version. 

Name:	IMG_4717b.jpg 
Views:	126 
Size:	174.5 KB 
ID:	315028   Click image for larger version. 

Name:	IMG_4720b.jpg 
Views:	117 
Size:	212.0 KB 
ID:	315029  
    Johan Mitchell, .... r.i.v. Swambo Marthie

    My beste kennis is diť oor my eie onkunde

    '96 Colt DC V8 ... Safari Camper ... '88 Fleetline L
    '88 Ballade 150 ... sold
    "The rule here is that there is no rule" .. MikeAG

  3. #23
    Join Date
    Jan 2008
    Location
    Modderfontein, naby Rysmierbult
    Age
    75
    Posts
    4,690

    Default Beste Bariton !

    Gobbi het geen gelyke nie ... of wat praat ek

    My avatar

    http://www.youtube.com/watch?v=YfAyKv37Fd0
    Johan Mitchell, .... r.i.v. Swambo Marthie

    My beste kennis is diť oor my eie onkunde

    '96 Colt DC V8 ... Safari Camper ... '88 Fleetline L
    '88 Ballade 150 ... sold
    "The rule here is that there is no rule" .. MikeAG

  4. #24
    Join Date
    Jun 2014
    Location
    Cape Town or Jansenville or missing...
    Age
    39
    Posts
    10,506

    Default

    Hoekom is almal wat hier post bo 50?

    Grap net

    Baie mooi, ek like.

  5. #25
    Join Date
    Jan 2008
    Location
    Modderfontein, naby Rysmierbult
    Age
    75
    Posts
    4,690

    Default

    Quote Originally Posted by JohanSlabbert View Post
    Hoekom is almal wat hier post bo 50?

    Grap net

    Baie mooi, ek like.
    Die jare bring waardering van allerhande lekker dinge

    Grap nie soos,

    Onse Mimi .......

    http://www.youtube.com/watch?v=lwcpo8fdk5o
    Johan Mitchell, .... r.i.v. Swambo Marthie

    My beste kennis is diť oor my eie onkunde

    '96 Colt DC V8 ... Safari Camper ... '88 Fleetline L
    '88 Ballade 150 ... sold
    "The rule here is that there is no rule" .. MikeAG

  6. #26
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    Centurion
    Age
    60
    Posts
    1,677

    Default

    Quote Originally Posted by Gaitshi Gubib View Post
    Die jare bring waardering van allerhande lekker dinge

    Grap nie soos,

    Onse Mimi .......

    http://www.youtube.com/watch?v=lwcpo8fdk5o
    Lekker om te luister en hoe die gehoor dit met oorgawe applous gee.

    Die kondukteur lyk ook of hy homself met oorgawe geniet.
    Peet Schultz

  7. #27
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    Centurion
    Age
    60
    Posts
    1,677

    Default

    Wie onthou vir Yul Brynner en Mantovani:

    Villa Rides: https://www.youtube.com/watch?v=9vkhEqlBFlg

    Dis nou Pancho Villa, Mexikaanse revolusie leier.
    Peet Schultz

  8. #28
    Join Date
    Jan 2008
    Location
    Modderfontein, naby Rysmierbult
    Age
    75
    Posts
    4,690

    Default

    Lekker maklike musiek Peet, dankie !

    Daar is musiek waarna jy net twee of drie keer luister ... dan gooi jy dit uit

    Hierdie is nie van daardie soort musiek nie
    Johan Mitchell, .... r.i.v. Swambo Marthie

    My beste kennis is diť oor my eie onkunde

    '96 Colt DC V8 ... Safari Camper ... '88 Fleetline L
    '88 Ballade 150 ... sold
    "The rule here is that there is no rule" .. MikeAG

  9. #29
    Join Date
    Jan 2008
    Location
    Modderfontein, naby Rysmierbult
    Age
    75
    Posts
    4,690

    Default

    Iets vir Roelof .. maar hy ken dit mos al lankal

    http://www.youtube.com/watch?v=ASXYB_TQjpc
    Johan Mitchell, .... r.i.v. Swambo Marthie

    My beste kennis is diť oor my eie onkunde

    '96 Colt DC V8 ... Safari Camper ... '88 Fleetline L
    '88 Ballade 150 ... sold
    "The rule here is that there is no rule" .. MikeAG

  10. #30
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    Centurion
    Age
    60
    Posts
    1,677

    Default

    Op hierdie strelende ene gaan ek nou droomland opsoek:


    Barcarolle - Anna Netrebko & Elina Garanca - Offenbach Barcarola

    https://www.youtube.com/watch?v=Hdc2zNgJIpY
    Peet Schultz

  11. #31
    Join Date
    Jan 2008
    Location
    Modderfontein, naby Rysmierbult
    Age
    75
    Posts
    4,690

    Default

    Offenbach !

    Peet, nee man, jy hou my uit die slaap uit

    http://www.youtube.com/watch?v=xLBWx_2y4R4
    Johan Mitchell, .... r.i.v. Swambo Marthie

    My beste kennis is diť oor my eie onkunde

    '96 Colt DC V8 ... Safari Camper ... '88 Fleetline L
    '88 Ballade 150 ... sold
    "The rule here is that there is no rule" .. MikeAG

  12. #32
    Join Date
    Jul 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    42
    Posts
    622

    Default

    Ai, julle ouens is my voor, ek is nog by die viool konserte
    En dan kan jy jy nie vir Max Bruch vergeet nie...

    Bruch, Violin Concerto No.1 in G minor Op.26 - I.Ö: http://youtu.be/5WpT3n37mPE
    Ockert
    Toyota Prado 120 4.0VX

  13. #33
    Join Date
    Sep 2009
    Location
    Alberton
    Age
    47
    Posts
    308

    Default


    Johan van Rensburg
    2009 Mitsubishi Triton 2.5 - Rocksliders - Bashplate - Radio Replacement
    DiWa Offroad Caravan

  14. #34
    Join Date
    Jul 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    42
    Posts
    622

    Default

    Ons dwaal bietjie af... Jammer oom Gaitshi, ons is nou terug by die suiwer klasieke werke, maar julle ken sekerlik die Piano Guys...

    http://www.youtube.com/watch?v=6Dakd7EIgBE
    Ockert
    Toyota Prado 120 4.0VX

  15. #35
    Join Date
    Sep 2009
    Location
    Alberton
    Age
    47
    Posts
    308

    Default

    Quote Originally Posted by OJ-K View Post
    Ons dwaal bietjie af... Jammer oom Gaitshi, ons is nou terug by die suiwer klasieke werke, maar julle ken sekerlik die Piano Guys...

    http://www.youtube.com/watch?v=6Dakd7EIgBE
    Nice!

    Johan van Rensburg
    2009 Mitsubishi Triton 2.5 - Rocksliders - Bashplate - Radio Replacement
    DiWa Offroad Caravan

  16. #36
    Join Date
    Jan 2008
    Location
    Modderfontein, naby Rysmierbult
    Age
    75
    Posts
    4,690

    Default

    Quote Originally Posted by Skymaster View Post
    Nice!
    Nice ! ? ? net "nice" ? ?

    Dis dÍm lekker musiek daardie

    Hier is nog lekkerte .. Figaro Figaro Figaro !

    .. op 'n klavier

    http://www.youtube.com/watch?v=AWvEKWbK80Q
    Johan Mitchell, .... r.i.v. Swambo Marthie

    My beste kennis is diť oor my eie onkunde

    '96 Colt DC V8 ... Safari Camper ... '88 Fleetline L
    '88 Ballade 150 ... sold
    "The rule here is that there is no rule" .. MikeAG

  17. #37
    Join Date
    Jun 2012
    Location
    Centurion
    Age
    56
    Posts
    1,251

    Default

    Ja-nee daai mag maar almal. Hierdie gaan nog die langste fred word as ons so aangaan... mooi klassieke musiek het mos nie einde nie. (En lelike klassieke musiek ook nie - Ravel se Bolero is 'n nimmereindigende marteling, vir my altans).

    Nog 'n gunsteling, veral die laaste beweging.

    Mozart - Horn Concerto No. 4 in E flat, K. 495
    Make it happen!

    2018 Mobi Lodge

  18. #38
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    Centurion
    Age
    60
    Posts
    1,677

    Default

    Quote Originally Posted by Toccata (Roelof) View Post
    Ja-nee daai mag maar almal. Hierdie gaan nog die langste fred word as ons so aangaan... mooi klassieke musiek het mos nie einde nie. (En lelike klassieke musiek ook nie - Ravel se Bolero is 'n nimmereindigende marteling, vir my altans).

    Nog 'n gunsteling, veral die laaste beweging.

    Mozart - Horn Concerto No. 4 in E flat, K. 495
    Dit is besonders!


    Een wat vir my 'n paar herhinneringe oproep!

    Prince of Denmark's March / Trumpet Voluntary - Jeremiah Clarke:

    https://www.youtube.com/watch?v=n1n7WeuHCog
    Peet Schultz

  19. #39
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    Centurion
    Age
    60
    Posts
    1,677

    Default

    Strauss - Radetzky March - Karajan


    Kyk die eerste sowat 4 minute van die een: https://www.youtube.com/watch?v=FHFf7NIwOHQ

    Von Karajan geniet sy musiek!
    Peet Schultz

  20. #40
    Join Date
    Jan 2008
    Location
    Modderfontein, naby Rysmierbult
    Age
    75
    Posts
    4,690

    Default

    Quote Originally Posted by PeetS View Post
    Strauss - Radetzky March - Karajan


    Kyk die eerste sowat 4 minute van die een: https://www.youtube.com/watch?v=FHFf7NIwOHQ

    Von Karajan geniet sy musiek!
    Ja, hy doen

    Die einde hiervan is nogal effe snaaks

    http://www.youtube.com/watch?v=b-2j_27FeH0
    Johan Mitchell, .... r.i.v. Swambo Marthie

    My beste kennis is diť oor my eie onkunde

    '96 Colt DC V8 ... Safari Camper ... '88 Fleetline L
    '88 Ballade 150 ... sold
    "The rule here is that there is no rule" .. MikeAG

Page 2 of 81 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 27 52 ... LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •