Raad/hulp nodig asseblief tog!





Results 1 to 10 of 10
  1. #1
    Join Date
    Feb 2013
    Location
    Doornlaagte, Rustenburg
    Age
    53
    Posts
    136
    Thanked: 0

    Default Raad/hulp nodig asseblief tog!

    Ek is op toer om die Kaap provinsie en staan die naweek op Strandfontein, vertrek Maandag af Kaap se rigting toe.

    Ek het egter 'n issue met my battery krag affere. Ek het 'n DC-DC C-Tek ingesit net voor ons gery het en alles lyk op die oog af reg, maar sodra ek stop is alles pap in sy glory in!!!

    Wie in die Wes of Suid Kaap kan ek my trek na toe vat om te kyk en raad te gee?

    Ek is al raadop!! Ek is bang om sommer net enige plek te stop en te vra.

    Dankie julle.
    * '03 Prado 120 3.0 diesel
    Iron Man suspension
    Snorkel, DIY fitted
    LED light bar
    ARB bumper (almost black...)
    Custom 63mm exhaust
    Charging thing for...
    * '11 Oryx campervaantjie
    C-Tec DC-DC charger

  2. #2
    Join Date
    Mar 2010
    Location
    Zeerust
    Posts
    220
    Thanked: 18

    Default

    Beestekruger

    Kyk na die grond op die laaier, op die instruksies wat my aan betref is dit onduidelik - dit het my ook gevang aanvanklik.

    Neem dalk 'n foto?

    Riaan
    Riaan

    MB 300 CDI (Gulliver)

    Bush Lapa 137

  3. #3
    Join Date
    Feb 2013
    Location
    Doornlaagte, Rustenburg
    Age
    53
    Posts
    136
    Thanked: 0

    Default

    Quote Originally Posted by riaan harman View Post
    Beestekruger

    Kyk na die grond op die laaier, op die instruksies wat my aan betref is dit onduidelik - dit het my ook gevang aanvanklik.

    Neem dalk 'n foto?

    Riaan
    Dankie Riaan. Sal sneppie vat in die oggend. Swambo le al en lees!
    * '03 Prado 120 3.0 diesel
    Iron Man suspension
    Snorkel, DIY fitted
    LED light bar
    ARB bumper (almost black...)
    Custom 63mm exhaust
    Charging thing for...
    * '11 Oryx campervaantjie
    C-Tec DC-DC charger

  4. #4
    Join Date
    Aug 2010
    Location
    Durbanville
    Age
    37
    Posts
    468
    Thanked: 97

    Default

    Ek neem aan dis Strandfontein naby Lutzville? Ek weet dis vêr, maar as jy nie regkom nie, in Stellenbosch is n baie goeie autoelectrician. Mette's, hulle is in Planckenburg net oor die treinspoor. Hy ken die tipe van installasies ook baie goed.

    Isuzu 300dTeq 4x4 DC
    BMW F650 GS Dakar

    Wir könnte nur sagen wir lieben Südwest!

  5. #5
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Robertson/ Larissa, Greece
    Age
    55
    Posts
    4,897
    Thanked: 2551

    Default

    Hazard Bonako CT,0 21 534 0240 Jos Hartog. Of in Lambertsbaai Hein Gersbach 027 432 1718
    We can't change the wind but we can set our sails

  6. #6
    Join Date
    Dec 2008
    Location
    Bellville
    Age
    51
    Posts
    12,922
    Thanked: 1773

    Default

    Laat weet gerus meer van jou installasie.

    Net vir die alternator charging ?

    Het jy solar wat permanent gemount is ?

    waar is die fuses ?


    Sien jy die solar/alternator liggies op die Ctek ?

  7. #7
    Join Date
    Mar 2011
    Location
    Cape Town
    Age
    50
    Posts
    283
    Thanked: 0

    Default

    Check the location of the heat sensor. When this gets to hot it shuts the ctek down. Try and put sensor through grid to front to stay cool

  8. #8
    Join Date
    Feb 2013
    Location
    Doornlaagte, Rustenburg
    Age
    53
    Posts
    136
    Thanked: 0

    Default

    Hallo almal. Dankie vir die feedback julle - dit word erg waardeer!!! Ek sleep vandag vanaf Langebaan deur die Kaap oppad Somerset Strand toe. Sal rondkyk.

    Wat installasie aanbetref: die C Tek is in my battery box in die sleepwa reg langs die twee batterye. Hy is installeer in die lyn vanaf die kar wat al die regte drade/kabels het tot daar. Ek gebruik nou nog net alternator krag met geen solar nie. Al die liggies wat moet brand is aan. En die charger is voor die original ma se groot fuses in die lyn.

    Die twee batterye staan reg langs mekaar. Wat ek toe sien is dat die positive op die een battery is met die negative op die ander met die bridge pieces in, met ander woorde amper soos in gekruis. Is dit nie dalk die issue nie? Moet die krag nie in op een battery en dan bridge na die volgende een nie?
    * '03 Prado 120 3.0 diesel
    Iron Man suspension
    Snorkel, DIY fitted
    LED light bar
    ARB bumper (almost black...)
    Custom 63mm exhaust
    Charging thing for...
    * '11 Oryx campervaantjie
    C-Tec DC-DC charger

  9. #9
    Join Date
    Nov 2012
    Location
    Welkom
    Age
    61
    Posts
    337
    Thanked: 14

    Default

    Picture will help.

  10. #10
    Join Date
    Aug 2010
    Location
    Durbanville
    Age
    37
    Posts
    468
    Thanked: 97

    Default

    Dan gaan jy baie naby verby Mette's ry in Stellenbosch. Gee hulle n lui. +27218871330. Claus Peter sal jou redelik vinnig behoort te kan uitsort.

    Isuzu 300dTeq 4x4 DC
    BMW F650 GS Dakar

    Wir könnte nur sagen wir lieben Südwest!

Similar Threads

  1. Help my tog asseblief
    By galius in forum The 4x4 Pub
    Replies: 55
    Last Post: 2013/10/27, 09:09 PM
  2. Wrangler 2dr hulp nodig asb
    By Arno22 in forum Jeep
    Replies: 11
    Last Post: 2013/09/03, 08:19 AM
  3. Discovery 2: Help needed please, hulp nodig asseblief!
    By BADPIG in forum Land Rover
    Replies: 8
    Last Post: 2012/03/20, 07:50 AM
  4. Genoeg is genoeg
    By Uys in forum The 4x4 Pub
    Replies: 71
    Last Post: 2011/04/07, 08:30 AM
  5. Replies: 13
    Last Post: 2009/11/27, 07:29 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •