My nuwe speelding en eerste Patrol. - Page 60





Page 60 of 60 FirstFirst ... 10 35 50 51 52 53 54 55 56 57 58 59 60
Results 1,181 to 1,187 of 1187
  1. #1181
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,096

    Default Re: My nuwe speelding en eerste Patrol.

    Safari vs 320 isuzu vs 4.0 hilux



    https://youtu.be/TBl3TcBe80M
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  2. #1182
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,096

    Default Re: My nuwe speelding en eerste Patrol.

    O-ja. Powersteering het ook gekalf.
    Moet nooit donoughts gooi met n powersteering voertuig. Sy pomp kalf, wat vylsels deur hele sisteem stuur. Nuwe pomp moet nou gekry word, met steering box wat oopgemaak en skoongemaak moet word, en hele sisteem geflush moet word.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  3. #1183
    Join Date
    Nov 2007
    Location
    Kathu
    Age
    58
    Posts
    8,849

    Post Re: My nuwe speelding en eerste Patrol.

    Ek het al baie daaraan gedink om `n filter op die lae druk kant van `n power steering pomp te sit. Dit is nogal pret om daardie ystervysels uit te kry.
    It is not what you buy its what you build.

  4. #1184
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,096

    Default Re: My nuwe speelding en eerste Patrol.

    Presies waaraan ek ook dink
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  5. #1185
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,096

    Default Re: My nuwe speelding en eerste Patrol.

    Click image for larger version. 

Name:	IMG_1469.jpg 
Views:	49 
Size:	185.1 KB 
ID:	553366
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_1471.jpg 
Views:	47 
Size:	188.0 KB 
ID:	553367
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  6. #1186
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,096

    Default Re: My nuwe speelding en eerste Patrol.

    Quote Originally Posted by grips View Post
    Ek het al baie daaraan gedink om `n filter op die lae druk kant van `n power steering pomp te sit. Dit is nogal pret om daardie ystervysels uit te kry.
    Eees gaan ek n ###### cooler op sit
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  7. #1187
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,096

    Default Re: My nuwe speelding en eerste Patrol.

    Quote Originally Posted by grips View Post
    Ek het al baie daaraan gedink om `n filter op die lae druk kant van `n power steering pomp te sit. Dit is nogal pret om daardie ystervysels uit te kry.
    Die groot geneuk en drawback van die ystervylsels:
    Ustervysels ontstaan in die pomp, en neuk die box op. Die filter sit na die boks. So dit help nie veel nie.

    Ek weet n filter help baie, maar met of sonder, al die vylsels was klaar deur boks.

    Nou moet ek my steering boks ook oop maak en van kant af skoon maak.
    Ek het nou my unimog safari se boks afgehaal om op die gtr te sit, en dan gaan ek die gtr se boks strip, skoon maak, 2 gate tap en port, sodat ek n hidroliese ram kan byvoeg op draglink, om hydro assist saam met powersteering te hardloop op mog/safari se 42 makliker te stuur, sonder te veel stremming op steeringboks, pomp, of links tussen boks en wiele.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

Page 60 of 60 FirstFirst ... 10 35 50 51 52 53 54 55 56 57 58 59 60

Similar Threads

  1. Terug uit Kaokoland...
    By Mudder in forum Namibia
    Replies: 23
    Last Post: 2014/09/08, 09:03 AM
  2. My nuwe speelding het opgedaag!!
    By Frans Reichert in forum Cameras & Photography
    Replies: 38
    Last Post: 2013/03/19, 03:56 AM
  3. Nuwe rekenaar - data oordrag
    By CoenraadB in forum The 4x4 Pub
    Replies: 10
    Last Post: 2013/02/15, 08:26 AM
  4. 4.2d Patrol - Consumption & Maint. Costs?
    By Rooster1 in forum Nissan
    Replies: 4
    Last Post: 2008/04/22, 05:13 PM
  5. My nuwe Speelding
    By Hobo in forum Camping, Fridges, Accessories
    Replies: 21
    Last Post: 2007/04/02, 10:31 AM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •