My nuwe speelding en eerste Patrol. - Page 59





Page 59 of 60 FirstFirst ... 9 34 49 50 51 52 53 54 55 56 57 58 59 60 LastLast
Results 1,161 to 1,180 of 1187
  1. #1161
    Join Date
    Sep 2011
    Location
    Potch/Brits
    Age
    34
    Posts
    3,216

    Default Re: My nuwe speelding en eerste Patrol.

    Goeie werk!

    Maar jy geniet daai safari tot die max

  2. #1162
    Join Date
    Nov 2007
    Location
    Kathu
    Age
    58
    Posts
    8,862

    Default Re: My nuwe speelding en eerste Patrol.

    CenterForce 30k km 300Kw en 600Nm all day long.
    It is not what you buy its what you build.

  3. #1163
    Join Date
    Sep 2011
    Location
    Potch/Brits
    Age
    34
    Posts
    3,216

    Default Re: My nuwe speelding en eerste Patrol.

    Quote Originally Posted by grips View Post
    CenterForce 30k km 300Kw en 600Nm all day long.
    As ek reg onthou, het jy dit al voorgestel. Laaaaaaank terug.

  4. #1164
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,149

    Default Re: My nuwe speelding en eerste Patrol.

    Quote Originally Posted by grips View Post
    CenterForce 30k km 300Kw en 600Nm all day long.
    Prys?

    Ek hou mos nie van betaal...

    Hierdie uitstappie het my vandag R683.10 gekos. Ek hoop vir 10 000km.

    N R650 clutch is vir my n goeie “fuse”

    En daar is min gearboxe wat so vinnig trek as n geligte safari sin. 30min job
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  5. #1165
    Join Date
    Nov 2007
    Location
    Kathu
    Age
    58
    Posts
    8,862

    Default Re: My nuwe speelding en eerste Patrol.

    Ding is al my enjins wat ek bou is gebalanseer. Sodra ek iets aan die clutch assy verander beinvloed dit die blansering. So ek probeer clutch assy gebruik wat so lank as moontlik gaan hou. Laaste een wat ek gekoop het was so rondom 10k.
    It is not what you buy its what you build.

  6. #1166
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,149

    Default Re: My nuwe speelding en eerste Patrol.

    Eina. My sakke is nie diep genoeg vir dit. Ek neuk te veel op en raak te gou verveeld met n voertuig om soverl te spandeer.
    Maar ek is 100% oortuig oom se raad is beste opsie.

    Niks van my goed is egter hoegenaamd geballenseerd. Dalk die propshafts (tot hulle geknock word teen n klip). Alles maar backyard goed, so op die oomblik werk ek maar op cheap en nasty beginsel...
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  7. #1167
    Join Date
    Sep 2011
    Location
    Potch/Brits
    Age
    34
    Posts
    3,216

    Default Re: My nuwe speelding en eerste Patrol.

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Prys?

    Ek hou mos nie van betaal...

    Hierdie uitstappie het my vandag R683.10 gekos. Ek hoop vir 10 000km.

    N R650 clutch is vir my n goeie “fuse”

    En daar is min gearboxe wat so vinnig trek as n geligte safari sin. 30min job
    Bargain

  8. #1168
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,149

    Default Re: My nuwe speelding en eerste Patrol.

    Dit is n eerste: ek is lyfseer na n 4x4 dag.

    6 uur se harde rally in gister nag se night series
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  9. #1169
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,149

    Default Re: My nuwe speelding en eerste Patrol.

    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  10. #1170
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Robertson/ Larissa, Greece
    Age
    56
    Posts
    5,018

    Default Re: My nuwe speelding en eerste Patrol.

    Waar was dit gehou Reenen?
    We can't change the wind but we can set our sails

  11. #1171
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,149

    Default Re: My nuwe speelding en eerste Patrol.

    Ou trek pad
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  12. #1172
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,149

    Default Re: My nuwe speelding en eerste Patrol.

    Name:  IMG_9306.jpg
Views: 201
Size:  159.5 KB
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  13. #1173
    Join Date
    Nov 2008
    Location
    Ellisras
    Age
    56
    Posts
    705

    Default Re: My nuwe speelding en eerste Patrol.

    Hoe kry jy dit reg
    2000 Patrol GU 4.2D(onkey) old and wise at 844 000 km
    2014 Patrol GU 3.0CRD reaching puberty at 103 000 km

  14. #1174
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,149

    Default Re: My nuwe speelding en eerste Patrol.

    Met torque en kw
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  15. #1175
    Join Date
    Nov 2013
    Location
    Strand
    Age
    39
    Posts
    421

    Default Re: My nuwe speelding en eerste Patrol.

    Vrek baie torque en KW.....
    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Met torque en kw

  16. #1176
    Join Date
    Nov 2007
    Location
    Kathu
    Age
    58
    Posts
    8,862

    Default Re: My nuwe speelding en eerste Patrol.

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Name:  IMG_9306.jpg
Views: 201
Size:  159.5 KB
    Eina. Jy sal na propshafts met `n dikker wand moet kyk. Iets soos naatlose stoompyp met 3mm wand.
    It is not what you buy its what you build.

  17. #1177
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,149

    Default Re: My nuwe speelding en eerste Patrol.

    Is n goeie fuse... liewers dit as
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  18. #1178
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    57
    Posts
    35,894

    Default Re: My nuwe speelding en eerste Patrol.

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Is n goeie fuse... liewers dit as
    yep, stem saam
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

  19. #1179
    Join Date
    Nov 2007
    Location
    Kathu
    Age
    58
    Posts
    8,862

    Default Re: My nuwe speelding en eerste Patrol.

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Is n goeie fuse... liewers dit as
    Daardie Patrol universals breek maklik al `n paar op die Little Patrol geoffer.
    Last edited by grips; 2019/12/02 at 06:25 AM.
    It is not what you buy its what you build.

  20. #1180
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,149

    Default My nuwe speelding en eerste Patrol.

    https://youtu.be/eDSLUVBs1vM
    Safari vs 320 isuzu vs 4.0 hilux
    Last edited by Reenen; 2019/12/02 at 08:52 PM.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

Page 59 of 60 FirstFirst ... 9 34 49 50 51 52 53 54 55 56 57 58 59 60 LastLast

Similar Threads

  1. Terug uit Kaokoland...
    By Mudder in forum Namibia
    Replies: 23
    Last Post: 2014/09/08, 09:03 AM
  2. My nuwe speelding het opgedaag!!
    By Frans Reichert in forum Cameras & Photography
    Replies: 38
    Last Post: 2013/03/19, 03:56 AM
  3. Nuwe rekenaar - data oordrag
    By CoenraadB in forum The 4x4 Pub
    Replies: 10
    Last Post: 2013/02/15, 08:26 AM
  4. 4.2d Patrol - Consumption & Maint. Costs?
    By Rooster1 in forum Nissan
    Replies: 4
    Last Post: 2008/04/22, 05:13 PM
  5. My nuwe Speelding
    By Hobo in forum Camping, Fridges, Accessories
    Replies: 21
    Last Post: 2007/04/02, 10:31 AM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •