Page 1 of 61 1 2 3 4 5 6 ... LastLast
Results 1 to 20 of 1211
  1. #1
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    18,101
    Thanked: 7635

    Default My nuwe speelding en eerste Patrol.

    Nie nuut, maar alles werk.
    Click image for larger version. 

Name:	ImageUploadedByTapatalk1412074371.407467.jpg 
Views:	2371 
Size:	97.6 KB 
ID:	311079
    Click image for larger version. 

Name:	ImageUploadedByTapatalk1412074390.827881.jpg 
Views:	2158 
Size:	89.4 KB 
ID:	311080
    Click image for larger version. 

Name:	ImageUploadedByTapatalk1412074412.870795.jpg 
Views:	2101 
Size:	96.8 KB 
ID:	311081
    Click image for larger version. 

Name:	ImageUploadedByTapatalk1412074445.414913.jpg 
Views:	2585 
Size:	102.8 KB 
ID:	311082
    Click image for larger version. 

Name:	ImageUploadedByTapatalk1412074470.951817.jpg 
Views:	2036 
Size:	115.3 KB 
ID:	311083

    En lisensie is op datum, feitlik geen roes, en goedkoper as die diffs op my SFA Hardbody
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  2. The Following User Says Thank You to Reenen For This Useful Post:


  3. #2
    Join Date
    Sep 2010
    Location
    Sasolburg
    Age
    41
    Posts
    1,292
    Thanked: 409

    Default

    Waar op aarde kry jy al die bargains?

  4. #3
    Join Date
    Apr 2010
    Location
    Rustenburg
    Age
    55
    Posts
    7,704
    Thanked: 119

    Default

    YOH!!!! Dis blerrie nice!!!!

  5. #4
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    18,101
    Thanked: 7635

    Default

    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  6. #5
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    18,101
    Thanked: 7635

    Default

    Nou moet ek net die cj5 / nissan/ rover hybrid ook gaan optel, dan het ek genoeg om my naweke besig te hou.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  7. #6
    Join Date
    Jan 2013
    Location
    Gordons Bay
    Age
    57
    Posts
    147
    Thanked: 1

    Default

    Geniet hom, jy gaan nie spyt wees nie.
    Jacque

    4.2d GL

  8. #7
    Join Date
    Jan 2014
    Location
    Everton, Durban
    Age
    37
    Posts
    555
    Thanked: 6

    Default

    Very nice!! Enjoy it!!

    P.S. you will have no excuse for being late for any appointment... that is the BIGGEST clock I have ever seen in a vehicle
    Jordan

  9. #8
    Join Date
    Nov 2007
    Location
    Kathu
    Age
    63
    Posts
    12,357
    Thanked: 8057

    Default

    Nou wat gaan ons sien

    Lift met 35`s

  10. #9
    Join Date
    Nov 2011
    Location
    Mossel Bay
    Age
    65
    Posts
    2,087
    Thanked: 876

    Default

    Hel, en die oorspronklike vinyl bekleedsel is ook nog in een stuk. Verlang sommer weer na my Safari.
    Cobus
    Jimny

  11. #10
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    18,101
    Thanked: 7635

    Default

    Quote Originally Posted by grips View Post
    Nou wat gaan ons sien

    Lift met 35`s
    Keuses keuses. Een kant sê hou oorspronklik, maar dit is so boring.
    Dan het ek gaan loer binne engine kap, daar so baie spasie... Een kant van my skreeu Ford V8, ander Nissan Diesel.
    Met die divorsed transfer case en lekker sterkadte, kan ek enige engine en gearbox insit.

    En dan prioriteite: Daar is die Merc wat gebou moetword....
    En dit is nie aldag dat ek n Patrol en n Jeep in stukke op een dag kry nie. En die Jeep is in fyn stukkies.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  12. #11
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    18,101
    Thanked: 7635

    Default

    Nou die dag toe ek honingklip doen met die SFA hardbody, bel my vrou en vra of sy ook kan kom ry met my navara. Seker nie so onbillike versoek siende dat ek haar Pathfinder verkoop het. Besluit toe om te begin soek vir n 4x4 vir haar om mee te leer, sowel as een waarmee die hele gesin kan roetes doen. Dink die is ideale 4x4 vir haar...
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  13. #12
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Kempton Park
    Age
    58
    Posts
    14,741
    Thanked: 2677

    Default

    Datsun!!!!!!!
    Angel Group
    Solar-Construction-Offroad
    [email protected]
    0824453301
    Next event: 4x4 Recovery-TBA

  14. #13
    Join Date
    Oct 2011
    Location
    Benoni
    Age
    37
    Posts
    1,008
    Thanked: 52

    Default

    Veels geluk Reenen, Lekker speel.
    Nato

    '13 Nissan Navara 2.5TDCI DC 4X4
    Ex '08 Nissan Hardbody 3.0 TD 4x4

  15. #14
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    18,101
    Thanked: 7635

    Default

    Probleme probleme. Ons pad plaas toe is op oomblik besonders sleg, potholes wat baie diep is. Moet maar baie stadig met bakkies daar ry.

    En toe kom ek nou in met patrol. Sy engin moet uit. Hy gaan nie speelding kan wees. Het nog nie met voertuig gery wat sleg pitholes so opvreet nie. Hy sal baie gery word.

    Ek het speelgoed, hy gaan my kar wees, dus moet daar n diesel in. En ek sit met n turbo intercooled engin op my vloer wat baie mooi daar gaan werk. Sit die terano engin met n nissan 5 spoed maklik in daai enginbay, met kort prop na bestaande transfercase. Moes dit al lankal gedoen het....
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  16. #15
    Join Date
    Dec 2011
    Location
    East London
    Age
    40
    Posts
    17,724
    Thanked: 3785

  17. #16
    Join Date
    Feb 2011
    Location
    Pretoria
    Age
    34
    Posts
    23
    Thanked: 0

    Default

    Lucky jy, geniet hom!

  18. #17
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    18,101
    Thanked: 7635

    Default

    2.7 turbo intercooled: check
    3.0 16 v vet 4x2 gearbox: check
    sal hulle inpas: check, perfek

    L28 wat huidiglik in is, het 88kw @ 4800 rpm en 200 nm @ 3200
    Td42 het 92kw @4000 rpm en 273nm @ 2000rpm
    Td27TDI wat ek gaan insit het 96kw @ 4000 rpm en 280 nm @ 2000 rpm.

    En ek kan hom laat boost van 1000-1200 rpm, so nm is al van low down daar

    Geen conversions, engine en gearbox pas perfek op mekaar, en dan word dit met standaard prop van kar gekonnekteer aan t/c.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  19. #18
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    18,101
    Thanked: 7635

    Default

    So dan sit ek met meer krag as die groter 2007 diesel patrol in n baie kleiner 1700kg patrol. En hy het dan n 5spoed box
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  20. #19
    Join Date
    Oct 2011
    Location
    Kempton Park
    Age
    51
    Posts
    6,753
    Thanked: 6351

    Default

    Dink jy regtig die diesel gaan in die lang duur goedkoper uitwerk?

    Persoonlik dink ek jy verloor op die dienste alles wat jy opmaak in verbruik...
    Beat-up rat rod of a '96 Nissan Patrol that bears the evidence of many wonderful adventures (and a few stupid indiscretions).

  21. #20
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    18,101
    Thanked: 7635

    Default

    Is daar n verskil in dienste?
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

Page 1 of 61 1 2 3 4 5 6 ... LastLast

Similar Threads

  1. Terug uit Kaokoland...
    By Mudder in forum Namibia
    Replies: 23
    Last Post: 2014/09/08, 09:03 AM
  2. My nuwe speelding het opgedaag!!
    By Frans Reichert in forum Cameras & Photography
    Replies: 38
    Last Post: 2013/03/19, 03:56 AM
  3. Nuwe rekenaar - data oordrag
    By CoenraadB in forum The 4x4 Pub
    Replies: 10
    Last Post: 2013/02/15, 08:26 AM
  4. 4.2d Patrol - Consumption & Maint. Costs?
    By Rooster1 in forum Nissan
    Replies: 4
    Last Post: 2008/04/22, 05:13 PM
  5. My nuwe Speelding
    By Hobo in forum Camping, Fridges, Accessories
    Replies: 21
    Last Post: 2007/04/02, 10:31 AM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may post new threads
  • You may post replies
  • You may post attachments
  • You may edit your posts
  •