Page 4 of 61 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 9 ... LastLast
Results 61 to 80 of 1211
  1. #61
    Join Date
    Sep 2009
    Location
    Cape Town
    Age
    50
    Posts
    1,686
    Thanked: 906

    Default

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Ok. Lockers.. Maak ARB lockers vir voordiff van Safari?
    Wat is die huidige diff kode Reenen. RD04?
    Dan hier: [/URL] http://store.arbusa.com/ARB-Air-Lock...04-P22703.aspx [/URL]
    '00 Nissan D22 QD32Ti 4x4 D/C - many, many mods.
    '10 Toyota LC150 1GR-FE VX - stock
    '10 Yamaha XT1200Z Super Ténéré - stock with some farkles
    - Our lives were governed by the Ten Commandments, good judgment, and common sense. -

  2. #62
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    17,058
    Thanked: 6434

    Default

    Ek weet nie wat die diff kode is.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  3. #63
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    17,058
    Thanked: 6434

    Default

    C200 voor, h233 agter
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  4. #64
    Join Date
    Sep 2009
    Location
    Cape Town
    Age
    50
    Posts
    1,686
    Thanked: 906

    Default

    '00 Nissan D22 QD32Ti 4x4 D/C - many, many mods.
    '10 Toyota LC150 1GR-FE VX - stock
    '10 Yamaha XT1200Z Super Ténéré - stock with some farkles
    - Our lives were governed by the Ten Commandments, good judgment, and common sense. -

  5. #65
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    17,058
    Thanked: 6434

    Default

    Ok, het gehoor die bleddie goed kos hier rondom R16-20 000 elk installed. Mmmn, R40 000 vir lockers voor en after.... Weet nie so mooi...
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  6. #66
    Join Date
    Sep 2009
    Location
    Cape Town
    Age
    50
    Posts
    1,686
    Thanked: 906

    Default

    Ek het mos my H233b vervang destyds. Toe die diff ariveer bel die matee my en sę die diff is useless sonder die lugpompie. Hy't vergeet daarvan. Moes toe nog R4,500 hoes, maar die pompie kan ook die voorste locker dryf en het 'n konneksie om 'n slang aan te koppel om wielle mee op te pomp.
    Daardie locker het my al twee keer uit slote getrek waar my voorwiele amper nie grond geraak het nie. Laas week 'n buurman se Massy Fergusen trekker uitgesleep.
    Maar ja, R40k randellas is dalk oorkapitaliseer, maar jou 'Trollie gaan OORAL gaan!
    '00 Nissan D22 QD32Ti 4x4 D/C - many, many mods.
    '10 Toyota LC150 1GR-FE VX - stock
    '10 Yamaha XT1200Z Super Ténéré - stock with some farkles
    - Our lives were governed by the Ten Commandments, good judgment, and common sense. -

  7. #67
    Join Date
    Nov 2011
    Location
    Cape Town
    Age
    56
    Posts
    1,605
    Thanked: 1514

    Default

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Or like this...
    Attachment 321086
    Jeez!-you do like to test your playthings to the limit and beyond!

  8. #68
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    17,058
    Thanked: 6434

    Default

    Quote Originally Posted by Patrick L View Post
    Jeez!-you do like to test your playthings to the limit and beyond!
    yip. 30 min later, on the other side...
    Push back on wheels, try further. Learning curve, kyk presies hoeveel sideslope hy kan hanteer
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  9. #69
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    17,058
    Thanked: 6434

    Default

    Ek spring rond tussen my build threads.

    Het begin soek vir engin opsies vir my patrol pick up build, toe kry ek een. Maar ek sal hom liewers hier in sit.

    Stock standard engin en auto box. Petrol, non turbo, net so van sy ma af.

    235kw
    450 nm
    6900rpm redline

    Auto box, so die 4.875 diffs sal cope met die 37" bande😃😃😃

    Hierdie safari sal dan kan sand ry...
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  10. #70
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    61
    Posts
    42,667
    Thanked: 20097

    Default

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Ek spring rond tussen my build threads.

    Het begin soek vir engin opsies vir my patrol pick up build, toe kry ek een. Maar ek sal hom liewers hier in sit.

    Stock standard engin en auto box. Petrol, non turbo, net so van sy ma af.

    235kw
    450 nm
    6900rpm redline

    Auto box, so die 4.875 diffs sal cope met die 37" bande😃😃😃

    Hierdie safari sal dan kan sand ry...
    Jy weet dat sonder prentjies praat jy bollie?

  11. #71
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    17,058
    Thanked: 6434

    Default

    Quote Originally Posted by jelo View Post
    Jy weet dat sonder prentjies praat jy bollie?
    Jok ek ooit?
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  12. #72
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    61
    Posts
    42,667
    Thanked: 20097

    Default

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Jok ek ooit?
    Nee maar ek wil pix sien anyway.

    So 'n VH45DE?

    Waar de hel kry jy dit? Importers?

  13. #73
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    17,058
    Thanked: 6434

    Default

    Kar met bakwerk skade. Ek kan uithaal alles wat nodig is om engine en gearbox te start, beheer.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  14. #74
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    61
    Posts
    42,667
    Thanked: 20097

    Default

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Kar met bakwerk skade. Ek kan uithaal alles wat nodig is om engine en gearbox te start, beheer.
    Maar waarvandaan kom die kar? Die Nissan Infiniti reeks is onlangs eers hier beskikbaar, en met die nuwe engines, nie die VH45 nie?

    Nice buy if it's a good price, anyway.

  15. #75
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    17,058
    Thanked: 6434

    Default

    Hierdie voorliefde om goed self te bou maak mens eindlik dom.

    Teen tyd wat ek klaar is met die safari, kon ek net so wel vir my n 4.8 patrol gekoop het, stock standard met byna selfde specs as wat die safari gaan he, vir goedkoper...

    Safari sal darem bietjie ligter wees, maar die 4.8 patrol sou baie nuwer, en meer luuks wees...
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  16. #76
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    17,058
    Thanked: 6434

    Default

    Quote Originally Posted by jelo View Post
    Maar waarvandaan kom die kar? Die Nissan Infiniti reeks is onlangs eers hier beskikbaar, en met die nuwe engines, nie die VH45 nie?

    Nice buy if it's a good price, anyway.
    Import gen1 infinity
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  17. #77
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Robertson/ Larissa, Greece
    Age
    60
    Posts
    7,475
    Thanked: 10347

    Default

    OK Reenen dis nou al meer as 24 uur. Waar is daai V8?
    There is never a right time to do the wrong thing and never a wrong time to do the right thing!

  18. #78
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    17,058
    Thanked: 6434

    Default

    Click image for larger version. 

Name:	ImageUploadedByTapatalk1416920678.787915.jpg 
Views:	294 
Size:	122.1 KB 
ID:	321474
    Click image for larger version. 

Name:	ImageUploadedByTapatalk1416920709.280072.jpg 
Views:	276 
Size:	62.5 KB 
ID:	321475
    Noggal in SA vervaardig
    Click image for larger version. 

Name:	ImageUploadedByTapatalk1416920740.990447.jpg 
Views:	292 
Size:	74.2 KB 
ID:	321476
    Maar te veel elektronika wat saam oorgebou moet word. Teen my sin gaan ek skip


    Maar, liewe hemel hy klink mooi...
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  19. #79
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Robertson/ Larissa, Greece
    Age
    60
    Posts
    7,475
    Thanked: 10347

    Default

    Wat se geld praat hulle van Reenen?

    Ek sien dis nog throttle body, so die elektronika is nie so erg nie. Sou wat wou gee vir daai ding as ek net in SA was. Gaan net te lank vat voor ek by hom sou uitkom. Sal darem graag daai perd iewers wou indruk waar dit sin maak!
    Last edited by Francois Theron; 2014/11/25 at 03:22 PM.
    There is never a right time to do the wrong thing and never a wrong time to do the right thing!

  20. #80
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    17,058
    Thanked: 6434

    Default

    R15 000 vir die hele kar
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

Page 4 of 61 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 9 ... LastLast

Similar Threads

  1. Terug uit Kaokoland...
    By Mudder in forum Namibia
    Replies: 23
    Last Post: 2014/09/08, 09:03 AM
  2. My nuwe speelding het opgedaag!!
    By Frans Reichert in forum Cameras & Photography
    Replies: 38
    Last Post: 2013/03/19, 03:56 AM
  3. Nuwe rekenaar - data oordrag
    By CoenraadB in forum The 4x4 Pub
    Replies: 10
    Last Post: 2013/02/15, 08:26 AM
  4. 4.2d Patrol - Consumption & Maint. Costs?
    By Rooster1 in forum Nissan
    Replies: 4
    Last Post: 2008/04/22, 05:13 PM
  5. My nuwe Speelding
    By Hobo in forum Camping, Fridges, Accessories
    Replies: 21
    Last Post: 2007/04/02, 10:31 AM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may post new threads
  • You may post replies
  • You may post attachments
  • You may edit your posts
  •