Page 3 of 61 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 ... LastLast
Results 41 to 60 of 1211
  1. #41
    Join Date
    Jul 2011
    Location
    Kempton Park
    Age
    62
    Posts
    65
    Thanked: 0

    Default

    Ek hou my Safari se petrol engin en sal geen probleem h nie en hoef net die brandstof verbruik dop te hou.
    Attached Thumbnails Attached Thumbnails Click image for larger version. 

Name:	ADSC08087.jpg 
Views:	577 
Size:	125.2 KB 
ID:	312324  
    Herrie op Safari/Patrollie
    1983 Datsun Safari
    1999 Nissan Patrol 4500e GRX

  2. #42
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    17,058
    Thanked: 6434

    Default

    Distributor cap was worn, new one, now way better. 2 cylinders wasnt firing so good....
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  3. #43
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    17,058
    Thanked: 6434

    Default

    Maybee why not on standard with power. Lets see
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  4. #44
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    17,058
    Thanked: 6434

    Default

    Boy oh boy. Groot verskil met nuwe cap. Dink daar is nou 2 ekstra cylinders weer terug
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  5. #45
    Join Date
    Apr 2010
    Location
    Rustenburg
    Age
    54
    Posts
    7,704
    Thanked: 119

    Default

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Boy oh boy. Groot verskil met nuwe cap. Dink daar is nou 2 ekstra cylinders weer terug
    As jy so aanhou is jy nou nou 'n regte "Petrol Head"...

    Sterkte, dit gaan 'n moelike besluit wees, daardie petrol werk lekker op sand en modder!

  6. #46
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    17,058
    Thanked: 6434

    Default

    Jip, begin al meer dink los net soos is
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  7. #47
    Join Date
    May 2012
    Location
    Linden, Johannesburg
    Age
    53
    Posts
    405
    Thanked: 1439

    Default

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Wat is n Nissan Safari werd. Ek moet hom nou verseker, maar daar is geen boekwaarde, te oud.

    Dit is n 1984 2.8 petrol, op die stadium stock standard. Geen roes, redelik netjies. 266 000km op klok. Engin tick soos n horlosie. Hy het ook vollengte alu roofrack met kante, net nie op oomblik gemonteer. dual battery system.

    Hulp sal waardeur word, baie dankie.
    Reenen, Sias (van die Patrol forum, weet nie wat sy naam op hierdie forum is nie) het 'n 1984 Safari opgebou van scratch af, van die ladder frame af op. Toe sit hy die Y61 se 4.5 petrol enjin in met EFI. Die res van die kar was standaard gehou, maar so netjes soos wat hy gewerk het kon jy dit reken as 'n splinter nuwe Safari. Op die ou end was hy verkoop vir slegs R50,000.
    Dit was 'n bargain en 'n half.
    'n Safari in slegte toestand sou ek reken op R20,000.
    So ek reken jou kar is erens tussen in.

  8. #48
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    17,058
    Thanked: 6434

    Default

    Thanks, hy elkgeval nie te koop, en het op ou ent net 3de party verseker. Maar dankie vir terugvoer
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  9. #49
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    17,058
    Thanked: 6434

    Default

    Nou sit ek in n penarrie. Ek het die L28 so bietjie onder hande geneem, so bietjie gekrap. Nou loop hy seepglad, baie meer krag, en klaar ligter op sous. En hy rev so maklik, en die klank.....

    Dink ek gaan hom nou net so standaard los, petrol engine elkgeval. Hy sal so bietjie gelig word, coilovers ens ens. Maar die engine bly vir eers.

    Maar nou het ek klaar begin om sy diesel te bou. Sal maar die conversion van elektronies na meganiese pomp, plus hoe ek hom opbou skuif na my ander Nissan thread, siende dat hy vir aansienlikke toekoms nie meer in patrol gaan ingaan.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  10. #50
    Join Date
    Apr 2010
    Location
    Rustenburg
    Age
    54
    Posts
    7,704
    Thanked: 119

    Default

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Nou sit ek in n penarrie. Ek het die L28 so bietjie onder hande geneem, so bietjie gekrap. Nou loop hy seepglad, baie meer krag, en klaar ligter op sous. En hy rev so maklik, en die klank.....

    Dink ek gaan hom nou net so standaard los, petrol engine elkgeval. Hy sal so bietjie gelig word, coilovers ens ens. Maar die engine bly vir eers.

    Maar nou het ek klaar begin om sy diesel te bou. Sal maar die conversion van elektronies na meganiese pomp, plus hoe ek hom opbou skuif na my ander Nissan thread, siende dat hy vir aansienlikke toekoms nie meer in patrol gaan ingaan.
    Daardie 6 het al baie mens ooreed...
    Ek is bly.. Die Patrol hoort met daardie petrol 6

  11. #51
    Join Date
    Jan 2013
    Location
    Gordons Bay
    Age
    56
    Posts
    147
    Thanked: 1

    Default

    Reenen hiers vir you n challenge!

    http://www.gumtree.co.za/a-cars-bakk...40910184389909
    Jacque

    4.2d GL

  12. #52
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    17,058
    Thanked: 6434

    Default

    Eerste tenk petrol.

    3.83 km/ liter
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  13. #53
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    61
    Posts
    42,667
    Thanked: 20097

    Default

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Eerste tenk petrol.

    3.83 km/ liter
    Nee al is jy 'n ryk boer is dit nie aanvaarbaar nie

  14. #54
    Join Date
    Apr 2010
    Location
    Rustenburg
    Age
    54
    Posts
    7,704
    Thanked: 119

    Default

    Is die kar of die voet swaar?

  15. #55
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    17,058
    Thanked: 6434

    Default

    En vir n arm boer is dit glad nie aanvaarbaar.

    Hopelik, nou dar hy weer in al 6 silinders trek, en ek uit die sandput is, en oop pad gaan aanvat, sal hy beter wees.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  16. #56
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    17,058
    Thanked: 6434

    Default

    2de tenk. 7 km per liter. 3de tenk (kuilsrivier volgemaak, atlantis duine heeldag gespeel en weer in kuilsrivier volgemaak) 3.8 km per liter.

    So is heel ekonomies op pad, en kan mens beter verwag in atlantis?

    Wat sy krag betref, die 2.8 is maar pap, dink nie timing is reg. en sy stock standard 31" bande kon nie naby byhou met die manne met 33" bande. Kort ook seriously lockers voor en agter...
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  17. #57
    Join Date
    Nov 2011
    Location
    Cape Town
    Age
    56
    Posts
    1,605
    Thanked: 1514

    Default

    Nice vehicle!

    Don't drop it in the river, now!

  18. #58
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    17,058
    Thanked: 6434

    Default

    So, vrydag aand kom ek agter hy raak effens warmer in spits verkeer, stop net buite somerset wes, maak bonnet oop, sien viscus fan nie lekker nie. Maak bonnet toe, sit voertuig af terwyl wag vir my vrou. En daar pop n radiator hose.

    Gepost hier op forum, offers vir hulp het ingestroom, baie dankie!!!

    Het toe nuwe hose gekry vanaf southend, iemand dit kom aflaai by my, en verder gery.

    Die powersteering pomp lek glo al jare atf, heelpad op radiator hose, en dit het hom pap gemaak. Met bietjie hitte en druk, bars hy toe.

    Saterdag oggend n ander viscus fan en powersteering pomp gaan koop. Atlantis toe.
    Niks weer warm geword, heeldag nie n druppel water gebruik. So dit is sorted.

    Sommer aan begin van duine trip pop n band van rim af. Na ons hom weer gebeat het sommer op kar, lek hy op beat by ou knock teen rim. Kry nie dig. Sit spaarwiel op.

    Heel dag gesukkel met dun 31" bande. Ek kort 33"...

    Oppad terug huis toe na atlantis, bars my spaarwiel op N7. Mmmn, saterdag 16:30, geen spaarwiel...

    So toe debeat ek my pap wiel in boot, maak beat skoon, maar daar is lelikke hou op rim, weetnie hoe die ding voor dit daar geseel het nie. Het seker begin afblaas na ek banddruk verlaag het vir duine, en toe afgespring.
    Pop op, maar bly lek, toe pomp ek hom maar 3 bar om by kuilsrivier by skoonouers te kry.

    Waar kry mens nuwe bande op saterdag aand? Want ek ry nie terug plaas toe met geen spaarwiel en lekkende band nie... OLX..

    Gelukkig n stel van 5 prowhites gekry, presies selfde wat my patrol en SFA klaar op het, met 31" muds op. 2 van hulle solank agter op gesit, die res by plaas
    Click image for larger version. 

Name:	ImageUploadedByTapatalk1416769533.128735.jpg 
Views:	281 
Size:	89.4 KB 
ID:	321085

    En toe sommer ook n stel van 4 cooper stt 33x12.5x15 bande raakgeloop wat ek op een van ekstra rims kan sit.

    Nou net die engin en lockers uitsort..
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  19. #59
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    17,058
    Thanked: 6434

    Default

    Quote Originally Posted by Patrick L View Post
    Nice vehicle!

    Don't drop it in the river, now!
    Or like this...
    Click image for larger version. 

Name:	ImageUploadedByTapatalk1416769927.583130.jpg 
Views:	390 
Size:	93.8 KB 
ID:	321086
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  20. #60
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    17,058
    Thanked: 6434

    Default

    Ok. Lockers.. Maak ARB lockers vir voordiff van Safari?
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

Page 3 of 61 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 ... LastLast

Similar Threads

  1. Terug uit Kaokoland...
    By Mudder in forum Namibia
    Replies: 23
    Last Post: 2014/09/08, 09:03 AM
  2. My nuwe speelding het opgedaag!!
    By Frans Reichert in forum Cameras & Photography
    Replies: 38
    Last Post: 2013/03/19, 03:56 AM
  3. Nuwe rekenaar - data oordrag
    By CoenraadB in forum The 4x4 Pub
    Replies: 10
    Last Post: 2013/02/15, 08:26 AM
  4. 4.2d Patrol - Consumption & Maint. Costs?
    By Rooster1 in forum Nissan
    Replies: 4
    Last Post: 2008/04/22, 05:13 PM
  5. My nuwe Speelding
    By Hobo in forum Camping, Fridges, Accessories
    Replies: 21
    Last Post: 2007/04/02, 10:31 AM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may post new threads
  • You may post replies
  • You may post attachments
  • You may edit your posts
  •