Page 2 of 61 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 ... LastLast
Results 21 to 40 of 1211
  1. #21
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    17,058
    Thanked: 6434

    Default

    Diesel
    Olie: delo400 @ R235 per diens. Olie filter @ R80
    Dus R315/7500 km = 4.2c per km

    Petrol
    Olie: delo400 @ R300 per diens. olie filter @ R45, spark plugs @ R120 elke 2de diens, dus R60 per diens
    Dus R465/15000 km = 3.1c per km

    Diesel. 10 km/liter @ R12.30 per liter = R1.23 per km

    Petrol: 4.5 km/liter @R13.49/ liter= R3 per km.

    Koste van petrol weergawe per km = R3.031
    Koste van diesel weergawe per km =R1.272

    Klaar koper vir R12000 vir petrol engin
    Klaar diesel engin amper reg vir insit op vloer surplus

    So, om jou vraag te antwoord: Diesel is by vet goedkoper, vir my elkgeval.

    En dan het ek nou gaan speel met patrol, ek mal oor alles, behalwe die dooie engin. My diesel in bakkie, identies aan wat ek wil insit innpatrol, het baie meer oemf. En dan hardloop die 4 spoed op oop pad nog uit revs ook, kort n 5de.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  2. #22
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    17,058
    Thanked: 6434

    Default

    Now I totally get the hype about Patrol. Amazed.
    Click image for larger version. 

Name:	ImageUploadedByTapatalk1412187824.602944.jpg 
Views:	521 
Size:	76.6 KB 
ID:	311464
    Click image for larger version. 

Name:	ImageUploadedByTapatalk1412187843.418986.jpg 
Views:	495 
Size:	68.9 KB 
ID:	311466
    Click image for larger version. 

Name:	ImageUploadedByTapatalk1412187865.209039.jpg 
Views:	514 
Size:	81.1 KB 
ID:	311467
    Click image for larger version. 

Name:	ImageUploadedByTapatalk1412187883.357744.jpg 
Views:	498 
Size:	107.0 KB 
ID:	311468
    Click image for larger version. 

Name:	ImageUploadedByTapatalk1412187904.373949.jpg 
Views:	482 
Size:	71.8 KB 
ID:	311469
    Click image for larger version. 

Name:	ImageUploadedByTapatalk1412187923.902341.jpg 
Views:	503 
Size:	122.6 KB 
ID:	311470
    Click image for larger version. 

Name:	ImageUploadedByTapatalk1412187949.441780.jpg 
Views:	511 
Size:	137.2 KB 
ID:	311471
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  3. #23
    Join Date
    Oct 2011
    Location
    Kempton Park
    Age
    50
    Posts
    5,846
    Thanked: 5009

    Default

    Ek dink jy is baie optimisties met die brandstof-verbruik wat jy verwag, en baie pessimisties met die brandstof-verbruik van die petrol. Meeste ouens wat ek ken met petrol Safaris kry 6-7km/l. Maar dalk is ek verkeerd. Ek is ook nie seker oor hierdie spesefieke enjins nie, maar in baie gevalle is die diens-intervalle van die petrol enjins dubbel die van die diesels, en jy gaan nooit injectors hoef te vervang of die dieselpomp hoef oor te doen nie...

    Aan die ander kant, die R12k wat jy vir die petrol gaan kry en die feit dat jy reeds 'n diesel het, maak ook 'n groot verskil. Maar dit lok 'n tweede vraag: hoeveel kan jy vir daai diesel kry? Hulle is gewoonlik heelwat meer werd as petrol enjins.
    Beat-up rat rod of a '96 Nissan Patrol that bears the evidence of many wonderful adventures (and a few stupid indiscretions).

  4. #24
    Join Date
    Feb 2011
    Location
    Port Shepstone
    Age
    53
    Posts
    2,801
    Thanked: 228

    Default

    'n Terano engine in 'n Patrol? Dit klink net nie reg nie!
    What a life!

  5. #25
    Join Date
    Aug 2009
    Location
    WCape
    Age
    57
    Posts
    315
    Thanked: 173

    Default

    the L28 you will remove is a legend in its own right - with flat top pistons from the L28E and a decked block, will run 11:1 compression with no knocking..

  6. #26
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    17,058
    Thanked: 6434

    Default My nuwe speelding en eerste Patrol.

    Quote Originally Posted by Peter Connan View Post
    Ek dink jy is baie optimisties met die brandstof-verbruik wat jy verwag, en baie pessimisties met die brandstof-verbruik van die petrol. Meeste ouens wat ek ken met petrol Safaris kry 6-7km/l. Maar dalk is ek verkeerd. Ek is ook nie seker oor hierdie spesefieke enjins nie, maar in baie gevalle is die diens-intervalle van die petrol enjins dubbel die van die diesels, en jy gaan nooit injectors hoef te vervang of die dieselpomp hoef oor te doen nie...

    Aan die ander kant, die R12k wat jy vir die petrol gaan kry en die feit dat jy reeds 'n diesel het, maak ook 'n groot verskil. Maar dit lok 'n tweede vraag: hoeveel kan jy vir daai diesel kry? Hulle is gewoonlik heelwat meer werd as petrol enjins.
    Ek het klaar n td27 non turbo, n td27 turbo, en td27 turbo intercooled in voertuie, weet wat hulle doen. My SFA hardbody is verbasend ekonomies op diesel, baie meer as die patrol met sy L28. Ek het met albei die vorige eienaars gepraat oor brandstof verbruik, en self gekyk ook. As jy hom op oop pad rustig ry is hy ietwat beter, as jy hom begin opwen suip hy. En dan is sy krag nie meer as die bakkie sin nie, en bakkie baie meer rustig op sous. En die patrol weeg ook maar net 1700 kg.

    Wat dienste betref, alhoewel beide gespesifiseer word vir 15000, het my voorbeeld gewerk op 7500 vir diesel, en 15000 vir petrol.

    Injectors kos R2000 vir al vier, die pomp is n gereconde unit want ek het die elektriese een uitgegooi en vervang met manuel pomp. Een van my 1 tonners het 550 000 km laas sy injectors laat toets. Die ander een het ek n jap inport motor ingesit 300 000 km terug, weet nie van die japsnees, maar ek het nog nie geraak aan injectors.

    Volgens my Is dit n mite dat diesel dienste en onderhoud meer kos.
    Last edited by Reenen; 2014/10/02 at 08:40 AM.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  7. #27
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    17,058
    Thanked: 6434

    Default

    Quote Originally Posted by rat View Post
    the L28 you will remove is a legend in its own right - with flat top pistons from the L28E and a decked block, will run 11:1 compression with no knocking..
    To open up, change pistons, get new top, get fuel injection system, add electronics, get manifolds.....
    Think not
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  8. #28
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    17,058
    Thanked: 6434

    Default

    Quote Originally Posted by Quack View Post
    'n Terano engine in 'n Patrol? Dit klink net nie reg nie!
    Wat het die huidige diesel patrol in? 2001 Hardbody engin?
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  9. #29
    Join Date
    Feb 2011
    Location
    Port Shepstone
    Age
    53
    Posts
    2,801
    Thanked: 228

    Default

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Wat het die huidige diesel patrol in? 2001 Hardbody engin?
    Ja maar daai is nie 'n nuwe Patrol nie! Dis 'n ou Patrol (actually it's a Safari (tan interior, Patrol was blue and different dash))

    In elk geval, sidetrack ek myself, daar is genoeg plek in daai engine bay om iets wonderliks te doen! Vra vir Grips, ek is seker hy sal jou 'n paar pointers kan gee!

    Gebruik oupa kar vir elke dag ry, as jy eers in 'n Patrol gespeel het, speel niks ooit weer lekker nie!

    Af van topic af, hoe lank is jy, het jy genoeg been ruimte in die Patrol?
    Last edited by Quack; 2014/10/02 at 08:55 AM.
    What a life!

  10. #30
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    17,058
    Thanked: 6434

    Default

    Quote Originally Posted by Quack View Post
    Ja maar daai is nie 'n nuwe Patrol nie! Dis 'n ou Patrol (actually it's a Safari (tan interior, Patrol was blue and different dash))

    In elk geval, sidetrack ek myself, daar is genoeg plek in daai engine bay om iets wonderliks te doen! Vra vir Grips, ek is seker hy sal jou 'n paar pointers kan gee!

    Gebruik oupa kar vir elke dag ry, as jy eers in 'n Patrol gespeel het, speel niks ooit weer lekker nie!

    Af van topic af, hoe lank is jy, het jy genoeg been ruimte in die Patrol?
    Jy heeltemal reg, dit is safari, maar dit n naam ding. 3/4 van wereld was hy patrol, ander 1/4 safari. Eindlik was SA maar een van min plekke waar safari genoem is. In japan word patrol nog steeds verkoop as safari. Korekte naam van hom is nissan 160 series patrol.

    Het sterk oorweeg om hom n speelding te maak, maar na ek gesien het oor hoe netjies eindlik nog is, en hoe min km hy op het, en hoe gemaklik hy potholes ry, en feit dat ek my Pathfinder verkoop het, het ek besluit om hom as kar ook te gebruik.

    Verder wil my vrou ook self meer begin 4x4, of saam my 4x4, en daar is net nie plek in die hardbody vir almal nie. Ook nie lus om my Navara vir vrou te gee om trails te doen nie.

    So die safari gaan nou kar/ vrou/familie se trail kar, sowel as vrou se werkskar tydens storms wees.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  11. #31
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    17,058
    Thanked: 6434

    Default

    Quote Originally Posted by Quack View Post
    Af van topic af, hoe lank is jy, het jy genoeg been ruimte in die Patrol?
    Ek kortgat, meer as genoeg ruimte
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  12. #32
    Join Date
    Feb 2011
    Location
    Port Shepstone
    Age
    53
    Posts
    2,801
    Thanked: 228

    Default

    Pm my jou email adres, ek het vir jou 'n elektroniese persentjie!
    What a life!

  13. #33
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    17,058
    Thanked: 6434

    Default My nuwe speelding en eerste Patrol.

    Wat is n Nissan Safari werd. Ek moet hom nou verseker, maar daar is geen boekwaarde, te oud.

    Dit is n 1984 2.8 petrol, op die stadium stock standard. Geen roes, redelik netjies. 266 000km op klok. Engin tick soos n horlosie. Hy het ook vollengte alu roofrack met kante, net nie op oomblik gemonteer. dual battery system.

    Hulp sal waardeur word, baie dankie.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  14. #34
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    17,058
    Thanked: 6434

    Default

    Gou n diesel opbou uit een van myne op vloer.

    Click image for larger version. 

Name:	ImageUploadedByTapatalk1412264542.620125.jpg 
Views:	470 
Size:	103.2 KB 
ID:	311775
    Click image for larger version. 

Name:	ImageUploadedByTapatalk1412264564.529877.jpg 
Views:	446 
Size:	103.3 KB 
ID:	311776
    Click image for larger version. 

Name:	ImageUploadedByTapatalk1412264586.119274.jpg 
Views:	447 
Size:	88.8 KB 
ID:	311777Click image for larger version. 

Name:	ImageUploadedByTapatalk1412264912.169456.jpg 
Views:	433 
Size:	95.5 KB 
ID:	311778
    Click image for larger version. 

Name:	ImageUploadedByTapatalk1412264936.169629.jpg 
Views:	419 
Size:	96.7 KB 
ID:	311779
    Click image for larger version. 

Name:	ImageUploadedByTapatalk1412264968.300026.jpg 
Views:	424 
Size:	98.6 KB 
ID:	311780
    Click image for larger version. 

Name:	ImageUploadedByTapatalk1412264989.974883.jpg 
Views:	436 
Size:	109.1 KB 
ID:	311781
    Click image for larger version. 

Name:	ImageUploadedByTapatalk1412265011.240459.jpg 
Views:	407 
Size:	107.3 KB 
ID:	311782
    Click image for larger version. 

Name:	ImageUploadedByTapatalk1412265033.473938.jpg 
Views:	408 
Size:	52.2 KB 
ID:	311783
    Click image for larger version. 

Name:	ImageUploadedByTapatalk1412265054.357255.jpg 
Views:	411 
Size:	68.2 KB 
ID:	311784
    Click image for larger version. 

Name:	ImageUploadedByTapatalk1412265075.282648.jpg 
Views:	416 
Size:	63.5 KB 
ID:	311785
    Engin get glo 230 000 km opgehad, kom uit terrano 2. Turbo was 6 maande vantevore fully gedoen. Toe tel engin sumpcompessie op.
    Sleeves nog perfek, net geglaze. Pistons ongeslyt.
    Crank nog absoluut perfek.

    So, vervang weer met standaard ringe, standaard bigends en mains. Hone die carbon uit. Vervang al die seels. So eindlik net n geglazede engin gewees, so baie goedkoop rebuild, R1400.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  15. #35
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    17,058
    Thanked: 6434

    Default

    En n conversion van electronic injection na goeie outydse pomp met kabel en een solonoid
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  16. #36
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    61
    Posts
    42,667
    Thanked: 20097

    Default

    Quote Originally Posted by Peter Connan View Post
    Ek dink jy is baie optimisties met die brandstof-verbruik wat jy verwag, en baie pessimisties met die brandstof-verbruik van die petrol. Meeste ouens wat ek ken met petrol Safaris kry 6-7km/l. Maar dalk is ek verkeerd. Ek is ook nie seker oor hierdie spesefieke enjins nie, maar in baie gevalle is die diens-intervalle van die petrol enjins dubbel die van die diesels, en jy gaan nooit injectors hoef te vervang of die dieselpomp hoef oor te doen nie...

    Aan die ander kant, die R12k wat jy vir die petrol gaan kry en die feit dat jy reeds 'n diesel het, maak ook 'n groot verskil. Maar dit lok 'n tweede vraag: hoeveel kan jy vir daai diesel kry? Hulle is gewoonlik heelwat meer werd as petrol enjins.
    Peter ek dink nie verstaan mooi hoe Reenen werk nie.

    En jou 4.2 kry dieselfde petrolverbruik as daai 4.2 van jou: 5km/L.

    Die ander ouens lieg net vir jou.

    Die TD27 sal maklik tot by 11km/L kry in die Hardbodies, so 9-10km/L is korrek vir die Safari teen 1700kg.

    Dienste? Die man doen alles self. Jy sal jou vingers verloor as jy aan sy karre raak.

  17. #37
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    17,058
    Thanked: 6434

    Default

    Het sopas my SFA hardbody vol gemaak na 7 uur ( hy het nie odo, slegs uurmeter) se harde speel. Dit sluit n paar runs van meer as 200 km teen hoer as 100km/ h, honingklip, en n intense sessie van redline revs in moddergat in. Gekry 7.1 liter per uur. Dit is verbasend goed. Ek kry nie naastenby dit uit die 2.8 petrol nie.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  18. #38
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    17,058
    Thanked: 6434

    Default

    Gou in diesel logboek gaan kyk. Sy vorige volmaak oor 5 ure het 4.9 liter per uur gegee. dit sluit n berg 4x4 trip in van sowat 1.5 uur wat teen laer spoed was, so nie so intens op dieselgebruik. Ek laat hom nooit idke, wees feit dat engin nog inloop en glazing gevaar. En uurmeter is so gekoppel dat hy net aanloop as alternater charge, so loop nie as ignition aan is, maar engin af nie.

    Maar 4.9 liter per uur oor gemengde gebruik is besonders goed. Neem in ag dat n voertuig wat 10km/ liter doen, teen 100km/h, 10 liter per uur gebruik.
    Maar die engin is in tip top kondisie, injectors is gedoen ( alhoewel injectorpomp nog gedoen moet word, hy dieselrook op startup), en hy hardloop op 1.3 bar boost wat hom baie ekonomies maak op sous.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  19. #39
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    17,058
    Thanked: 6434

    Default

    Goodies vir patrol se nuwe engin het opgedaag
    Click image for larger version. 

Name:	ImageUploadedByTapatalk1412333236.443512.jpg 
Views:	377 
Size:	53.0 KB 
ID:	311918
    Click image for larger version. 

Name:	ImageUploadedByTapatalk1412333259.546733.jpg 
Views:	386 
Size:	58.1 KB 
ID:	311919
    Click image for larger version. 

Name:	ImageUploadedByTapatalk1412333280.012047.jpg 
Views:	374 
Size:	55.7 KB 
ID:	311920
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  20. #40
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    17,058
    Thanked: 6434

    Default

    So ver lyk dit darem of ek 4 km/liter sal kry met huidige engin. Die klank deur sy freeflow en branches is nie goed vir verbruik.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

Page 2 of 61 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 ... LastLast

Similar Threads

  1. Terug uit Kaokoland...
    By Mudder in forum Namibia
    Replies: 23
    Last Post: 2014/09/08, 09:03 AM
  2. My nuwe speelding het opgedaag!!
    By Frans Reichert in forum Cameras & Photography
    Replies: 38
    Last Post: 2013/03/19, 03:56 AM
  3. Nuwe rekenaar - data oordrag
    By CoenraadB in forum The 4x4 Pub
    Replies: 10
    Last Post: 2013/02/15, 08:26 AM
  4. 4.2d Patrol - Consumption & Maint. Costs?
    By Rooster1 in forum Nissan
    Replies: 4
    Last Post: 2008/04/22, 05:13 PM
  5. My nuwe Speelding
    By Hobo in forum Camping, Fridges, Accessories
    Replies: 21
    Last Post: 2007/04/02, 10:31 AM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may post new threads
  • You may post replies
  • You may post attachments
  • You may edit your posts
  •