Hi ek hoor nou ons krag is more af!
Is daar iemand wat nuwe vriendin wil maak dan vat ons die route op die plaas aan. Braai bo op berg en kom trug. Vat so 4 ure. Graad 3 tot 4.. nie so erg nie net een of 2 plekke. Laat maar weet sal so 10 uur wil ry.