Bfreesani's forum SFA projek - Page 5





Page 5 of 105 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 30 55 ... LastLast
Results 81 to 100 of 2094
  1. #81
    Join Date
    Aug 2007
    Location
    Carletonville
    Age
    53
    Posts
    6,614
    Thanked: 617

    Default

    Reenen, miskien is te veel engineering tipe werk ook nie goed nie. Meer mense en dinge wat kan fout gaan.

    Stukke staal, soos adapter plaat, kan nog werk, dis a "algemene" item wat volgens bepaalde spec gemaak word. Mens moet seker ook dink aan die moontlike situasie waar iets breek in een of ander obskure plek op a trippie. Waar kry jy nou parte, of iemand wat op sulke goed kan werk.

    Wie weet, miskien kry ek nog kans om Hillbilly oor die grense te vat, hy moet nog betroubaar wees.

    Ek ken nie Toyota baie goed nie. Maar buiten die Kruiser diffs, weet ek nie van ratkaste of Hilux diff wat maklik breek nie,

    Maar "beggers can't be choosers", en as dit vir paar jaar my wiele net weer betroubaar maak, is dit net a plus.

    Ek hou baie van die conversion na pampoen op regs deur enige kombinasie, oor daar vir ons beter diff opsies is wat regs is.
    David/Hillbilly - 1997 SFA Nissan Sani 2,7 TD - 5" lift on 33" tires - Dual Transfer with 4.1 gears

    http://www.youtube.com/user/davidabcab



  2. #82
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,216
    Thanked: 2489

    Default

    Enige verdere vordering:
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  3. #83
    Join Date
    Aug 2007
    Location
    Carletonville
    Age
    53
    Posts
    6,614
    Thanked: 617

    Default

    Besig om met Oom Dirk (DVR) te gesels. Ons werk deur a paar vrae wat hy het. Hy s hy mag a Dana 30 daar h, maar ons nog nie by say ratio uitgekom nie.

    Ek was nog al die pad baie "bang" oor kort propshaft agter, maar toe kry ek di op a video oor a kortgat Patrol...

    Attached Images Attached Images  
    David/Hillbilly - 1997 SFA Nissan Sani 2,7 TD - 5" lift on 33" tires - Dual Transfer with 4.1 gears

    http://www.youtube.com/user/davidabcab



  4. #84
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,216
    Thanked: 2489

    Default

    Worst case scenario op daai dana 30 as ratio verkeerd is.
    Click image for larger version. 

Name:	ImageUploadedByTapatalk1412171618.672664.jpg 
Views:	167 
Size:	30.8 KB 
ID:	311421

    Dan weet jy sommer jy het nuwe diff. Miskien het hy n dana 30 met n crown en pinion wat moeg is vir afslag😄
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  5. #85
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,216
    Thanked: 2489

    Default

    Vorder ons?
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  6. #86
    Join Date
    Aug 2007
    Location
    Carletonville
    Age
    53
    Posts
    6,614
    Thanked: 617

    Default

    Ek was Donderdag laas op my PC gewees. Sal Maandag drie uur eers by die werk wees.

    Sal vir DVR weer email stuur.

    O en my contribution is op na 2k die kant.

    Watse blad vere moet ek na soek. Sal ons agter vere kan inspan daar.

    En wat is die plan met die suspensie agter. Hoeveel lift gaan ons op reken vir dinge soos shocks en briekpype.

    Sal eerste prys om selle shocks en vere voor en agter te gebruik. Net van die oogpunt van spares wat kan geruil word en miskien op trips saam gevat moet word.

    Ek het die selle ding gedoen op UJs vir voor en agter propshafts.
    David/Hillbilly - 1997 SFA Nissan Sani 2,7 TD - 5" lift on 33" tires - Dual Transfer with 4.1 gears

    http://www.youtube.com/user/davidabcab



  7. #87
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,216
    Thanked: 2489

    Default

    Kan niks s oor agter voor ons nie voor gedoen het nie. Doen voor tot op hoogte wat alles clear. Dan bring ons agter op tot selfde hoogte.

    Na die aankoop van my Safari het ek skielik die waarde van lang bladvere besef. Die baie langer patrol vere voor werk net beter as die korter hilux tipe. Sal netnou paar metings doen om te kyk wat kan werk.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  8. #88
    Join Date
    Aug 2007
    Location
    Carletonville
    Age
    53
    Posts
    6,614
    Thanked: 617

    Default

    Is daar spasie om langer te gaan voor mens met hanger sit wat voor verby die bumper steek.
    David/Hillbilly - 1997 SFA Nissan Sani 2,7 TD - 5" lift on 33" tires - Dual Transfer with 4.1 gears

    http://www.youtube.com/user/davidabcab



  9. #89
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,216
    Thanked: 2489

    Default

    As voor uitstaan maak jy jou bumper om dit te inkorpereer.

    Dit is nou die nadeel van bladveer, kompomie van gemak/fleks/ opneuk van ingangshoek
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  10. #90
    Join Date
    Aug 2007
    Location
    Carletonville
    Age
    53
    Posts
    6,614
    Thanked: 617

    Default

    Ek sien ek verloor ieder geval my bullbar tot ek ander plan kan maak met montering van die ding.
    David/Hillbilly - 1997 SFA Nissan Sani 2,7 TD - 5" lift on 33" tires - Dual Transfer with 4.1 gears

    http://www.youtube.com/user/davidabcab



  11. #91
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,216
    Thanked: 2489

    Default

    Goeie nuus David

    Hilux voor blaaie 1140 mm
    Safari voor blaaie 1120 mm
    Hardbody agter blaaie 1210 mm

    As jy agter en voor selfde blaai wil in he, haal net die loadblad van agter stack uit. Dan steek jou voor hanger 90mm voor jou voorste recovery punte/aframe punt uit. Dit is niks. As jy Hilux voor blaai gebruik, dan sit dit basies op jou a-frame punt. Ek se, gebruik Hardbody agter vere, baie meer bekombaar as hilux SFA, dan gebruik jy selfde skokbrekers, bushes, dit lot. Langer blaaie gaan ook beter artikuleer en sagter ry.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  12. #92
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,216
    Thanked: 2489

    Default

    So mens maak soos in VSA, maak n cross member wat voor op onderstel vasbout waaraan shackles aan kom, en 2 individuele brackets vir onderstel waar die ander punt vas kom. Alles bolt net in.

    Maak n 2de draglink wat van steering box kom, en dan ander punt, in plaas van idler arm, direk op draglink van SFA.

    Dan is die hele setup net a straight bolt in nadat jy jou IFS uitgebout het. Sal gaan meet of dit nodig is om enige van IFS se goed uit te sny. Miskien is dit n reverseable mod.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  13. #93
    Join Date
    Aug 2007
    Location
    Carletonville
    Age
    53
    Posts
    6,614
    Thanked: 617

    Default

    Ek sien almal sny en maak die chassis skoon. Daar is klomp staal (gewig) wat daar vas gesweis is.

    HB vere idee werk dan vir my, ek sou wel die schackle agter sit, en die vaste hanger voor. dit gee jou bietjie beter hoek, en ek dink dit is sterker as schackles wat voor uit steek wat op klippe gaan vas hak.

    Attached Images Attached Images  
    David/Hillbilly - 1997 SFA Nissan Sani 2,7 TD - 5" lift on 33" tires - Dual Transfer with 4.1 gears

    http://www.youtube.com/user/davidabcab



  14. #94
    Join Date
    Aug 2007
    Location
    Carletonville
    Age
    53
    Posts
    6,614
    Thanked: 617

    Default

    Vas bout klink gaaf, dan kan mens maklik af haal die dag wat jy coils gaan, mar ek voel amper beter met die aan sweis idee, voel net vir my sterker.

    As ek kyk na my prentjie wat ek netnou gepos het, sien ek nie baie plek om ordentlike ballbar vasmaak punte op te sit nie. Vas bout gee my opsie om ballbar bracket vas te maak tusen chassis en spring hanger.

    Daai gate wat ons nou van praat is ook nog nie daar nie. Die klein goed wat nou daar is vir die bullbar, sal ek nie wil springs op monteer nie...
    David/Hillbilly - 1997 SFA Nissan Sani 2,7 TD - 5" lift on 33" tires - Dual Transfer with 4.1 gears

    http://www.youtube.com/user/davidabcab



  15. #95
    Join Date
    Aug 2007
    Location
    Carletonville
    Age
    53
    Posts
    6,614
    Thanked: 617

    Default

    Shock mounts op die as gaan moet gemaak word. Os gaan nie die rear en forward facing mounts kan gebruik wat op die standaard spring brackets nou is nie.

    Voor en agter gaan nuwe shocks nodig h. Ek glo nie eers die agterste shocks gaan lank genoeg wees om die nuwe hoogte te kan by kom nie. Voor het ons op die oomblik shocks met loops onder en pen bo, maar agter loops bo en onder.

    Voor kan ons maklik genoeg loops bo maak. Wie weet, miskien kry ons dit self reg om die selle shocks vir voor en agter te kan in sit.

    VSA weergawe...



    Hillbilly weergawe...



    Wat dink julle?
    Attached Thumbnails Attached Thumbnails Click image for larger version. 

Name:	P3080026.jpg 
Views:	1381 
Size:	124.1 KB 
ID:	312416   Click image for larger version. 

Name:	271120121819.jpg 
Views:	668 
Size:	54.4 KB 
ID:	312417  
    David/Hillbilly - 1997 SFA Nissan Sani 2,7 TD - 5" lift on 33" tires - Dual Transfer with 4.1 gears

    http://www.youtube.com/user/davidabcab



  16. #96
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,216
    Thanked: 2489

    Default

    Ek hou nogal van die vaste punt na gearbox kant, dan bly jou prop konstant. Baie mense swaai om van shackles agter na shackles voor juis vir die rede. Met shackles voor kan jy langer en korter maak soos jy wil sonder om prop te beinvloed. Met shackles agter beweeg prop ook baie op en af, en mag dalk n cross member rask met artikulasie wat nie sou gebeur met vastepunt agter.

    Vasbout, vas sweis. Minor detail. Doen sommer albei.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  17. #97
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,216
    Thanked: 2489

    Default

    Quote Originally Posted by bfreesani View Post
    Shock mounts op die as gaan moet gemaak word. Os gaan nie die rear en forward facing mounts kan gebruik wat op die standaard spring brackets nou is nie.

    Voor en agter gaan nuwe shocks nodig h. Ek glo nie eers die agterste shocks gaan lank genoeg wees om die nuwe hoogte te kan by kom nie. Voor het ons op die oomblik shocks met loops onder en pen bo, maar agter loops bo en onder.

    Voor kan ons maklik genoeg loops bo maak. Wie weet, miskien kry ons dit self reg om die selle shocks vir voor en agter te kan in sit.

    VSA weergawe...



    Hillbilly weergawe...



    Wat dink julle?
    David, niks wat n welder nie kan uitsort. Ons sweis n pen vas sodat ons voor en agter selfde skokbrekers kan gebruik. Maar selfs dit is nie issue. Dit hoef nie selfde te wees, sal nice wees as jy net een spare wil saamry, maar weereens, minor detail. Soek daai as...
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  18. #98
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,216
    Thanked: 2489

    Default Bfreesani's forum SFA projek

    En ek gaan elkgeval daai coilover wil gebruik as helper, selfde effek as die golf strut in myne, net beter. So vergeet van selfde voor en agter, ons gebruik die camils voor
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  19. #99
    Join Date
    Aug 2007
    Location
    Carletonville
    Age
    53
    Posts
    6,614
    Thanked: 617

    Default

    Dink die coil over gaan te kort wees... Ek het vinnig uitgewerk op shock van so 600 lank...

    Attached Images Attached Images  
    David/Hillbilly - 1997 SFA Nissan Sani 2,7 TD - 5" lift on 33" tires - Dual Transfer with 4.1 gears

    http://www.youtube.com/user/davidabcab



  20. #100
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,216
    Thanked: 2489

    Default

    Het naek gepost het ook gesien hy kom bo-op control arm, ja, hy gaan te kort wees, sy stroke ook.
    Maar golfie strut vir jou ook as helper, dink dit is so 600-65mm lank. En nog n shock vir damping
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

Page 5 of 105 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 30 55 ... LastLast

Similar Threads

  1. Replies: 144
    Last Post: 2011/09/22, 10:42 PM
  2. Daily notifications
    By Dirk in forum General 4x4 Discussion
    Replies: 0
    Last Post: 2006/10/20, 06:57 AM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •