Het my antwoord by Frikkie Combrink van Tokoza SA Boerperd Stoet gekry, standaard elektriese heining is doodreg. Het nie nodig om ekstra versperring te bou nie:
|
Ek het raad nodig asseblief. Ek wil op my plaaswerf 'n kampie vir 'n paar perde uit houtpale bou. Ek het baie pale oor na ek my ou tabakstoor afgebreek het. Die stukkie wat ek in gedagte het is so 2 ha groot en grens teen my elektriese heining.
Hoe is perde met 'n gewone elektriese heining? Gaan hulle so een of twee keer skok en dan wegbly of moet ek eerder 1m weg ook 'n paalheining opsit? Ek wil nie onnodig 'n paal heining bou as dit nie nodig is daar nie. Die stuk wat teen die heining grens is 290m lank(Dis basies die noordelike en oostelike grense van die kampie) so dis baie pale!
Toyota
Het my antwoord by Frikkie Combrink van Tokoza SA Boerperd Stoet gekry, standaard elektriese heining is doodreg. Het nie nodig om ekstra versperring te bou nie:
Toyota
Bookmarks