Perde en elektriese heining?





Results 1 to 2 of 2
  1. #1
    Join Date
    Jun 2010
    Location
    Kimberley
    Age
    38
    Posts
    908
    Thanked: 15

    Default Perde en elektriese heining?

    Ek het raad nodig asseblief. Ek wil op my plaaswerf 'n kampie vir 'n paar perde uit houtpale bou. Ek het baie pale oor na ek my ou tabakstoor afgebreek het. Die stukkie wat ek in gedagte het is so 2 ha groot en grens teen my elektriese heining.

    Hoe is perde met 'n gewone elektriese heining? Gaan hulle so een of twee keer skok en dan wegbly of moet ek eerder 1m weg ook 'n paalheining opsit? Ek wil nie onnodig 'n paal heining bou as dit nie nodig is daar nie. Die stuk wat teen die heining grens is 290m lank(Dis basies die noordelike en oostelike grense van die kampie) so dis baie pale!
    Toyota

  2. #2
    Join Date
    Jun 2010
    Location
    Kimberley
    Age
    38
    Posts
    908
    Thanked: 15

    Default

    Het my antwoord by Frikkie Combrink van Tokoza SA Boerperd Stoet gekry, standaard elektriese heining is doodreg. Het nie nodig om ekstra versperring te bou nie:
    Toyota

Similar Threads

  1. Nog Wilde Perde !!!!
    By galius in forum Namibia
    Replies: 6
    Last Post: 2013/03/07, 09:31 PM
  2. Ford & Mazda Elektriese probleem met my Mazda drifter 4x4
    By Stefan F in forum Ford & Mazda
    Replies: 2
    Last Post: 2013/02/12, 04:34 PM
  3. Swambo soek elektriese kombers
    By HendrikG in forum Camping, Fridges, Accessories
    Replies: 6
    Last Post: 2012/05/21, 01:37 PM
  4. Elektriese Kombers en 'n Inverter
    By Nodger in forum Camping, Fridges, Accessories
    Replies: 37
    Last Post: 2010/06/20, 01:44 PM
  5. Elektriese raad nodig asb
    By Mitsu Bushy in forum Mitsubishi
    Replies: 3
    Last Post: 2010/04/06, 12:31 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •