Vibrasie op SJ





Results 1 to 3 of 3

Thread: Vibrasie op SJ

  1. #1
    Join Date
    Oct 2015
    Location
    Marble Hall
    Age
    30
    Posts
    91
    Thanked: 7

    Default Vibrasie op SJ

    Dag mense ek het 'n vibrasie op my sj, sy transfer case was oor gedoen het hom in rat gesit sonder dat die Propshafts gekoppel is en da is 'n vibrasie. Weet iemand wa na kan kyk?

  2. #2
    Join Date
    Feb 2016
    Location
    Bellville
    Age
    43
    Posts
    113
    Thanked: 15

    Default Re: Vibrasie op SJ

    Die prop tussen die ratkas en tfr case is nie reg op ge lighn nie. Ratkas en tfr case se rubbers speel ook n groot roll. As hulle moeg is kan jy ook n vibration optel
    GregBull


    2010 Suzuki Jimny AKA MoerBy, MA motor, Chipped and Tuned 235 BF Mudds,Freeflow De Graaf Exhaust, Steel undies. Many miles of Lift8)

    1985 Suzuki Sj410. AKA Jimhiluki,2.2L Toyota motor, 21R 5speed Box, Jimny Front and rear diffs 31'" mudds.

  3. #3
    Join Date
    Oct 2015
    Location
    Marble Hall
    Age
    30
    Posts
    91
    Thanked: 7

    Default Re: Vibrasie op SJ

    Dankie sal da na kyk

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •