Lupisi/Nsikazi/Numbi/Grootklip Roete





Results 1 to 2 of 2
  1. #1
    Join Date
    Aug 2007
    Location
    Witrivier
    Age
    41
    Posts
    21
    Thanked: 0

    Default Lupisi/Nsikazi/Numbi/Grootklip Roete

    Wat 'n teleurstelling.
    Ons betaal R250 net om deur die bosse en deur die klein dorpies en openbare paaie te ry om te eindig by die plek waar ons eintlik moes begin.

    Ons roete gids het ingestaan vir iemand wat ons eintlik moes vat op die roete. Met die gevolg dat die persoon wat instaan toe nie regtig weet waar ons moet ry nie, of so het dit voorgekom.

    Soos ek verstaan is die roete se beging naby Numbi hek by die rivier en treinbrug. Van daar ry mens dan rivier langs, deur 'n groot donga en dan eindig mens bo op 'n groot graniet kop.

    Ons was nie op een van daai plekke nie. Ons het op paaie gery waar ek enige dag weer sal gaan ry. Mens het nie toestemming van enige chief nodig om te doen wat ons gedoen het nie.

    Ek weet nie hoeveel roete gidse op die forums is nie maar asb manne. As julle geld vra neem dan asb die mense op die regte roete.

    Groete

  2. #2
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Nelspruit
    Age
    42
    Posts
    2,790
    Thanked: 31

    Default

    Dewald, jy moet saam met ons daar kom ry. W#as seker al 5 keer daar die jaar. Ek weet nie hoekom dit so moeilik is om reg te kom nie.
    2012 Jeep Rubicon Call of Duty MW3
    Synergy 3" lift
    Metal Cloack Gamechanger Arms
    Fox 2.0
    Project4WD Bumpers
    DirtyLife Beadlocks
    37" Mickey Thompson MTZ P3

Similar Threads

  1. Namakwa 4x4 Eko Roete en Road to Hell Roete Verslae
    By Jannie Kubu4x4 in forum Northern Cape
    Replies: 61
    Last Post: 2017/10/13, 05:34 PM
  2. Bergkraal 4X4 roete - Vredenda
    By frikkie in forum Western Cape
    Replies: 1
    Last Post: 2016/12/04, 06:55 AM
  3. Rooirivier 4x4 roete , 30.10.2010 (De Rust)
    By Benniebez in forum Southern Cape
    Replies: 5
    Last Post: 2015/01/22, 07:29 PM
  4. Wiesenhof 4x4 roete
    By Stadsklong in forum 4x4 Trails / Routes / Clubs
    Replies: 12
    Last Post: 2013/06/24, 10:17 PM
  5. Roete gidse, wats jou storie?
    By StefanH in forum General 4x4 Discussion
    Replies: 17
    Last Post: 2009/04/13, 01:53 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •