G-wagen vibrasie

Results 1 to 8 of 8
  1. #1
    Join Date
    Oct 2011
    Location
    Groblersdal
    Age
    62
    Posts
    11
    Thanked: 0

    Default G-wagen vibrasie

    My G-wagen het n vibrasie van 95 km/h en op .Die geluid hou nie een toonhoogte nie maar ressoneer op en af .Ek het al die wiellaers getoets vir speeling maar is oortuig dat dit nie die fout is nie.
    Sodra ek die voorste dryfas tussen die ewenaar en die oordraratkas vewyder begin die vibrasie eers op 110 km/h en dan ook nie so agressief as in die eerste geval nie.Ek het nou al die voorste dryfas laat ballanseer by Driveline technologies in Kempton Park maar alhoewel die vibrasie meer aanvaarbaar is sal ek nie graag langpad wil aflÍ met daardie bolliewood ritme in my ore nie. Ek is baie lief vir my ou broodblik maar sal dit baie waardeer as iemand my kan raad gee wat my probleem kan aanspreek om ons verhouding te red of na iemand kan verwys wat hierdie siekte al reg kon dokter..

  2. #2
    Join Date
    Sep 2009
    Location
    Kyalami
    Posts
    590
    Thanked: 1

    Default

    As jy 'n smartphone het, installeer 'n vibrasie monitor program soos die
    https://play.google.com/store/apps/d....btm.movalyzer

    Dan as dit op bv 100km/h gebeur en jy die frekwensie het sal dit dalk moontlik wees om die probleem vas te stel. Maw jou wiele beweeg teen 'n anders spoed as die dryf as, enjin ens.

    Laat weet of dit gehelp het.
    --Kar

  3. #3
    Join Date
    Jan 2011
    Location
    South of the Lentil Curtain
    Age
    40
    Posts
    507
    Thanked: 1

    Default

    Quote Originally Posted by Zoi View Post

    The gwagen propshafts need to be balanced up to 5000rpm. Most places only balance to 2000rpm. You can try and see which propshaft is faulty by removing the front then driving. Then put back and remove the rear and drive in 4H. You can also get vibrations from bad gearbox and transfer case mounts. Check condition of those 1st.

    Have you greased your propshafts?

    Sent from my HTC One using Tapatalk

  4. #4
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    Hillrise, Kempton Park
    Age
    65
    Posts
    1,643
    Thanked: 696

    Default

    Zoi

    Oor die 14 jaar wat ek my G gehad het, het ek gereeld dryfas probleme gehad en toe op 'n dag besluit om aldrie te vervang. Driveline Tech (waar jy was) is die beste.

    Is die vibrasie dalk onder jou boude, of voor of agter? Dit kan ook u-joints wees wat droog of klaar is. Jy kan hulle self vervang en goedkoop aankoop in Meadodale. Selfs die flens op die agterewenaar kan gebuig wees en vibrasie veroorsaak.

    Daar is nie juis iets ander op 'n G wat vibrasie kan optower nie.
    Isuzu 300 d-tec
    MB Gwagen G350 Bluetec
    Nissan NP300 2.4 4x4
    BMW R1200GS & GSA

  5. #5
    Join Date
    Jan 2011
    Location
    South of the Lentil Curtain
    Age
    40
    Posts
    507
    Thanked: 1

    Default

    This is a good resource for determining vibrations:
    http://4x4abc.com/Mercedes-Benz.G-Cl...ibrations.html

    http://www.gwoa.co.uk/content/vibrat...l-rep-gwoa-ltd

    You can also speak to some SA G wagen enthusiasts here:
    http://www.mb4x4.co.za/forum/forum.php

    With the 460s all over 25+ years old now this is a very common issue with them.
    Last edited by munga; 2014/02/04 at 01:12 PM.

  6. #6
    Join Date
    Oct 2011
    Location
    Groblersdal
    Age
    62
    Posts
    11
    Thanked: 0

    Default

    Quote Originally Posted by Ne3M View Post
    As jy 'n smartphone het, installeer 'n vibrasie monitor program soos die
    https://play.google.com/store/apps/d....btm.movalyzer

    Dan as dit op bv 100km/h gebeur en jy die frekwensie het sal dit dalk moontlik wees om die probleem vas te stel. Maw jou wiele beweeg teen 'n anders spoed as die dryf as, enjin ens.

    Laat weet of dit gehelp het.
    Dankie vir raad.As smartphone my help vat ek haar fliek toe.Gaan die naweek probeer by dit uitkom en sal jou laat weet as ek iets uitgerig het.

  7. #7
    Join Date
    Oct 2011
    Location
    Groblersdal
    Age
    62
    Posts
    11
    Thanked: 0

    Default G-Wagen vibrasies

    Quote Originally Posted by JohanMaree View Post
    Zoi

    Oor die 14 jaar wat ek my G gehad het, het ek gereeld dryfas probleme gehad en toe op 'n dag besluit om aldrie te vervang. Driveline Tech (waar jy was) is die beste.

    Is die vibrasie dalk onder jou boude, of voor of agter? Dit kan ook u-joints wees wat droog of klaar is. Jy kan hulle self vervang en goedkoop aankoop in Meadodale. Selfs die flens op die agterewenaar kan gebuig wees en vibrasie veroorsaak.

    Daar is nie juis iets ander op 'n G wat vibrasie kan optower nie.
    Johan ,Ek het reeds die voorste en agterste propshafts laat nuwes maak by Driveline Technologies maar dink ek moet fout soek by die oordra ratkas mountings want daar het ek nog nie gekrap nie.Kan jy my aanbeveel na n plek vir parte teen redelike prys.Ek kry by Pieter Henning in Pta by McCarthys maar hulle kry nie skaam oor pryse wat gevra word nie.

  8. #8
    Join Date
    Mar 2010
    Location
    Cape Town
    Age
    37
    Posts
    585
    Thanked: 40

    Default

    Zoi, enige nuus oor jou probleem?
    When nature calls
    Jacques Steyn

    2008 Nissan Patrol 4.8 GRX A/T (199kw)
    Tough Dog Suspension | Outback Extreme Rear Replacement Bumper | Ironman Front Bumper
    Air Helpers | Snorkel | Frontrunner Roofrack

    1996 Ssangyong Musso 602EL TD A/T Exec (82kw)
    Fibreglass Snorkel | Bilstein B6 | Disco 2 springs | Frontrunner Roofrack | ARB Front bumper | Custom Rear Bumper

    Swambo : 2012 VW Polo 1.4

    Ex 1982 Citroen CX Prestige automatic
    Ex 1976 Citroen GS Club
    Ex 2013 Honda CRV Exec Auto AWD
    Ex 2007 Toyota Auris 2.0 D4D
    Ex 2010 Honda Accord 2.4i Exec Manual (148kw)
    Ex 1997 Isuzu KB280LE TD D/C 2x4
    Ex 1997 Toyota Corolla RSI (121kw)
    Ex 1989 Toyota Corolla GLI TwinCam Exec (98kw)

Similar Threads

  1. My G Wagen modifications
    By Offroad Ranger in forum Mercedes
    Replies: 4
    Last Post: 2013/06/21, 04:08 PM
  2. Discovery 2: Vibrasie
    By Bedaar in forum Land Rover
    Replies: 25
    Last Post: 2010/03/23, 08:46 AM
  3. Vibrasie
    By Sandblaster in forum Isuzu
    Replies: 4
    Last Post: 2010/02/08, 01:29 PM
  4. Vibrasie op Pajero
    By Allegro in forum Mitsubishi
    Replies: 26
    Last Post: 2009/08/03, 07:01 AM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •