Dakrak goedkoper by "retailer"as verskaffer. Hoekom?





Results 1 to 6 of 6
  1. #1
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Centurion
    Age
    52
    Posts
    19
    Thanked: 0

    Default Dakrak goedkoper by "retailer"as verskaffer. Hoekom?

    Hi almal

    Help my bietjie met die een. Ek is al lank opsoek na 'n dakrak vir my LR 110 CSW. Nadat ek agtergekom het die goed is tweedehands skaarser as hoendertande het ek maar besluit om 'n nuwe een aan te skaf. Ek kontak te al die verskaffers en kry die prys, juis om die sogenaamde middelman uit te skakel vir 'n beter prys. Ek het toe besluit op 'n Frontrunner Expedition dakrak. Heel toevallig vra ek vir die prys by 'n "retailer" net vir interesantheid. Die prys is ongeveer R500 goedkoper as die van die verskaffer. EK moet ook noem dat die retailer nie in dakrakke spesialiseer nie. Inteendeel dit is glad nie in sy winkel nie. Hy het maar net genoem hy kan een kry as ek belangstel aangesien ek baie met hom deel. Daar was geen spesiale afslag nie en hy het nog steeds sy wins gevat wat hy normaalweg vat.

    Hoe is dit moontlik dat Frontrunner my duurder kan vra. Sekerlik moet hulle goedkoper wees aangesien die middelman sy gedeelte tog ook bylas?

    Groetnis

    Hugo

  2. #2
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    The Windy City
    Age
    48
    Posts
    15,499
    Thanked: 2852

    Default

    Nee, die distributor vra recommended retail pryse, so sal duurder wees. Dit is om die verspreidings kanaal te beskerm.

  3. #3
    Join Date
    Oct 2007
    Location
    Uitenhage
    Age
    40
    Posts
    1,766
    Thanked: 329

    Default

    Die verskaffer beskerm die "retailer" met 'n afslag en hy verkoop die rak aan jou teen lys prys.

    Verskafers verkies dit as hulle deur a retailer aan die publiek verspry, veral vervardigers, hulle will goed vervardig, nie verspry nie.

    Hulle sal eder 5 ietems aan 1 retailer verkoop as om 5 ietems aan 5 verskilinde mense van die publiek te verkoop.

    Dit is die tendens, weet nie of Frontrunner ook so werk nie maar dit is heel warskynlik die geval.

  4. #4
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Gaborone, Botswana
    Age
    56
    Posts
    4,782
    Thanked: 893

    Default

    Die verskaffer wil nie sy eie kliente (retailers) se kompetiesie wees nie.
    Kobus

    HDJ81 VX

  5. #5
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Centurion
    Age
    52
    Posts
    19
    Thanked: 0

    Default

    Dankie vir die feedback, dit maak sin.

    Hugo

  6. #6
    Join Date
    Oct 2007
    Location
    Uitenhage
    Age
    40
    Posts
    1,766
    Thanked: 329

    Default

    O ja, en ek het 'n 2de handse een as jy nog nie die nuwe een gekoop het nie en jy stel nog belang.

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •