Jurgens XCape - Page 47




Page 47 of 47 FirstFirst ... 22 37 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47
Results 921 to 925 of 925

Thread: Jurgens XCape

  1. #921
    Join Date
    Nov 2010
    Location
    Cape Town
    Age
    53
    Posts
    35
    Thanked: 1

    Default Re: Jurgens XCape

    Ons het 'n XCape 2009 model. Die sykant van die rally aan die deur se kant is te kort om by die rally se voorste paal by te kom (omtrent 10cm). As jy die voorkant aanzip kan die velco strips nie vasmaak aan die paal nie. Enige een wat 'n soortgelyke probleem het of doen ons iets verkeerd.

    Enige idee hoekom daar velcro gebruik is om die sykant vas te maak aan die dak en nie 'n zip soos aan die kombuiskant nie?
    Attached Images Attached Images  
    Waar kamp ons hierdie naweek?

  2. #922
    Join Date
    Aug 2008
    Location
    Harties
    Posts
    1,164
    Thanked: 363

    Default Re: Jurgens XCape

    Nee, ek weet nie.
    Myne pas.
    Fortuner D4D
    Jurgens XCAPE

  3. The Following User Says Thank You to PRA For This Useful Post:


  4. #923
    Join Date
    Jan 2013
    Location
    Vanderbijlpark
    Age
    43
    Posts
    122
    Thanked: 62

    Default Re: Jurgens XCape

    Quote Originally Posted by jvisser View Post
    Ons het 'n XCape 2009 model. Die sykant van die rally aan die deur se kant is te kort om by die rally se voorste paal by te kom (omtrent 10cm). As jy die voorkant aanzip kan die velco strips nie vasmaak aan die paal nie. Enige een wat 'n soortgelyke probleem het of doen ons iets verkeerd.

    Enige idee hoekom daar velcro gebruik is om die sykant vas te maak aan die dak en nie 'n zip soos aan die kombuiskant nie?
    Kyk of julle awning nie miskien rond geskuif het nie. Hy moet ver genoeg getrek word na die agterkant van die Xcape anders kan dit veroorsaak dat jou panels “te kort” is
    Camping enthusiast. Overlanding addict. Child of Africa. Nature lover. DIY fanatic. 4×4 novice.
    Wife to one, mother to two. Happy lady who camps.

  5. The Following User Says Thank You to Linda Jager For This Useful Post:


  6. #924
    Join Date
    Nov 2010
    Location
    Cape Town
    Age
    53
    Posts
    35
    Thanked: 1

    Default Re: Jurgens XCape

    Quote Originally Posted by Linda Jager View Post
    Kyk of julle awning nie miskien rond geskuif het nie. Hy moet ver genoeg getrek word na die agterkant van die Xcape anders kan dit veroorsaak dat jou panels “te kort” is
    Dankie Linda. Ons het daarmee ook al gespeel, maar bly te kort. Het met een ander XCape'r gepraat en hy het ook dieselfde probleem.

    Ons is lus om net 'n strook in te las.
    Waar kamp ons hierdie naweek?

  7. #925
    Join Date
    Aug 2008
    Location
    Harties
    Posts
    1,164
    Thanked: 363

    Default Re: Jurgens XCape

    Shorten the poles?
    Fortuner D4D
    Jurgens XCAPE

Page 47 of 47 FirstFirst ... 22 37 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47

Similar Threads

  1. Fortuner Instability while towing Jurgens Xcape with Fortuner
    By Brian Fourie in forum Toyota
    Replies: 50
    Last Post: 2016/08/16, 05:31 PM
  2. Jurgen's Xcape in Australia
    By Laith76 in forum Trailers, Caravans, Towing etc
    Replies: 13
    Last Post: 2014/10/13, 08:06 AM
  3. Jurgens XCAPE doorway step
    By PRA in forum Trailers, Caravans, Towing etc
    Replies: 2
    Last Post: 2013/03/25, 09:27 AM
  4. Fair Price for 2006 Jurgens XCAPE
    By PRA in forum Camping, Fridges, Accessories
    Replies: 7
    Last Post: 2009/10/17, 12:11 PM

Tags for this Thread

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •