Conqueror Commander / Chobe Kavango





Results 1 to 6 of 6
  1. #1
    Join Date
    Apr 2008
    Location
    Krugersdorp
    Age
    58
    Posts
    6
    Thanked: 0

    Default Conqueror Commander / Chobe Kavango

    Ons gesin wil Botswana/Namibië/Rigtersveld toer. Vier persone waarvan twee tienerdogters is. Ek het beide bg. karavane gesien maar het geen praktiese ondervinding met een van hulle nie. Wat sal jy kies en hoekom? Gee raad asb. Bedoel Echo Kavango bo.
    Last edited by RiaanP; 2008/04/26 at 10:08 AM. Reason: Naam korreksie

  2. #2
    Join Date
    Oct 2007
    Location
    Krugersdorp
    Age
    47
    Posts
    1,919
    Thanked: 86

    Default

    Hallo Riaan en welkom by die forum.
    Ek het nie ondervinding van die Conqueror of die Kavango nie, maar my opinie is dat die gewig van die sleepding jou baie kan inperk, veral die afgeleë plekke met slegte paaie wat jy wil besoek.

    Aan die ander kant as jy kyk na boskaravaan is jy moontlik nie van plan om dit te erg te "rough" nie so dis dalk nie so 'n groot oorweging vir jou nie.

    Ek sleep wel 'n Jurgens Penta en vind dit redelik uitputtend om lang afstand te sleep(mamma wil elke jaar see toe).
    Sterkte met jou keuse

    KUBU 4X4 TRAILER RENTAL
    083 631 6995
    [email protected]
    www.kubu4x4.co.za
    Click here for the latest updates in the Commercial Section
    Jannie Engelbrecht a.k.a. Granlor

  3. #3
    Join Date
    Apr 2007
    Location
    Welgelgen, CT
    Age
    48
    Posts
    413
    Thanked: 0

    Default

    Quote Originally Posted by RiaanP View Post
    Ons gesin wil Botswana/Namibië/Rigtersveld toer. Vier persone waarvan twee tienerdogters is. Ek het beide bg. karavane gesien maar het geen praktiese ondervinding met een van hulle nie. Wat sal jy kies en hoekom? Gee raad asb. Bedoel Echo Kavango bo.
    Riaan

    Welkom. Waarmee sleep jy? Ek hou meer van die Conquerer maar het al gelees oor beide en albei blyk opgewasse te wees vir slegte paaie. Ek self sleep 'n sleepwa wat ongeveer 750kg is en ek het twee opmerkings:
    Jou sleepvoertuig maak 'n groot verskil. Jy het baie perde nodig om met die sleepgoed deur diks sand en/of modder te kom. Jy moet ook goeie grondvry hoogte hê want dit is nie altyd moontlik om wydsbeen oor middelmannetjies te ry nie aangesien die sleepwa/karavaan jou meestal daarin terugtrek. Hier is verslae van situasies waar beide hierdie faktore groot probleme veroorsaak het. (Soek vir Hoffie se verslag oor hulle Mabua/Kgalagadi trip)
    Tweedens moet jy besef dat daar tog beperkings oor die plekke waar daar met hierdie sleepgoed gery kan word. Die Richtersveld is 'n goeie voorbeeld: Tussen Sendelingsdrif en De Hoop is die Akkedis pas. Dit is plek plek baie nou met baie groterige klippe. Jou lyn is belangrik en my Patrol pas plek-plek net-net deur. My sleepwas is lekker kort en kon redelik maklik volg. Die karavaan is heelwat langer en mag dalk meer van 'n probleem wees. Hoor maar of iemand ander al met 'n karavaan daar deur is. Ander problematiese areas is dik sand en modder, veral as jy alleen ry. As jy vassit met die sleepwa, kan jy nie sommer net afhaak en agteruit ry in jou gekompakteerde spoor nie.

    Ek het nie ervaring met enige van die karavane nie maar wel die Explorer. Hy is baie swaar en in dik sand gaan dit maar stoei-stoei.

    Ek sou dus voorstel dat jy die ligste en kortste een vat as jy die Richtersveld wil besoek - of hou net daai Echo 4 en vat hom
    Last edited by Khosaan; 2008/04/26 at 12:51 PM.
    Ettienne Myburgh

    Nissan Patrol 4.8GL OME, ARB, Drawers, 2nd Battery
    Challenger Off-road trailer with Howlin Moon tent

  4. #4
    Join Date
    Apr 2008
    Location
    Krugersdorp
    Age
    58
    Posts
    6
    Thanked: 0

    Default Khosaan

    Dankie vir kommentaar. Sleep met Disco 3 diesel.

  5. #5
    Rens_tz Guest

    Default

    We tow a Conqueror Commander with a pathfinder 2.5D; And also planning a trip to northern Botswana and Namibia. Have just done our first trail with the Commander down to '3 provinces'. Once we got the loading sorted, what an awesome caravan to tow. No difference in fuel consumption between off-road caravan and off-road trailer - our speed between 80-100km/h. Our biggest delight is the size of the 2 double beds. We have 3 children 7, 6, 5), and having them safe and warm inside a vehicle is a real pleasure. We have towed a conqueror supra before down to the Ponto's in Mozambique! The vehicle handled the weight through the dune sand without even thinking of getting stuck.

    Our decision to go with an off-road caravan rather than off-road trailer - was made for a few reasons - having tried both.
    1) to have the children off desert floors and safe and warm - away from the wilder animals also;
    2) once loaded the off-road caravan and off-road trailer weigh the same, although starting weights differ!;
    3) the commander has no axle -and sits far higher than our tow vehicle - so middle mannejies provide no problem at all, and includes an height adjustable suspension if you want to raise it.
    4) total length of the commander is around 3 metres - much shorter than the other off-road caravans around

    Hope it helps

  6. #6
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    PTA
    Age
    44
    Posts
    1,180
    Thanked: 8

    Default

    I can only comment on the commander…

    We have our commander for over a year now and have done close to 10K Km and we are still very happy.
    The Disco 3 is an awesome tow vehicle and you should not have any problem towing any of your mentioned Caravans.

    Try the forum link below for some comments:

    http://www.4x4community.com/forum/sh...ight=commander
    D4 V8
    Live life on the edge... you get a better view !
    Disco 3 Video
    http://www.youtube.com/watch?v=STt7DmJeeVc

Similar Threads

  1. Replies: 18
    Last Post: 2014/04/01, 11:30 AM
  2. Moremi and Chobe trip report, July 2010
    By lvarro in forum Botswana
    Replies: 11
    Last Post: 2011/07/19, 02:38 PM
  3. Khwai to Kasane through Chobe
    By JeepEd in forum Botswana
    Replies: 5
    Last Post: 2011/03/18, 10:41 AM
  4. (around) Chobe NP
    By hansbaeten in forum Botswana
    Replies: 1
    Last Post: 2010/05/25, 10:27 PM
  5. Advice on Chobe / Moremi please...
    By davetapson in forum Botswana
    Replies: 10
    Last Post: 2009/01/05, 02:06 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •