|
Vertrek Dinsdag op ons toer na die Suid Afrikaanse boere in die Congo Brazzaville. Roete is nie in klip uitgekap nie maar ons toer deur Namibia/Angola/DRC/Congo Brazzaville en dan terrug deur DRC/Angola/Zambia / Zimbabwe.
Ons verken die roete om dit aan te bied as n begeleide toer wat natuurlik ook n besoek aan die gorillas sal insluit.
Praat later weer.
Cruiser 76 EFI 4.5 FullTime 4x4
Cruiser 78 4.2 Diesel
Cruiser 79 4.2 Diesel Full Time 4x4
Jan, ek wag met groot belangstelling vir jou terugvoer. Geniet die avontuur. Stan.
Stanley Weakley.
Toyota Landcruiser 76SW 4,2L diesel.
“Great journeys are memorable not so much for what you saw, but for where you camped”.
Trans East Africa 2015/2016 Trip report https://www.4x4community.co.za/forum...-6-SLOW-DONKEY
OR
http://www.4x4community.co.za/forum/...e16?highlight= from post 315.
Stan ons is terrug in die RSA maar nog nie tuis nie.Baie gesien en beleef daar bo. Sal storie maak sodra ek tuis is.
Mooi dag.
Cruiser 76 EFI 4.5 FullTime 4x4
Cruiser 78 4.2 Diesel
Cruiser 79 4.2 Diesel Full Time 4x4
Welgedaan, ek is seker daar is baie te vertel.

Bookmarks