Page 1 of 2 1 2 LastLast
Results 1 to 20 of 21
  1. #1
    Join Date
    Nov 2008
    Location
    Sedgefield
    Age
    42
    Posts
    39
    Thanked: 0

    Default Landcruiser performance

    Wat kan gedoen word aan 4.2 D HZ1 Cruiser bakkie om meer krag te kry? Sonder om turbo's of groot werk te laat doen. Kan die enjins ge"chip" word?

  2. #2
    Join Date
    Jun 2009
    Location
    Bethlehem
    Age
    70
    Posts
    968
    Thanked: 356

    Default

    Quote Originally Posted by rifrugmeerkat View Post
    Wat kan gedoen word aan 4.2 D HZ1 Cruiser bakkie om meer krag te kry? Sonder om turbo's of groot werk te laat doen. Kan die enjins ge"chip" word?
    Daar is maar nie veel wat jy kan doen nie , eintlik is daar niks wat jy kan doen nie, die 1HZ diesel is n donkie en al smeer jy n donkie se gat terpantyn gaan jy nog nie die July wen nie, en die donkie mag dalk doodneerval voor hy by die wenstreep kom.
    Last edited by Swart Jan; 2014/06/29 at 04:26 AM.
    Cruiser 76 EFI 4.5 FullTime 4x4
    Cruiser 78 4.2 Diesel
    Cruiser 79 4.2 Diesel Full Time 4x4

  3. #3
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Kathu
    Posts
    1,376
    Thanked: 438

    Default

    Los hom soos hy is. Hy het meer as genoeg krag vir die doel waarvoor hy gemaak is. Party sit low pressure turbo's op met gemengde resultate. Persoonlik sou ek nooit. My 76sw cruise gemaklik 120km per uur met vrag en die hele gesin.
    Toyota RAV4
    Chevrolet Utility

  4. #4
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    Centurion
    Age
    62
    Posts
    1,705
    Thanked: 377

    Default

    Werk maar aan jou geduld, intussen geniet jy die landskap wat teen 'n rustige tempo by jou verbybeweeg.
    Peet Schultz

  5. #5
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    Cape Town
    Posts
    368
    Thanked: 32

    Default

    Quote Originally Posted by Swart Jan View Post
    Daar is maar nie veel wat jy kan doen nie , eintlik is daar niks wat jy kan doen nie, die 1HZ diesel is n donkie en al smeer jy n donkie se gat terpantyn gaan jy nog nie die July wen nie, en die donkie mag dalk doodneerval voor hy by die wenstreep kom.
    Dis baie mooi gestel!

  6. #6
    Join Date
    Jan 2011
    Location
    Roodepoort
    Age
    59
    Posts
    16,456
    Thanked: 2348

    Default Landcruiser performance

    There is a VERY easy way to increase the performance massively...
    Just follow these three steps:

    1. Clean the vehicle & remove all personal belongings.
    2. Drive to your friendly nearby Toyota dealership.
    3. Trade it in on a V8D-4D

  7. #7
    Join Date
    Jan 2008
    Location
    Bethlehem
    Age
    38
    Posts
    4,903
    Thanked: 181

    Default

    Jy kan branches en freeflow, maar gaan nie baie groot verskil maak nie
    Christo Davids
    Land Cruiser 105 4500 EFI
    Hilux 2.8GD6 Extracab 4x4

  8. #8
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Polokwane
    Age
    52
    Posts
    115
    Thanked: 0

    Default

    Nee wat,los hom soos hy is en raak rustig daaroor :-)
    Cheers<br>Chris
    Land Cruiser GX 4.5 alias "Obelix"
    Land Cruiser VX 4.2 alias "Kubu"

  9. #9
    Join Date
    Apr 2013
    Location
    Windhoek
    Age
    49
    Posts
    440
    Thanked: 19

    Default

    Presies dieselfde antwoorde wat jy sal kry as jy vra: "Wat kan ek doen om die 4.5 EFI Cruiser se brandstofverbruik te verbeter"


    2014 Amarok DC 4Motion Auto
    Conqueror Conquest

  10. #10
    Join Date
    Feb 2012
    Location
    Sandton
    Age
    63
    Posts
    263
    Thanked: 46

    Default

    Live with your decision Meerkat! It is a wonderful vehicle just as it is.
    2018 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4x4

  11. #11
    Join Date
    Aug 2012
    Location
    Okahandja, Windhoek
    Age
    69
    Posts
    5,000
    Thanked: 1225

    Default

    I have the 1Hz bakkie, and love, and so the FJ. Just change your driving style accordingly.
    Johan Kriel

  12. #12
    Join Date
    Dec 2007
    Location
    Back in Boksburg (ex PE)
    Age
    62
    Posts
    544
    Thanked: 11

    Default

    Quote Originally Posted by Mad Manny View Post
    There is a VERY easy way to increase the performance massively...
    Just follow these three steps:


    1. Clean the vehicle & remove all personal belongings.
    2. Drive to your friendly nearby Toyota dealership.
    3. Trade it in on a V8D-4D Mwhahahhahahahhahahahhahahahha --- huuu -Mwhahahhahahahaha
    1. Mwhahahhahahahhahahahhahahahha --- huuu -Mwhahahhahahahaha[/QUOTE]
    Hot and Sweaty- Nice if you with a Lady, - BAD if you in the Jungle.

    Triumph ST 1050
    Toyota 2.8 Auto
    Honda CBR 1000
    Toyota Fortuner D4D

  13. #13
    Join Date
    Jan 2011
    Location
    Roodepoort
    Age
    59
    Posts
    16,456
    Thanked: 2348

    Default Landcruiser performance

    Quote Originally Posted by Tony View Post
    Mwhahahhahahahhahahahhahahahha --- huuu -Mwhahahhahahahaha
    Private joke?

  14. #14
    Join Date
    Dec 2012
    Location
    lusaka
    Age
    35
    Posts
    172
    Thanked: 1

    Default

    Quote Originally Posted by Mad Manny View Post
    There is a VERY easy way to increase the performance massively...

    Just follow these three steps:



    1. Clean the vehicle & remove all personal belongings.
    2. Drive to your friendly nearby Toyota dealership.
    3. Trade it in on a V8D-4D

    Lol

  15. #15
    Join Date
    May 2013
    Location
    PE
    Age
    61
    Posts
    155
    Thanked: 5

    Default

    ek is absoluut gek oor die dreuning van my diesel donkie se straight 6 . brandstofverbruik net oor die 6 km/liter. verdere onderhoud minimaal. basies elke 12000 km olie en olie fliter. kan nou lexus v8 insit vir onder R20 000= . aanvraag vir 4.2 D sodanig dat ek R64000= kan kry. in PE verlede jaar mooi rooi 4.2 D met 750 000 km ge adverteer. 2 cradock boere se 4.2 D onderskeidelik 1,5 en 1.7 miljoen kilometers op sonder dat masjien oopgemaak is. het storie gehoor dat Johan de Bruyn wat vir OP slot/voorry gespeel het een vd 1ste 4.2D op sy plaas in Vryburg het met meer as 3 miljoen kilometers op. afvaardiging van 6 Japanners uit die Toyota fabriek het blykbaar verlede jaar Maart sy plaas besoek om die cruiser te inspekteer.VANDAG SE CRUISERS met dubbel difflocks amper onstuitbaar. sand ietwat beperking . wie het al onder hd voertuie ingeloer . kyk dan sal jy verstaan hoekom die cruiser in Amerika bekend staan as "n TROK.

  16. #16
    Join Date
    Feb 2012
    Location
    Sandton
    Age
    63
    Posts
    263
    Thanked: 46

    Default

    Amen WPNaude!!!
    2018 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4x4

  17. #17
    Join Date
    Sep 2008
    Location
    Vaalwater
    Age
    57
    Posts
    2,222
    Thanked: 65

    Default

    Stories soos die wat gemaak het dat ek vir my ook een vir die plaas gekoop het.......(alhoewel die ouer petrol version)

    Daar's maar net nie 'n beter voertuig vir die plaas omgewing nie.......

    Kry myne Maandag........
    Attached Thumbnails Attached Thumbnails Click image for larger version. 

Name:	Cruiser.jpg 
Views:	104 
Size:	40.4 KB 
ID:	292809   Click image for larger version. 

Name:	Cruiser3.jpg 
Views:	120 
Size:	35.9 KB 
ID:	292810  

    George
    2020 Hilux LG50
    1995 Hilux SFA

  18. #18
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    Oudtshoorn
    Age
    56
    Posts
    33
    Thanked: 18

    Default

    Gaan kyk na JWC Performance toyota cruisers is hulle kos

  19. #19
    Join Date
    Jul 2013
    Location
    Somerset West
    Age
    45
    Posts
    264
    Thanked: 3

    Default

    Gaan so smal moontlik met die bande, veral as jy nie bree bande nodig het vir sand nie. Dit sal baie help met brandstofverbruik en spoed.
    'n FJ; 'n XT en 'n Bantam.
    Uitgesort !

  20. #20
    Join Date
    May 2013
    Location
    Pretoria
    Age
    54
    Posts
    14
    Thanked: 1

    Default 4.2 Diesel Donkie

    Ek nou al rustig oor die 4.2D ; as jy weg trek by n robot is jy al in 3de rat dan blaas die manne agter jou nog steed hooters dat jy moet beweeg.

    Elke keer voor jy die cruiser start maak jou broek se belt los dan trek jy hom op sy styfste todat beide jou oe traan. Dan begin jy ry ; dit sal jou die heeltyd herinner daar is wel iets seerder as om gewoont te raak aan n 4.2D se spoed. Dit help vir my. Maar elke keer stap ek verby die VX200 of my vrou se ML en klim in my diesel donkie.

Page 1 of 2 1 2 LastLast

Similar Threads

  1. AT Tyre Tests
    By kalahari in forum Tyre chat
    Replies: 67
    Last Post: 2016/04/02, 08:58 PM
  2. Replies: 100
    Last Post: 2015/02/23, 12:30 PM
  3. Employees and contracts, help please
    By Sakkie7 in forum The 4x4 Pub
    Replies: 53
    Last Post: 2014/01/19, 10:58 AM
  4. Moremi and Chobe trip report, July 2010
    By lvarro in forum Botswana
    Replies: 11
    Last Post: 2011/07/19, 02:38 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •