paragliding maksimum gewig?





Results 1 to 5 of 5
  1. #1
    Join Date
    May 2012
    Location
    Tussen die Bolandse berge
    Age
    57
    Posts
    734
    Thanked: 207

    Default paragliding maksimum gewig?

    Ek gesels nou een aand om 'n vuur met 'n paar manne wat ook in hul weermagdae valskerm gespring het.Gesprek eindig toe by paragliding.

    Meeste van ons se bree borskas het intussen afgesak.Ons wonder toe net hoe swaar kan 'n ou deesdae gaan met paragliding?
    gerief en krag bo brandstofgebruik
    2007 Nissan Navara 4.0 l 4x4 Auto

  2. #2
    Join Date
    Jul 2008
    Location
    Pretoria East
    Age
    35
    Posts
    513
    Thanked: 6

    Default

    Apco se wings kan tot 130kg all-up hanteer

  3. #3
    Join Date
    May 2009
    Location
    JHB
    Age
    41
    Posts
    2,413
    Thanked: 4

    Default

    Meeste valskerm plekke het 'n 100kg maks vir tandems

  4. #4
    Join Date
    Jul 2008
    Location
    Pretoria East
    Age
    35
    Posts
    513
    Thanked: 6

    Default

    Yes skydiving tandem is so ja. Maar Paragliding kry jy wings vir tot 130kg all-up maar as jy dan na jou para-motor wings gaan dan kry jy (as ek reg onthou) tot 220kg maar ek glo nie n para-motor wing gaan gepas wees vir gewone paragliding nie.

  5. #5
    Join Date
    May 2012
    Location
    Tussen die Bolandse berge
    Age
    57
    Posts
    734
    Thanked: 207

    Default

    Dankie vir die terugvoering.Soos gese dis om 'n braaivleisvuur bespreek.Ek het so bietjie gaan oplees.My onfikse 140kg gaan dit defnitief nie maak nie!Geniet jul jongklomp dit maar.
    gerief en krag bo brandstofgebruik
    2007 Nissan Navara 4.0 l 4x4 Auto

Similar Threads

  1. Paragliding Events in Porterville
    By HitchHiker Chick in forum Sky diving / Paragliding
    Replies: 3
    Last Post: 2012/09/02, 08:57 PM
  2. XNTRIX Paragliding Club - Flying Fun Day
    By Wessie in forum Calender & Events
    Replies: 0
    Last Post: 2008/05/20, 06:52 PM
  3. Trailer Gewig
    By Chris Nam in forum Camping, Fridges, Accessories
    Replies: 3
    Last Post: 2007/12/04, 05:20 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •