Watse Uil





Results 1 to 9 of 9

Thread: Watse Uil

  1. #1
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Gaborone, Botswana
    Age
    56
    Posts
    4,857
    Thanked: 957

    Default Watse Uil

    Watse Uil is hierdie?

    Hy is vanoggend in die gebou gevang.

    Ek het hom weer laat los. Dit lyk nogal mooi as hy so wegvlieg. Lekker vlerkspan.

    Ek was baie ongewild met die uil in my hande in die kantoor vanoggend. Die uil is blykbaar in dieselfde klas as 'n kat as dit by bygelowe kom. Daar word geglo dat iemand in jou huis/familie sal sterf wanneer 'n uil/kat op jou dak sit en skree.



    Nee, ek wurg nie die voŽl nie. Ek maak net seker die skerp kant aan die gesig kan nie my vingers bykom nie !
    Attached Images Attached Images  
    Kobus

    Nissan

  2. #2
    Join Date
    Mar 2010
    Location
    Benoni
    Age
    39
    Posts
    2,300
    Thanked: 234

    Default

    Western Barn Owl?
    Cruiser 76 V8
    Disco 4 XS

  3. #3
    Join Date
    May 2011
    Location
    Pretoria
    Age
    35
    Posts
    2,246
    Thanked: 124

    Default

    Lyk vir my soos n nonnetjiesuil. Hulle hou mos baie daarvan om in geboue nes te maak. Dis baie goed om hulle rondom jou perseel te he, hulle doen pesbeheer op klein knaagdiere, beter as enige kat. Hulle is gewoonlik in paartjies te sien, ek sal verbaas wees as daar net enetjie is.
    Suzuki Grand Vitara 3.2 V6 Auto
    Ironman Suspension kit
    Suzuki Snorkel
    WECA off road bumper
    Frontrunner roof rack

    Venter custom 4x4 trailer

  4. #4
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Gaborone, Botswana
    Age
    56
    Posts
    4,857
    Thanked: 957

    Default

    Ja, ek moes vanoggend 'n lesing gee oor die waarde van die uil.

    (Niemand glo my nie.... hulle sien net "tragedy" in die arme uil)
    Kobus

    Nissan

  5. #5
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Gaborone, Botswana
    Age
    56
    Posts
    4,857
    Thanked: 957

    Default

    As mens kyk na die spikkels op die bors kan dit 'n Nonnetjies Uil wees. http://www.mieliestronk.com/nnn_nonuil.html
    Kobus

    Nissan

  6. #6
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    60
    Posts
    11,492
    Thanked: 622

    Default

    Lyk ook so, ons het so een op die stoep gehad.
    Elize

    en ry saam met SarelF in
    VW AMAROK MET BLINKGATCAMPER:
    My Platkar:- Peugeot 208

    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  7. #7
    Join Date
    Oct 2011
    Location
    watmaakitsaak
    Age
    42
    Posts
    435
    Thanked: 35

    Default

    Pragtig!!

    Hoe het jy hom gevang?

  8. #8
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Springs
    Age
    70
    Posts
    1,223
    Thanked: 2

    Default

    Is beslis 'n nonnetjies uil (Barn owl). Hulle vere is baie sag wat hulle die vermoe gee om geruisloos op sy prooi af te duik. Hulle kan ook baie goed sien in die donker.Elise julle was baie gelukkig om die uil op julle stoep te he. Soos reeds genome is hulle uitstekend om muise en rotte onder beheer te bring. Wens ek kan 'n paar uile in ons tuin kry. Uil kaste is nogal 'n problem want die verskillende uile gebruik verskillende kaste en jy moet die regte kas op sit vir die uil in jou omgewing.
    Julle kan gerus "wild life in crises" gaan besoek in Endicott. Hulle spesialiser in voels veral roof voels. 80% van die voels wat hulle in kry word weer vry gelaat. Afhangende van hulle toestand word die wat nie vry gelaat kan word nie versorg in hokke. Die mense doen 'n uitstekende werk en dit sonder betaling, maak net staat op donasies.
    Andre van Rensburg<br>Swambos baby V6 Pajero shorty<br>My overland vehicle "Datsun" 3.3l v6 hardbody d/cab.<br>Play vehicle Sizuki SJ413. Mods: Toyota 2c Diesel engin and 5 speed gearbox, 50mm lift<br>Love the bush, overlanding and crazy about animals.

  9. #9
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Gaborone, Botswana
    Age
    56
    Posts
    4,857
    Thanked: 957

    Default

    Quote Originally Posted by Andre Vorster View Post
    Pragtig!!

    Hoe het jy hom gevang?

    Een van die manne het kom hier by my aangebring. Hy het blykbaar rondgevlieg in die gebou. Seker maar moeg gejaag en toe gevang. Arme uil was erg verwilderd. Dit lyk darrem nie of hy seergekry het nie.
    Kobus

    Nissan

Similar Threads

  1. Arme Uil
    By Gaitshi Gubib in forum The 4x4 Pub
    Replies: 6
    Last Post: 2014/02/02, 07:50 PM
  2. Watse 4x4 om te koop?
    By rudolph78 in forum The 4x4 Pub
    Replies: 34
    Last Post: 2012/03/21, 09:06 PM
  3. Mamma ek wil n 4x4 he! Watse 4x4 my liewe kind?
    By Eurard in forum The 4x4 Pub
    Replies: 15
    Last Post: 2011/05/24, 05:21 PM
  4. Replies: 9
    Last Post: 2011/01/09, 07:58 AM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •