Page 1 of 2 1 2 LastLast
Results 1 to 20 of 21
  1. #1
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Durbanville
    Age
    69
    Posts
    541
    Thanked: 117

    Default Road between Katse Dam and Thaba Tseka

    Who has recently been on the road between Katse dam and Thaba Tseka. What is the condition of the road, could I do it on my own or must there be a second vehicle. If I do travel on this road what is the time frame between the two points?

    Your response will be much appreciated.
    Ben

    RY WAAR JY MAG MET PASSIE

    2009 Toyota Hilux 3.0 D4D DC 4X4

  2. #2
    Join Date
    Nov 2009
    Location
    Centurion
    Age
    38
    Posts
    215
    Thanked: 22

    Default

    NetEddy and I went on that road. Myself on a bike, him in a 4x4.

    Maybe PM him and pose the question. I cannot recall how long it took exactly, but I can vaguely remember 3 hours. (I waited for him, the bike can do it alot quicker )
    BMW X5 3.0d ---

    Vorige? FIAT Fullback 4x4, Wat 'n loutere stuk strooi voertuig en geen diens van FIAT af nie. Bly weg...

  3. #3
    Join Date
    Jul 2010
    Location
    Bloemfontein
    Age
    66
    Posts
    461
    Thanked: 139

    Default

    I last traveled that stretch of road shortly after the last elections (5 years ago) and they were bust tarring it then. Whats happened since I can't say.

  4. #4
    Join Date
    Aug 2013
    Location
    Burgersfort
    Age
    61
    Posts
    12
    Thanked: 0

    Default

    I traveled that road two weeks ago. 57 km and took about 2 and a quarter hour, condition gravel but good with road works on the last 15 km. Beautiful scenery and friendly people.

  5. #5
    Join Date
    Feb 2014
    Location
    Centurion
    Age
    41
    Posts
    16
    Thanked: 8

    Default

    Quote Originally Posted by Pietelize View Post
    I traveled that road two weeks ago. 57 km and took about 2 and a quarter hour, condition gravel but good with road works on the last 15 km. Beautiful scenery and friendly people.
    @Whisky, don't mean to hi-jack your thread, but I think all can benefit. @Pietelize, what was the weather like - especially referring to the minimum temperatures as well as rainfall?

  6. #6
    Join Date
    Aug 2013
    Location
    Burgersfort
    Age
    61
    Posts
    12
    Thanked: 0

    Default

    The weather was very nice, night temp about 10 and day about 20. We had rain on the Sunday at Katsedam and strong winds but the Monday(17/3/2014) was normal and so the rest of the week. On high places there is a wind and it can be cold. when camping near water it could be chilly in the night.

  7. #7
    Join Date
    Feb 2014
    Location
    Centurion
    Age
    41
    Posts
    16
    Thanked: 8

    Default

    Thanks Pietelize, it is more or less what we expect as we are going there over easter weekend. Maybe slighly colder during night time. My biggest concern is travel times. One can easily misjudge the longer travel times over a relative shorter distance.

  8. #8
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Durbanville
    Age
    69
    Posts
    541
    Thanked: 117

    Default

    Nomos we will also be around Katse over Easter weekend, might bump into each other.
    Ben

    RY WAAR JY MAG MET PASSIE

    2009 Toyota Hilux 3.0 D4D DC 4X4

  9. #9
    Join Date
    Nov 2010
    Location
    Sandton
    Age
    48
    Posts
    2,410
    Thanked: 79

    Default

    We did this trip June 2013. Took us about 2 hrs from Thaba Tseka to the dam. Spectacular views.
    I can recommend the Buffalo Ridge hotel in Thaba Tseka. It rates a good 3 stars in Lesotho.
    GASMAN

    Land Rover D3 TDV6 HSE 2007 - Goldilocks - Gone
    Land Rover D4 SDV6 HSE 2012 - Voeniks - Hijacked
    Range Rover Vogue 4.4 SDv8 2012 - JUNE


    ORRA Z 173

  10. #10
    Join Date
    Feb 2014
    Location
    Centurion
    Age
    41
    Posts
    16
    Thanked: 8

    Default

    Dit sal nice wees Whisky - jy sal my herken as die bang ou in die Hilux wat sy virgin gebreek het op Sani.

  11. #11
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    Pretoria
    Age
    47
    Posts
    207
    Thanked: 107

    Default

    Ons het die week vanaf Katse na Thaba Thseka gery. Pad was goed - het omtrent 2 ure gevat as ek reg onthou.

    Vat maar genoeg warm klere saam. Ons het 1aand noord van Katse gekamp en die water in die ketel wat buite was het oornag gevries.

    Enjoy

  12. #12
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Durbanville
    Age
    69
    Posts
    541
    Thanked: 117

    Default

    Serf, sal 'n plat kar die stuk pad kan ry sonder om skade aan te rig of is die pad net geskik vir voertuie wat hoog loop? Ons seun gaan saam en hy ry 'n plat kar. Ons beplanning is om sover moontlik op die teer te bly.
    Ben

    RY WAAR JY MAG MET PASSIE

    2009 Toyota Hilux 3.0 D4D DC 4X4

  13. #13
    Join Date
    May 2010
    Location
    HONEYDEW
    Age
    54
    Posts
    3,009
    Thanked: 2853

    Default

    Nee ek sou dit nie met n platcar doen nie.

    Daar is kort stukkies in die berge waar ek n terios moes sleep want hy kon net nie opkom nie. (naby Sani)

    Ek sal nie se dis onmoontlik nie maar sjoe.

    Die weer verander baie vinnig en jy kan van baie warm na gietende reen gaan in minute die weer kan die pad wegspoel en dit interessant maak.

    Sorry ek is deurmekaar die moeilike gedeelte is van Tsaba Tseka na Sani.
    Last edited by Mal Hannes; 2014/04/06 at 11:43 AM.
    Zerubbabel 2 the 2008 4.8 turbo Patrol with some kit
    Nothing, not even a mighty mountain, will stand in Zerubbabel’s way! (Zech 4:7)

  14. #14
    Join Date
    Oct 2012
    Location
    Delmas
    Age
    38
    Posts
    334
    Thanked: 1

    Default

    Quote Originally Posted by Mal Hannes View Post
    Nee ek sou dit nie met n platcar doen nie.

    Daar is kort stukkies in die berge waar ek n terios moes sleep want hy kon net nie opkom nie. (naby Sani)

    Ek sal nie se dis onmoontlik nie maar sjoe.

    Die weer verander baie vinnig en jy kan van baie warm na gietende reen gaan in minute die weer kan die pad wegspoel en dit interessant maak.

    Sorry ek is deurmekaar die moeilike gedeelte is van Tsaba Tseka na Sani.
    Ja nee dink ni platkar sal tot Tsaba Tseka maak ni, maar na di padwerke is sani nie meer wat dit was ni

  15. #15
    Join Date
    Feb 2014
    Location
    Centurion
    Age
    41
    Posts
    16
    Thanked: 8

    Default

    Manne, paasnaweek lê op sy rug en Lesotho, Sani is afgemerk van die bucket list.

    Dankie vir die raad en daad van elkeen op die forum en hierdie thread. Julle was op die merk gewees - dankie.

    Die Sani-duiwel se stert het afgeva toe ons hom opry. Seker die chinese wat die pad so gelyk gemaak het. Die pad Thaba Tseka toe was egter 'n ander speletjie. Asemrowende scenery met draaie en draaie en draaie en draaie.

  16. #16
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Rayton
    Age
    53
    Posts
    65
    Thanked: 7

    Default

    Nomos,
    Wat is die toestand van die pad Sani na Mokhotlong ? Ook vandaar na
    Thaba Tseka en dan aan na Katse, hoe lank is die ry tyd?
    Het julle oorgeslaap tussen Sani en Katse, indien wel waar?
    Hoe lyk die toestands van die kamp plek / toilette by Katse?

  17. #17
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Durbanville
    Age
    69
    Posts
    541
    Thanked: 117

    Default

    Ja ons het toe ook by Katse uitgekom via Thaba Tseka. Ek het by Maseru ingekom in die rigting van Roma gery en toe weggedraai en die bergpasse op na Thaba Tseka. Die pad vanaf Thaba Tseka na Katse (grondpad) word aan gewerk maar is glad nie te sleg nie. Ons het dit in 2 en 'n half uur gedoen. Baie mooi natuur.

    Baie dankie vir al die raad en advies wat julle vir my gegee het dit het baie gehelp.

    Ongelukkig het ek geen fotos van die pad en omgewing geneem nie, sorry mense.

    Groete,
    Ben

    RY WAAR JY MAG MET PASSIE

    2009 Toyota Hilux 3.0 D4D DC 4X4

  18. #18
    Join Date
    Dec 2011
    Location
    east london
    Age
    48
    Posts
    7
    Thanked: 0

    Default

    Waccro, when do you plan doing the sani to mokhotlong and then mokhotlong to katse via thaba tseka?

  19. #19
    Join Date
    Feb 2011
    Location
    Pretoria
    Age
    59
    Posts
    24
    Thanked: 0

    Default

    (We are with Waccro)
    Up Sani on 27, Mokothlong to KAtse 28, Katse Sehlabathebe 29&30
    Groetnis (The Afrikaans for "Cheers")
    Dolf

  20. #20
    Join Date
    Feb 2014
    Location
    Centurion
    Age
    41
    Posts
    16
    Thanked: 8

    Default

    Quote Originally Posted by Waccro View Post
    Nomos,
    Wat is die toestand van die pad Sani na Mokhotlong ? Ook vandaar na
    Thaba Tseka en dan aan na Katse, hoe lank is die ry tyd?
    Het julle oorgeslaap tussen Sani en Katse, indien wel waar?
    Hoe lyk die toestands van die kamp plek / toilette by Katse?

    Hi Waccro,


    Jammer dat ek nou eers terugkom na jou toe.


    Die pad van Sani na Mokhotlong is nie sleg nie. Onthou, die Chinese bou mos paaie daar, so dit is goeie grondpaaie. Die pad min of meer van Mokhotlong af na Thaba Tseka toe is maar sleg. Dit is 'n tipiese eenspoor grondpad wat gespoel het, berg op en berg af. As jy vir my jou e-mail adres pm sal ek vir jou foto's e-mail van hoe die pad lyk. Dit is nou nie donkierat nie, maar 'n 2wd met difflock alleen sal dalk stoei as daar nie 'n 4wd saamgaan nie. Ons het dit baie geniet, maar ek noem dit weer - jy moet nie haastig wees in Lesotho nie. Ons het min of meer 11uur die oggend weggetrek by Sani Top, en het die Maluti bier geknak by Katse lodge om die sonsondergang te sien. Ons was net een voertuig. Waar mens konvooi doen skat ek dit sal maklik 'n uur langer vat in totaal vir die dag. 'n Man moet dus mooi seker maak dat jy nie met jou broek op jou kniee gevang word met tyd nie. Die afstand vs tyd is nie in ons eenhede te meet in SA nie.


    Om jou vraag te antwoord oor die slaapplek - ons het by Katse Lodge geslaap, maar nie gekamp nie. Die ouens van Katse Lodge se kommunikasie is goed - gooi hulle 'n e-mail wat uitvra daaroor en hulle antwoord jou graag. Ek kan wel noem dat dit psssss koud is as jy oor die winter wil gaan. Katse Lodge is 'n goeie 4* blyplek. Dis skoon en is myns insiens goeie waarde vir geld aangesien ons net een aand oorgebly het. 'n Toer van die damwal was noggal insiggewend gewees. Dit kos R10 per persoon en as jy twee ure het, doen hom!


    Jy noem nie of jy verder as Katse wil paaie hoor nie, so kom ek stop daar. Ek stuur graag vir jou die garmin roete as jy belangstel.

Page 1 of 2 1 2 LastLast

Similar Threads

  1. Katse Trip Report
    By JJJ in forum Lesotho
    Replies: 5
    Last Post: 2016/08/30, 05:31 AM
  2. Replies: 9
    Last Post: 2013/01/15, 09:39 AM
  3. Feedback: Sani - Katse - Maseru
    By cmlm in forum Lesotho
    Replies: 4
    Last Post: 2010/05/31, 12:01 PM
  4. Replies: 2
    Last Post: 2009/03/27, 10:25 PM
  5. Trip report Lesotho:
    By ELU in forum Lesotho
    Replies: 10
    Last Post: 2008/01/10, 07:30 AM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •