N14 vanaf PTA na Witsand Noord Kaap





Results 1 to 3 of 3
  1. #1
    Join Date
    Nov 2013
    Location
    Cape Town
    Posts
    10
    Thanked: 2

    Arrow N14 vanaf PTA na Witsand Noord Kaap

    Hello almal,

    Eks nuut op die forum en hoop julle kan help. Wat is die pad toestand van die N14 Upington se kant toe vanaf PTA. Ek wil deur die aand ry sodat kleinman kan slaap.

    Die interweb se informasie lyk maar ouerig. Enige hulp sal waardeer word.

    Groete Johan

  2. #2
    Join Date
    Mar 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    61
    Posts
    941
    Thanked: 176

    Default

    Hi Johan,

    Baie welkom, hier. Naas Google is dit die webwerf met die mees nuttige inligting, partykeer selfs beter .

    Twee weke gelede was die N14 tussen Pretoria en Witsand uitstekend - nie een slaggat nie. Dit raak maar stadig sodra jy Vryburg binnekom agv die voorhaker trokke, maar ek dink nie hulle mag in die nag ry nie.

    Onthou om af te draai Olifantshoek toe net na Kathu, anders ry jy deur Postmasburg. Daar is stop/ry padbou aan die gang, en die direkte roete deur die Langberg is deesdae versper deur 'n ertsmyn.

    Sien hier vir meer info: http://4x4community.co.za/forum/showthread.php?t=182975
    Last edited by JJJ; 2014/04/23 at 01:57 PM.
    Johnie
    Volvo XC60 T5
    180kW/350Nm (1500 - 4800 rpm)

  3. #3
    Join Date
    Nov 2013
    Location
    Cape Town
    Posts
    10
    Thanked: 2

    Default

    Baie dankie Johnie, dit help regtig. Ons gaan so bietjie kamp daar, sien baie uit daarna.

Similar Threads

  1. Geleentheid gesoek vanaf brits/harties af kaap toe
    By Reenen in forum Vehicle & Technical Chat - General
    Replies: 13
    Last Post: 2014/03/31, 07:09 PM
  2. Replies: 1
    Last Post: 2011/03/21, 11:02 AM
  3. Noord Kaap trip report
    By camelman in forum Northern Cape
    Replies: 5
    Last Post: 2010/11/03, 02:54 PM
  4. Lus vir stof vanaf Hartenbos na die Kaap
    By Stadsklong in forum 4x4 Trails / Routes / Clubs
    Replies: 2
    Last Post: 2009/12/07, 12:16 PM
  5. Die terugtog kaap toe
    By sapper in forum The 4x4 Pub
    Replies: 2
    Last Post: 2009/02/26, 01:35 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •