Hello almal,

Eks nuut op die forum en hoop julle kan help. Wat is die pad toestand van die N14 Upington se kant toe vanaf PTA. Ek wil deur die aand ry sodat kleinman kan slaap.

Die interweb se informasie lyk maar ouerig. Enige hulp sal waardeer word.

Groete Johan