When we finally pick up our BL, you can bet we'll post some photos! I'm a visual guy. Give me pictures with good descriptions in cool places! =)
|
Nossop het weer sy kant gebring met eers n groot maanhaar wat heel nag langs die draad lê en brul het en toe n trop van 13 leeus wat hul met dagbreek by hom kom aansluit en by watergat voor hideout kom water drink.
Voorwaar n "experience"
Mooi loop!
Danie Carstens
Moenie die BOER met n mond vol kos kritiseer nie!
Disco 4 SE ( sleep BL 433 )
Fortuner D4d 4x4
Pajero Did swb
Hilux D4d 4x4 xtra cab
When we finally pick up our BL, you can bet we'll post some photos! I'm a visual guy. Give me pictures with good descriptions in cool places! =)
David Killough
2016 Landcruiser 200 GX-R
1995 Landcruiser (UK Spec) SOLD
Bushlapa Miskruier 321
www.killoughfamily.com
Nice Danie... I am out of town on business but at least you keeping me connected to the Bush... Looks great and sounds like an amazing encounter
2017 FORD, Ranger Wildtrak
2015 Bush Lapa, Boskriek 444
Chris, hoekom so min vuurmaakhout?
Khutse is op my bucket list nog.
My contribution to a very worthwhile thread: CKGR Apr 2015
Last edited by lekhubu943; 2015/07/11 at 08:39 PM.
Christa
2018 Toyota Fortuner 2.8 GD-6 4x4 AT - sold
Bushlapa 78 - sold
Nice pics Christa.
Op die vuurmaakhout- dis snaaks om te sien hoe fluks daar vuur gemaak word as leeu se kind naby brul
Last edited by Chris B; 2015/07/11 at 08:28 PM.
Ps 16:5
Hi
I have to say I love the pictures. Also getting mine in September only and the lonely days waiting is nicely filled by the pictures. I cant wait this helps a lot.
Toyota Hilux 2.8
2015 Bush Lapa Miskruier 501
My staanplekke in die Karoo NP en by Kambro naby Britstown.
Ek ry oor 'n week vir so twee weke deur die Caprivi en dan deur Kaokoland.
Eers teen die Kunene na Epupa, Camp Syncro, en dan suide toe via Puros, Sesfontein, Palmwag, Brandberg om so teen die 24 Augustus by Swakopmund te wees. Daarna verder suid deur Namibië.
Enige ander Bush Lapas ook dan in daai kontrei?
Groete
Willie
Nog 'n paar staanplekke
Pragtige plekke. Perdekloof lyk besonders....
Ps 16:5
Perdekloof is a very nice place!..stayed last march. Only...the water (shower, kitchen) smells terrible, due to the low underground waterlevel... If you like the smell of sulpher and rotten eggs: take a shower!
Willie... We pass through shingwedzi in December and can only hope to get a site like that! Probably not a chance in mad season!
All the pictures are great to see, thanks for making me jealous
2017 FORD, Ranger Wildtrak
2015 Bush Lapa, Boskriek 444
Geen probleem nie, die paaie is goed. Ons het via Gaberone (vriende daar) gery teerpad tot by Lethlakeng. Laaste plek vir brandstof hervulling(kontant). Dan is dit sanderrige gruispad tot by Khutse hek. Van daar sand 2 spoorpad vir ongeveer 80km tot Molose watergat- reg vir Captiva 4x4 wat nie sleep nie. Volgrootte spaarwiel wel nodig, sywand skade op gruispad en papwiel op een vd voertuie gehad. Ek plaas n paar fotos vir beter indruk. Awesome plek.
Ps 16:5
Dankie Chris nou is ek meer gerus as sy wil saam gaan. Ai nou moet daai boskriek net uit sy gat kom sodat ons hom kan gaan haal en BOS toe vat....Nog n vraag waar het jy daai lieflike brandhout gekry, kan mens langs die pad - oppad hout optel of is daar plek waar dit te koop is?
Groete Elma
Andries,
Sedert die foto’s het ons alweer twee maal by genoemde gekamp; oppad na die Richtersveld Sept’14 en Mei’15. As bewese 4x4 kampers is die term afgeleef baie realtief. Ek verwys na die aangehegte foto’s van die Robinskamp te Hwange Nasionale Park, Zimbabwe. Die skoonmaker was nog steeds pligsgetrou op haar pos met ‘n blik Cobra politoer. Die fasiliteit afgeleef maar so mooi skoon.
In die geval van McDougall's kort die ablusiegeriewe bietjie onderhou buite, binne is die geriewe skoon en netjies.
Die wind is oor die algemeen nie ‘n (geen) probleem nie. Oktober sal geen probleem wees nie. Die meerderheid van die staanplekke is baie goed beskut en ja, die voorste staanplekke is basies op die strand.
Groete
Jeep Wrangler Sahara 2016
Het vandag James en Jeanette Potgieter eienaar van Boskriek no 150 ontmoet hier by De Voetpadkloof en hulle het my gewys , vertel soos julle weet sit ek en wik en weeg moet of moet nie nou kry ek my geldsake agtermekaar en ek moet n boskriek aankoop. Dankie James / Jeanette geniet julle maand lank staan by die Eiland en Kooskop hulle stuur groete vir jou Groete Shaun
Dankie ons sal seker maak ons kry voor ons ingaan. Het julle net by Molose gestaan? Ons is eerstse 4 nagte by Molose 1 en die 5de by Khutse 10 aangesien ons dan na Khama Renosterreservaat naby Serowe gaan en vroeg wil wegkom. Ons kan nie besluit of ons nag 3 en 4 na Moreswe pan moet skuif nie...?
Elma, dis maar moeilik om te se. Ons was 3 nagte (dit gee 2 oop dae) by Molose en sou graag nog n nag wou bly. Uit n kamp gemak oogpunt sou ek aanbeveel 3 nagte by Molose (2 oop dae) en 2 Nagte by Kutse (1 oop dag). Anders gaan te veel tyd verlore met kamp op en afslaan en ryery. Meer oop dae kan tyd by watergate deur gebring word waar die wild meestal is.
Ander opsie is om tyd te verdeel tussen Molose en Moreswe, maar 3 kampe in 5 nagte is vir my teveel. Geniet!
Ps 16:5
Bookmarks