Bush Lapa : experience HIS beauty @ - Page 6





Page 6 of 60 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 31 56 ... LastLast
Results 101 to 120 of 1192
  1. #101
    Join Date
    Aug 2010
    Location
    Clanwilliam
    Age
    42
    Posts
    453
    Thanked: 54

    Default

    AndRies, dit is presies wat ek beplan om te doen. My kinders is nog te jonk om in die wildernes kampe te gaan bly so vir solank as wat ek nog in die omheinde kampe moet bly beplan ek om in die toekoms by Kalahari lodge te bly en dan dag besoeker te wees
    Let wel, as jy n boswa sleep gaan jy n 4x4 nodig hę om by jou staanplek te kom.......
    Maar dan het jy al die luxeries daar op die park se voorstoep😉
    Mooi loop!
    Danie Carstens

    Moenie die BOER met n mond vol kos kritiseer nie!

    Disco 4 SE ( sleep BL 433 )
    Fortuner D4d 4x4
    Pajero Did swb
    Hilux D4d 4x4 xtra cab

  2. #102
    Join Date
    Feb 2015
    Location
    Parys
    Age
    42
    Posts
    209
    Thanked: 3

    Default

    Quote Originally Posted by pajerolover View Post
    AndRies, dit is presies wat ek beplan om te doen. My kinders is nog te jonk om in die wildernes kampe te gaan bly so vir solank as wat ek nog in die omheinde kampe moet bly beplan ek om in die toekoms by Kalahari lodge te bly en dan dag besoeker te wees
    Let wel, as jy n boswa sleep gaan jy n 4x4 nodig hę om by jou staanplek te kom.......
    Maar dan het jy al die luxeries daar op die park se voorstoep
    Mooi loop!

    Dankie. Ek het dieselfde probleem met klein kinders, deels hoekom ek die lodge oorweeg (al kan ek ook nie in die park plek kry nie).

  3. #103
    Join Date
    Oct 2013
    Location
    Brackenfell
    Age
    56
    Posts
    1,164
    Thanked: 210

    Default

    Andries en Pajerlover - julle kan dit met gemak doen. Ons het 3 nagte daar oorgebly en dit was heerlik. Op daaglikse basis sonder moeite die park besoek. Slegs 5km vanaf die park se hek.
    Elke kampplek het sy eie netjiese ablusie slegs vir jou gebruik, wat ook insluit skottelgoed opwas geriewe. Heerlike geboude braaiplek met uitsig! Word daagliks skoongemaak deur vriendelike personeel.
    Koste is goedkoper as die park.
    Winkel beter ingerig en restaurant bedien selfs wegneem etes (pizzas).
    Heerlike vars brood, rolletjies en ander soetigehede - word op perseel gebak.
    Winkel het ook vars groente en toestand lyk regtig goed.
    Kamp terrein beslaan 2 aparte areas. 1 vir 4x4 en 1 vir normale karavane.
    Aangesien ek slegs 4x2 het het ek spesifiek gevra vir die gewone karavaan area (A-blok) wat hulle vir sonder probleme vir my gegee het.
    Ek sal beslis dit weer so doen..
    Geniet dit.
    Uys Snyders

    Trailblazer 2.8DuraMax
    Bushlapa Vlooi B237

  4. #104
    Join Date
    Apr 2013
    Location
    Keurboomstrand
    Age
    69
    Posts
    636
    Thanked: 11

    Default

    Die nuwe lodge net buite Tweeriviere het 'n heel onverwagte nadraai veroorsaak vir die park. Daar is skielik baie meer dagbesoekers, die brandstoftenks nie groot genoeg vir die toename in vraag nie (toe ons daar was was die brandstof op!) en die verkeer op die paaie ook baie meer wat natuurlik meer instandhouding (sleep) verg.


    Die dagbesoekers is natuurlik welkom en sal in die toekoms net goed bestuur moet word. In die Kruger word nou al 'n kwota op dagbesoekers geplaas - dit is seker nie onmoontlik dat dit ook oorweeg kan word vir Kgalagadi nie - dit is 'n baie meer "sensitiewe" gebied.
    2007 Land Rover Freelander 2. Not my best - my only!

    2006 VW Jetta 5 2.0 Tdi

    Bush Lapa Vlooi - SOLD!


  5. #105
    Join Date
    Feb 2015
    Location
    Parys
    Age
    42
    Posts
    209
    Thanked: 3

    Default

    Quote Originally Posted by Uys Snyders View Post
    Andries en Pajerlover - julle kan dit met gemak doen. Ons het 3 nagte daar oorgebly en dit was heerlik. Op daaglikse basis sonder moeite die park besoek. Slegs 5km vanaf die park se hek.
    Elke kampplek het sy eie netjiese ablusie slegs vir jou gebruik, wat ook insluit skottelgoed opwas geriewe. Heerlike geboude braaiplek met uitsig! Word daagliks skoongemaak deur vriendelike personeel.
    Koste is goedkoper as die park.
    Winkel beter ingerig en restaurant bedien selfs wegneem etes (pizzas).
    Heerlike vars brood, rolletjies en ander soetigehede - word op perseel gebak.
    Winkel het ook vars groente en toestand lyk regtig goed.
    Kamp terrein beslaan 2 aparte areas. 1 vir 4x4 en 1 vir normale karavane.
    Aangesien ek slegs 4x2 het het ek spesifiek gevra vir die gewone karavaan area (A-blok) wat hulle vir sonder probleme vir my gegee het.
    Ek sal beslis dit weer so doen..
    Geniet dit.


    Dankie, Uys

    Vir interessantheid: wat maak die een kampterrein n 4x4 area? Is dit die pad daarheen? Ek sleep ook soms met my 4x2 - veral as ek weet ek gaan nie 4x4 nodig kry nie (my Trailblazer is gemakliker vir die gesin as die Ranger).

  6. #106
    Join Date
    Feb 2013
    Location
    Pretoria
    Age
    69
    Posts
    236
    Thanked: 6

    Default Kamp lekker by Puros in die Kaokoland

    Puros Kaokoland
    Attached Thumbnails Attached Thumbnails Click image for larger version. 

Name:	Puros.jpg 
Views:	461 
Size:	383.6 KB 
ID:	361838   Click image for larger version. 

Name:	Puros1.jpg 
Views:	428 
Size:	462.9 KB 
ID:	361839  

  7. #107
    Join Date
    Apr 2013
    Location
    Keurboomstrand
    Age
    69
    Posts
    636
    Thanked: 11

    Default

    Quote Originally Posted by AndriesVrey View Post
    Dankie, Uys

    Vir interessantheid: wat maak die een kampterrein n 4x4 area? Is dit die pad daarheen? Ek sleep ook soms met my 4x2 - veral as ek weet ek gaan nie 4x4 nodig kry nie (my Trailblazer is gemakliker vir die gesin as die Ranger).
    Andries - ek neem aan die pad daarheen. Die hele ontwikkeling is teen 'n duin en om by die kamp te kom moet jy oor die duin. Ek het amper daar vasgeval met Vlooi toe ons sommer uit nuuskierigheid wou gaan kyk en reeds die bande by Tweeriviere weer opgepomp gehad het vir die terugtog Upington toe.


    Uys kan uitbrei, maar ons het baie gehou van wat ons gesien het.
    2007 Land Rover Freelander 2. Not my best - my only!

    2006 VW Jetta 5 2.0 Tdi

    Bush Lapa Vlooi - SOLD!


  8. #108
    Join Date
    Feb 2015
    Location
    Parys
    Age
    42
    Posts
    209
    Thanked: 3

    Default

    Quote Originally Posted by Pieter Hugo View Post
    Andries - ek neem aan die pad daarheen. Die hele ontwikkeling is teen 'n duin en om by die kamp te kom moet jy oor die duin. Ek het amper daar vasgeval met Vlooi toe ons sommer uit nuuskierigheid wou gaan kyk en reeds die bande by Tweeriviere weer opgepomp gehad het vir die terugtog Upington toe.


    Uys kan uitbrei, maar ons het baie gehou van wat ons gesien het.

    Dankie!

  9. #109
    Join Date
    Oct 2013
    Location
    Brackenfell
    Age
    56
    Posts
    1,164
    Thanked: 210

    Default

    Andries die "gewone" kamp se pad is gevul met grys om dit harder te maak. Ook langs die ablusie is daar spesifiek area wat "harder" gemaak is om gewone tente op te slaan. Die toegangs roete deel dieselfde karaktertrekke betreffende die pad voor die kamp plekke.
    Die res is alles dieselfde!
    Ek het geen probleem gehad met my harde bande of toe dit afgeblaas was vir die Kgalagadi paaie nie.
    Maak egter net seker as jy bespreek om hulle te vra vir die kamp staanplekke vir 4x2 voertuie. Soos ek vroeer gesę het, baie gawe en hulpvaardige mense en sal nie n probleem hę om jou op die manier te akkommodeer nie.
    Uys Snyders

    Trailblazer 2.8DuraMax
    Bushlapa Vlooi B237

  10. #110
    Join Date
    May 2015
    Location
    Windhoek
    Age
    45
    Posts
    36
    Thanked: 1

    Default

    Quote Originally Posted by WillieSo View Post
    Puros Kaokoland
    Hi Willie

    Jy het my rooi met jalosie, dit lyk regtig lekker..

    Groete
    Toyota Hilux 2.8
    2015 Bush Lapa Miskruier 501

  11. #111
    Join Date
    Feb 2013
    Location
    Pretoria
    Age
    69
    Posts
    236
    Thanked: 6

    Default Bush Lapa in Kaokoland

    Herman........nog in jou mooi węreld!!
    Attached Thumbnails Attached Thumbnails Click image for larger version. 

Name:	Rooidrom.jpg 
Views:	442 
Size:	293.1 KB 
ID:	362984   Click image for larger version. 

Name:	Bloudrom.jpg 
Views:	451 
Size:	277.6 KB 
ID:	362985  

  12. #112
    Join Date
    Nov 2013
    Location
    Sedgefield
    Age
    60
    Posts
    671
    Thanked: 91

    Smile where are all the West coast Flower experiences

    What has happened to all those west coast pics , I have included a few low pixel shots but am sure that the Bushlapians have a volume of good ones to share
    Attached Thumbnails Attached Thumbnails Click image for larger version. 

Name:	west coast 1.jpg 
Views:	288 
Size:	15.1 KB 
ID:	366386   Click image for larger version. 

Name:	west coast 2.jpg 
Views:	291 
Size:	6.6 KB 
ID:	366387   Click image for larger version. 

Name:	west coast 4.jpg 
Views:	305 
Size:	8.9 KB 
ID:	366388   Click image for larger version. 

Name:	west coast three.jpg 
Views:	444 
Size:	11.0 KB 
ID:	366389  
    “Everybody is a genius. But if you judge a fish by its ability to climb a tree, it will live its whole life believing that it is stupid.”

  13. #113
    Join Date
    Feb 2013
    Location
    Pretoria
    Age
    69
    Posts
    236
    Thanked: 6

    Default

    Soebatsfontein
    Attached Thumbnails Attached Thumbnails Click image for larger version. 

Name:	Blomme & Boskriek.jpg 
Views:	303 
Size:	212.2 KB 
ID:	366464   Click image for larger version. 

Name:	Blomme.jpg 
Views:	303 
Size:	355.3 KB 
ID:	366465  

  14. #114
    Join Date
    Feb 2013
    Location
    Pretoria
    Age
    69
    Posts
    236
    Thanked: 6

    Default

    Kaokoland
    Attached Thumbnails Attached Thumbnails Click image for larger version. 

Name:	Boskamp 1.jpg 
Views:	332 
Size:	256.9 KB 
ID:	366470   Click image for larger version. 

Name:	Marienfluss.jpg 
Views:	312 
Size:	291.5 KB 
ID:	366471   Click image for larger version. 

Name:	Moertoe.jpg 
Views:	304 
Size:	265.2 KB 
ID:	366472   Click image for larger version. 

Name:	Syncro oppad.jpg 
Views:	347 
Size:	188.0 KB 
ID:	366473   Click image for larger version. 

Name:	Syncro Klippe.jpg 
Views:	317 
Size:	444.6 KB 
ID:	366474  

  15. #115
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    50
    Posts
    8,084
    Thanked: 2862

    Default

    Aggenee Willie, ek dink jy kan nou maar stop


    Baie, baie mooi die blomme. Ons is sopas terug van die klein Karoo en die blomme daar is net so mooi, maar uitteraard nie dieselfde volumes as in Namakwaland nie.

    Geniet!
    2018 Toyota Fortuner 2.8 GD-6 4x4 AT
    BushLapa 78 Now a Boskruier but with the same Zambia and CKGR bush stripes


  16. #116
    Join Date
    Jul 2009
    Location
    Citrusdal
    Age
    58
    Posts
    129
    Thanked: 0

    Default Jaloers

    Dankie vir die fotos van Kaokoland Willie wat van 'n trip report? Ons beplan om Desember/Januarie daar te gaan toer met ons Bushlapa, so alle inligting sal waardeer word. Terloops op die stadium ry ons nog alleen soek saam ry maters. Daardie fotos van die blomme tussen Soebatsfontein en Kamieskroon het ons ook geneem en dit bly maar 'n belewenis, eintlik kan 'n kamera nie vaslę wat die oog sien nie. Bly asemrowend.
    Hilux KzTe intercooled and chipped.
    Bushlapa number 36
    Love to be in the bush.

  17. #117
    Join Date
    Feb 2013
    Location
    Pretoria
    Age
    69
    Posts
    236
    Thanked: 6

    Default

    Hi Jalox,
    Ek is maar sleg met 'n trip report maar vra gerus as jy iets wil weet van die plekke waar ons orals was...miskien kan ek help. Kortliks was ons van Pta deur Botswana/Zambezi Region/Epupa Valle/Camp Syncro/Marienfluss/Puros/Palmwag/Damaraland/Brandberge/Spitskoppe/
    Henties/Swakop/Namib/Springbok/Sederberge/Tankwa Karoo en weer huistoe....7 weke en >9000km


    Wat ek wel kan noem is dat die BL die pad wat skrikwekkend sleg was met tye...somtyds dae aaneen, met gemak en met waardigheid hanteer het. Al wat gebreek het was die watertenk beskermers en seker a.g.v. honderde km se hoë middelmannetjies wat dit laat oortyd werk het. Dit het ek sommer met 'n stuk draad reggemaak sodat dit nie heeltemal afbreek nie.
    Attached Images Attached Images  

  18. #118
    Join Date
    Nov 2013
    Location
    Sedgefield
    Age
    60
    Posts
    671
    Thanked: 91

    Smile Experience his beauty

    Quote Originally Posted by WillieSo View Post
    Soebatsfontein
    Thanks Willie ,
    It is so great to see the foot print of the Bush Lapa and see through the eyes of others , I am sure that we will be seeing more in the near future . Always a good surprise from Willie
    “Everybody is a genius. But if you judge a fish by its ability to climb a tree, it will live its whole life believing that it is stupid.”

  19. #119
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Tzaneen
    Age
    69
    Posts
    1,331
    Thanked: 207

    Default

    WillieSo,
    Hoe het daai klipnet jou wa beskerm en het hy gehou?
    Groete,
    Frans
    2012 RR TDV8 4.4
    2006 TDV6 SE A/T(Sold)
    2013 Bush Lapa Boskriek B142 met CKGR strepe
    2008 FL2 TD4 SE A/T
    1968 Renault 8 Gordini

  20. #120
    Join Date
    Feb 2013
    Location
    Pretoria
    Age
    69
    Posts
    236
    Thanked: 6

    Default Klipnet

    Frans,
    Soos jy op die foto kan sien is die net onder waar dit teen die kas vasdruk gedaan....aan albei kante. Weet nie of dit van die klippe of gewapper is nie maar ek gaan dit nou daar regmaak en versterk.
    Bo waar die wit weerkaatsertjie is, is erge klipskade maar 'n BL is mos 'n off-road wa en mag maar so lyk, @ R400 het die klipnet sy doel gedien...sal miskien nog R400 spandeer om hom weer op te knap waar hy skade gekry het.
    Groete
    Willie
    Attached Images Attached Images  

Page 6 of 60 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 31 56 ... LastLast

Similar Threads

  1. Bush Lapa Boskriek, Dbn - CT : Any suggestions??
    By Petri Oosthuizen in forum General 4x4 Discussion
    Replies: 0
    Last Post: 2014/03/12, 09:23 AM
  2. Need advice pls: Conquerer Courage vs venter Bush baby
    By coala in forum Camping, Fridges, Accessories
    Replies: 9
    Last Post: 2011/07/07, 06:46 AM
  3. Bush mechanics
    By hbannink in forum The 4x4 Pub
    Replies: 11
    Last Post: 2009/06/28, 10:58 AM
  4. CAPE OUTDOOR ADVENTURE AND LEISURE EXPERIENCE
    By jbeez in forum Calender & Events
    Replies: 2
    Last Post: 2006/09/26, 12:12 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •