Add-a-room opsies vir Echo MK2





Results 1 to 5 of 5
  1. #1
    Join Date
    Jun 2012
    Location
    Klerksdorp
    Age
    40
    Posts
    670
    Thanked: 64

    Question Add-a-room opsies vir Echo MK2 trailer tent

    Hi almal

    Ons het pas die naweek ons eerste kamp in ons bos wa met Echo MK2 tent gehad en dit was heel suksesvol. Die kamer onder is egter net te beknop vir twee groot stretchers en die leer.

    Kan enige iemand dalk voorstelle gee vir 'n 'add-a-room' wat op 'n Echo MK2 tent sal pas?
    Ek is bewus van die oztent RV 2/3/4/5 opsies, maar die lang opgeslaande tent is vir my 'n probleem. Enige alternatiewe??

    Groete,
    Konstand
    Last edited by konstanddp; 2014/04/02 at 02:54 PM.
    2009 Toyota Fortuner 3.0 d-4d 4x2
    Custom off-road trailer with Echo TTT

  2. #2
    Join Date
    Jun 2012
    Location
    Klerksdorp
    Age
    40
    Posts
    670
    Thanked: 64

    Default

    Indien iemand al 'n add-a-room vir 'n Echo trailer top tent laat maak het, laat weet asb waar en vir hoeveel. Ek sal dit baie waardeer!
    2009 Toyota Fortuner 3.0 d-4d 4x2
    Custom off-road trailer with Echo TTT

  3. #3
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    Bosveldsig, Nylstroom/Modimolle
    Age
    65
    Posts
    1,887
    Thanked: 196

    Default

    Het jy al die awnings?
    Party gebruik die awning oor die sleepstang as ekstra kamer met die sykante op.

    Het een gesien waar die sleepstang kant awining dieper gemaak is en verdeel is aan die kombuiskant langs die sleepstang met die sykant wat deur in het net verby die sleepstang se punt.
    Dit laat die stukkie tussen die sleepstang en die kombuis soort van oop op twee kante.
    Danie & Marinda - die wiele is rond, dus moet hulle hardloop - afgetree nou leef ons net.
    2017 BL - Kewer B1115 RUS WA GP - bos en kamp tyd
    2016 Ford Fiesta Ecoboost - daaglikse ryding
    2013 Ford Ranger 3.2 DC XLT 4x4 - nuwe rondloop ry ding, nou sleep ons! (2017)
    2011 Echo 4, die RUSWA-ZN - (verkoop 44 000 km)
    2010 Ford Ranger 2.5 DT DC XLT 4x4 - rondloop ry ding met "bietjie ekstra" krag (Verkoop 177 000 km)
    2005 Chev Aveo - Afgeskryf (2016 130 000)
    2005 Opel Corsa 17DTi - Geruil (warm enjin 180 000)
    2003 Opel Corsa 17DTi - Geruil (warm enjin 150 00)
    2000 Nissan Hardbody - Geruil (pyne by die duisended 52 000 km)
    1998 Opel Kadett - Dogter se wiele geword in 2003 (baie warm enjin 116 000 km)
    1990 Datsun 1800 short wheelbase - Pa se ou plaas bakkie, na die Nissan die pad gevat het met sy probleme in 2003 (117 00km)
    1990 Hilux 2.4D - en hy kon loop, pomp en top gewerk aan.
    1984 Opel Commondore - het gehardloop
    1983 Safary 3 karavaan - verkoop en begin tent in 2000 (51 000 km)
    1980 Ford Granada 3.0 - warm enjin afgeskryf
    1969 VW 1600 TL - geen einde nie, warm enjin en geruil
    1968 VW 1600 L - geen einde en baie warm enjin, verkoop in 1998 (328 000 myl/525 000 km)

    .

  4. #4
    Join Date
    Jun 2012
    Location
    Klerksdorp
    Age
    40
    Posts
    670
    Thanked: 64

    Default

    Ongelukkig nie. Ek het net die L awning, waarvan ook net die agterste een vermoedelik oorspronklik is. Die awning oor die neus is R2250 en sy kante R860 per paneel.

    Ek het ook daaraan gedink. My enigste bekommernis is dat dit dan nie heeltemal toe is met permanente grondvloer nie om kreepy crawlies en slange uit te hou nie.
    Groete,
    Konstand
    2009 Toyota Fortuner 3.0 d-4d 4x2
    Custom off-road trailer with Echo TTT

  5. #5
    Join Date
    Jun 2012
    Location
    Klerksdorp
    Age
    40
    Posts
    670
    Thanked: 64

    Default

    Sover het ek n kwotasie kon kry om n add a room te laat maak vir R4500 met 2.1x2.1x2m. Nie te sleg vs R8000+ vir n oztent rv4 nie...
    Dan heg ek hom regs agter aan die agter awning waar sy kant 7 behoort te wees
    2009 Toyota Fortuner 3.0 d-4d 4x2
    Custom off-road trailer with Echo TTT

Similar Threads

  1. Add a room wanted
    By Waals in forum Camping, Fridges, Accessories
    Replies: 0
    Last Post: 2014/01/26, 05:58 PM
  2. Add a room for RTT
    By jice in forum Camping, Fridges, Accessories
    Replies: 12
    Last Post: 2011/11/02, 10:37 AM
  3. Gebakte brood vir 4/8/20 mense in veld
    By ALEXSMIT in forum Braai, cooking, recipies
    Replies: 0
    Last Post: 2009/02/03, 04:40 PM

Tags for this Thread

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •