Page 1 of 3 1 2 3 LastLast
Results 1 to 20 of 46

Thread: Augrabies Trip

  1. #1
    Join Date
    Apr 2010
    Location
    Krugersdorp
    Age
    36
    Posts
    6,631
    Thanked: 511

    Question Augrabies Trip

    Ons beplan so 'n trippie na Augrabies toe.

    Wil basies 4 nagte daar kamp.

    Wat kan mens nog alles doen in die omgewing?

    1 dag basies Augrabies self (hoe is die 4x4 roete? Sien hulle se dit vat 6 ure om te ry?)

    Wat van Riemvasmaak? Google maps wys 'n pad van Augrabies na Riemvasmaak - 45 km, maar wys mens ry 1.5 ure daaraan? Hoe is die pad?

    Sal ook graag Pella/klein Pella toe wil ry, maar is dit nie dalk te ver vir 'n dag nie? Weereens hoe is die paai?

    Wat anders is daar nog wat mens kan doen?

    Plan is om van JHB tot Kuruman te ry oppad soontoe, so behoort nie te laat daar te wees nie.

    Soos ek gese het, ons gaan kamp, so enigiets om op bedag te wees?

    Toyota Fortuner 2.8 GD6 4x4 MT
    Bush Lapa Miskruier 586
    Youtube Channel: https://www.youtube.com/c/HenkBogaards4WheelingSA
    4x4 Competency - Unit Standard 254135

  2. #2
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    61
    Posts
    11,782
    Thanked: 1081

    Default

    Riemvasmaak is iets om te sien. Ons het via Blouputs gery! Besondere mooi omgewing, en dan die swembaddens daar.


    Daar is ook 4x4 roetes maar sal so bietjie lank vat.
    Elize
    en ry saam met SarelF in
    4x4 Isuzu NPS 300 met kamper
    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  3. #3
    Join Date
    Apr 2010
    Location
    Krugersdorp
    Age
    36
    Posts
    6,631
    Thanked: 511

    Default

    Quote Originally Posted by witklipbank View Post
    Riemvasmaak is iets om te sien. Ons het via Blouputs gery! Besondere mooi omgewing, en dan die swembaddens daar.


    Daar is ook 4x4 roetes maar sal so bietjie lank vat.
    Dankie Tannie Elize

    Wat is daar alles in Riemvasmaak om te doen?

    Sal nie te lank kan ry nie, want ons het Swambo lite (15 maande) by ons...
    Toyota Fortuner 2.8 GD6 4x4 MT
    Bush Lapa Miskruier 586
    Youtube Channel: https://www.youtube.com/c/HenkBogaards4WheelingSA
    4x4 Competency - Unit Standard 254135

  4. #4
    Join Date
    Jan 2009
    Location
    Durbanville
    Age
    46
    Posts
    1,323
    Thanked: 36

    Default

    Augrabies se roete is nie regtig 'n 4x4 roete nie maar dis omtrent 90km en daar is nie te volop diere nie. Dis wel 'n baie mooi omgewing. Pella/Klein Pella is iets om te sien maar dis 200km 1 rigting...
    Toyota Hilux V6, Tough Dog Suspension, Long Range Fuel Tank, Dual Battery, Cooper St Maxx, Eko Alu Canopy
    Ford Ranger 3.2 Auto DC, Ironman snorkel, BF Goodrich KO2, Eko Alu Canopy, Drawer System, 90l NL, Dual Battery System (Sold)
    Fortuner V6 - Dual battery, 72 liter auxilary fuel tank, Ironman suspension, 90l NL, Hannibal roofrack, 50 liter water tank (Sold - Served us well, will miss him!)

    Toyota RAV4 2014
    Corolla d4d (sold)
    110 Defender 2.8i 161Kw, 180l long range tanks, NL Weekender, KC Daylighters (Sadly sold but lots of fond memories)

  5. #5
    Join Date
    Apr 2010
    Location
    Krugersdorp
    Age
    36
    Posts
    6,631
    Thanked: 511

    Default

    Hoe ry mens Riemvasmaak toe vanaf Augrabies? Neem aan mens ry eintlik na die Hot Springs toe?

    Kan mens bv oor blouputs soontoe ry en dan via die "dorp" riemvasmaak terug?
    Toyota Fortuner 2.8 GD6 4x4 MT
    Bush Lapa Miskruier 586
    Youtube Channel: https://www.youtube.com/c/HenkBogaards4WheelingSA
    4x4 Competency - Unit Standard 254135

  6. #6
    Join Date
    Apr 2010
    Location
    Krugersdorp
    Age
    36
    Posts
    6,631
    Thanked: 511

    Default

    Quote Originally Posted by jwagener View Post
    Augrabies se roete is nie regtig 'n 4x4 roete nie maar dis omtrent 90km en daar is nie te volop diere nie. Dis wel 'n baie mooi omgewing. Pella/Klein Pella is iets om te sien maar dis 200km 1 rigting...
    Dis die ding ja...

    Hoe is die paaie Pella ens toe? Is dit grondpad?

    Wat is daar alles om te sien?
    Toyota Fortuner 2.8 GD6 4x4 MT
    Bush Lapa Miskruier 586
    Youtube Channel: https://www.youtube.com/c/HenkBogaards4WheelingSA
    4x4 Competency - Unit Standard 254135

  7. #7
    Join Date
    Feb 2011
    Location
    Bloemfontein
    Age
    41
    Posts
    6,865
    Thanked: 525

    Default

    Quote Originally Posted by Bogaards View Post
    Hoe ry mens Riemvasmaak toe vanaf Augrabies? Neem aan mens ry eintlik na die Hot Springs toe?

    Kan mens bv oor blouputs soontoe ry en dan via die "dorp" riemvasmaak terug?
    Die ander gaan jou moet help met die Riemvasmaak oor. Hier is die Blouputs oor roete.
    Attached Files Attached Files
    2011 Fortuner 3.0 D-4D 4x4
    2008 Lexus IS250 V6
    Jaco



  8. #8
    Join Date
    May 2007
    Location
    Daar by die gat,in die NK
    Posts
    4,902
    Thanked: 58

    Default

    Quote Originally Posted by Bogaards View Post
    Hoe ry mens Riemvasmaak toe vanaf Augrabies? Neem aan mens ry eintlik na die Hot Springs toe?

    Kan mens bv oor blouputs soontoe ry en dan via die "dorp" riemvasmaak terug?
    Ja jy kan weer terug ry Kakamas om (ry by Pienk Padstal aan en se groete vir Anna-Marie)

    Augrabies na Pofadder na Pella is nie te ver vir dag trip nie, (ry by KLK op Pofadder aan en se groete vir Wimpie.
    No one ever ruined their eyesight by looking at the BRIGHT side!!
    Ford Ranger 4l 4x4
    Nissan Patrol 4.8
    Nissan King Cab (aka Navara )
    “Everybody is a genius. But if you judge a fish by its ability to climb a tree, it will live its whole life believing that it is stupid.”
    Albert Einstein

    Whoooopa 3 The Goat strike back


    https://www.youtube.com/watch?v=uqw5...ature=youtu.be

    Another teazer.....
    https://www.youtube.com/watch?v=51KljMSXOnI




  9. #9
    Join Date
    Apr 2010
    Location
    Krugersdorp
    Age
    36
    Posts
    6,631
    Thanked: 511

    Default

    Quote Originally Posted by JacoE View Post
    Die ander gaan jou moet help met die Riemvasmaak oor. Hier is die Blouputs oor roete.
    Dankie

    Wat is die toestand van die pad? Neem aan die grondpad?
    Toyota Fortuner 2.8 GD6 4x4 MT
    Bush Lapa Miskruier 586
    Youtube Channel: https://www.youtube.com/c/HenkBogaards4WheelingSA
    4x4 Competency - Unit Standard 254135

  10. #10
    Join Date
    Apr 2010
    Location
    Krugersdorp
    Age
    36
    Posts
    6,631
    Thanked: 511

    Default

    Quote Originally Posted by Frans Reichert View Post
    Ja jy kan weer terug ry Kakamas om (ry by Pienk Padstal aan en se groete vir Anna-Marie)

    Augrabies na Pofadder na Pella is nie te ver vir dag trip nie, (ry by KLK op Pofadder aan en se groete vir Wimpie.
    Lyk my ken ook almal daar...

    Weet jy dalk van 'n goeie slaghuis daar?
    Toyota Fortuner 2.8 GD6 4x4 MT
    Bush Lapa Miskruier 586
    Youtube Channel: https://www.youtube.com/c/HenkBogaards4WheelingSA
    4x4 Competency - Unit Standard 254135

  11. #11
    Join Date
    May 2007
    Location
    Daar by die gat,in die NK
    Posts
    4,902
    Thanked: 58

    Default

    Quote Originally Posted by Bogaards View Post
    Lyk my ken ook almal daar...

    Weet jy dalk van 'n goeie slaghuis daar?
    Kakamas Willie se slaghuis (vra maar net waar is Willie se slaghuis), moenie op Pofadder koop nie

    Ns. dit is by die ou slagpale, indien jy weet waar dit is.....
    No one ever ruined their eyesight by looking at the BRIGHT side!!
    Ford Ranger 4l 4x4
    Nissan Patrol 4.8
    Nissan King Cab (aka Navara )
    “Everybody is a genius. But if you judge a fish by its ability to climb a tree, it will live its whole life believing that it is stupid.”
    Albert Einstein

    Whoooopa 3 The Goat strike back


    https://www.youtube.com/watch?v=uqw5...ature=youtu.be

    Another teazer.....
    https://www.youtube.com/watch?v=51KljMSXOnI




  12. #12
    Join Date
    Apr 2010
    Location
    Krugersdorp
    Age
    36
    Posts
    6,631
    Thanked: 511

    Default

    Quote Originally Posted by Frans Reichert View Post
    Kakamas Willie se slaghuis (vra maar net waar is Willie se slaghuis), moenie op Pofadder koop nie

    Ns. dit is by die ou slagpale, indien jy weet waar dit is.....
    Jong, toe ek laas daar deur was was my ouderdom nog seker enkelsyfers... Sal rond vra.

    Is hulle pryse darem billik? Iets spesifieks wat ek moet vra?
    Toyota Fortuner 2.8 GD6 4x4 MT
    Bush Lapa Miskruier 586
    Youtube Channel: https://www.youtube.com/c/HenkBogaards4WheelingSA
    4x4 Competency - Unit Standard 254135

  13. #13
    Join Date
    May 2007
    Location
    Daar by die gat,in die NK
    Posts
    4,902
    Thanked: 58

    Default

    Dink nou daaraan, jy kan ook Kenhardt toe en Verneukpan gaan kyk as jy lus het om niks te sien, en dit te waardeur nie.....
    No one ever ruined their eyesight by looking at the BRIGHT side!!
    Ford Ranger 4l 4x4
    Nissan Patrol 4.8
    Nissan King Cab (aka Navara )
    “Everybody is a genius. But if you judge a fish by its ability to climb a tree, it will live its whole life believing that it is stupid.”
    Albert Einstein

    Whoooopa 3 The Goat strike back


    https://www.youtube.com/watch?v=uqw5...ature=youtu.be

    Another teazer.....
    https://www.youtube.com/watch?v=51KljMSXOnI




  14. #14
    Join Date
    May 2007
    Location
    Daar by die gat,in die NK
    Posts
    4,902
    Thanked: 58

    Default

    Quote Originally Posted by Bogaards View Post

    Is hulle pryse darem billik? Iets spesifieks wat ek moet vra?
    Skaapvleis in die Noordkaap smaak dieselfde (Altyd lekker), maar wat 'n Slaghuis spesiaal maak is wors en biltong, Willie is seun van die boesmanland en verstaan dit.
    No one ever ruined their eyesight by looking at the BRIGHT side!!
    Ford Ranger 4l 4x4
    Nissan Patrol 4.8
    Nissan King Cab (aka Navara )
    “Everybody is a genius. But if you judge a fish by its ability to climb a tree, it will live its whole life believing that it is stupid.”
    Albert Einstein

    Whoooopa 3 The Goat strike back


    https://www.youtube.com/watch?v=uqw5...ature=youtu.be

    Another teazer.....
    https://www.youtube.com/watch?v=51KljMSXOnI




  15. #15
    Join Date
    Apr 2010
    Location
    Krugersdorp
    Age
    36
    Posts
    6,631
    Thanked: 511

    Default

    Sal dan maar so 'n paar tjoppies (die goed wat ons hier kry... kom ons los dit maar daar...), biltong en wors daar probeer kry.
    Toyota Fortuner 2.8 GD6 4x4 MT
    Bush Lapa Miskruier 586
    Youtube Channel: https://www.youtube.com/c/HenkBogaards4WheelingSA
    4x4 Competency - Unit Standard 254135

  16. #16
    Join Date
    Apr 2010
    Location
    Krugersdorp
    Age
    36
    Posts
    6,631
    Thanked: 511

    Default

    Quote Originally Posted by Frans Reichert View Post
    Dink nou daaraan, jy kan ook Kenhardt toe en Verneukpan gaan kyk as jy lus het om niks te sien, en dit te waardeur nie.....
    Dis nou 'n idee. Hoe ver is dit van Augrabies af?
    Toyota Fortuner 2.8 GD6 4x4 MT
    Bush Lapa Miskruier 586
    Youtube Channel: https://www.youtube.com/c/HenkBogaards4WheelingSA
    4x4 Competency - Unit Standard 254135

  17. #17
    Join Date
    Apr 2010
    Location
    Krugersdorp
    Age
    36
    Posts
    6,631
    Thanked: 511

    Default

    Quote Originally Posted by Frans Reichert View Post
    Dink nou daaraan, jy kan ook Kenhardt toe en Verneukpan gaan kyk as jy lus het om niks te sien, en dit te waardeur nie.....

    Sal dit graag wil doen, maar lyk bietjie ver vir 'n dag. 250 km...
    Toyota Fortuner 2.8 GD6 4x4 MT
    Bush Lapa Miskruier 586
    Youtube Channel: https://www.youtube.com/c/HenkBogaards4WheelingSA
    4x4 Competency - Unit Standard 254135

  18. #18
    Join Date
    May 2007
    Location
    Daar by die gat,in die NK
    Posts
    4,902
    Thanked: 58

    Default

    Quote Originally Posted by Bogaards View Post
    Sal dit graag wil doen, maar lyk bietjie ver vir 'n dag. 250 km...
    Jy is nie nou 'n baie goeie ambasadeur vir jou voertuig nie.....

    Die regte antwoord sou wees: " Goeie idee dan kan ek sommer die middag gaan kyk wat op Pella en Klein Pella aangaan....."
    No one ever ruined their eyesight by looking at the BRIGHT side!!
    Ford Ranger 4l 4x4
    Nissan Patrol 4.8
    Nissan King Cab (aka Navara )
    “Everybody is a genius. But if you judge a fish by its ability to climb a tree, it will live its whole life believing that it is stupid.”
    Albert Einstein

    Whoooopa 3 The Goat strike back


    https://www.youtube.com/watch?v=uqw5...ature=youtu.be

    Another teazer.....
    https://www.youtube.com/watch?v=51KljMSXOnI




  19. #19
    Join Date
    Apr 2010
    Location
    Krugersdorp
    Age
    36
    Posts
    6,631
    Thanked: 511

    Default

    Quote Originally Posted by Frans Reichert View Post
    Jy is nie nou 'n baie goeie ambasadeur vir jou voertuig nie.....

    Die regte antwoord sou wees: " Goeie idee dan kan ek sommer die middag gaan kyk wat op Pella en Klein Pella aangaan....."
    Haha. Dis waar, en dan ry ek sommer van Pella terug huis toe op een dag. Hoe klink daai?
    Toyota Fortuner 2.8 GD6 4x4 MT
    Bush Lapa Miskruier 586
    Youtube Channel: https://www.youtube.com/c/HenkBogaards4WheelingSA
    4x4 Competency - Unit Standard 254135

  20. #20
    Join Date
    Apr 2010
    Location
    Krugersdorp
    Age
    36
    Posts
    6,631
    Thanked: 511

    Default

    Quote Originally Posted by Frans Reichert View Post
    Jy is nie nou 'n baie goeie ambasadeur vir jou voertuig nie.....

    Die regte antwoord sou wees: " Goeie idee dan kan ek sommer die middag gaan kyk wat op Pella en Klein Pella aangaan....."

    Die voertuig is nie die probleem nie. Daar is 3 vrouens in die kar (Swambo, Swambo Lite en skoonma...). Dink jy sal nou verstaan...
    Toyota Fortuner 2.8 GD6 4x4 MT
    Bush Lapa Miskruier 586
    Youtube Channel: https://www.youtube.com/c/HenkBogaards4WheelingSA
    4x4 Competency - Unit Standard 254135

Page 1 of 3 1 2 3 LastLast

Similar Threads

  1. Zimbabwe Trip report June / July 2013
    By Potts in forum Zimbabwe
    Replies: 15
    Last Post: 2014/01/30, 05:31 PM
  2. Trip Report CKGR & Okavango Delta July 2013
    By TonyP in forum Botswana
    Replies: 49
    Last Post: 2013/08/24, 09:00 AM
  3. Botswana - Zambia Trip Report - July 2009
    By Paolo Candotti in forum Zambia
    Replies: 14
    Last Post: 2011/08/03, 02:40 PM
  4. Recent trip to Augrabies Falls / Kgalagadi - some photos
    By Blackie in forum 4x4 Trails / Routes / Clubs
    Replies: 16
    Last Post: 2009/09/03, 08:18 AM

Tags for this Thread

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •