|
No one ever ruined their eyesight by looking at the BRIGHT side!!
Ford Ranger 4l 4x4
Nissan Patrol 4.8
Nissan King Cab (aka Navara )
“Everybody is a genius. But if you judge a fish by its ability to climb a tree, it will live its whole life believing that it is stupid.”
Albert Einstein
Whoooopa 3 The Goat strike back
https://www.youtube.com/watch?v=uqw5...ature=youtu.be
Another teazer.....
https://www.youtube.com/watch?v=51KljMSXOnI
Toyota Fortuner 2.8 GD6 4x4 MT
Bush Lapa Miskruier 586
Youtube Channel: https://www.youtube.com/c/HenkBogaards4WheelingSA
4x4 Competency - Unit Standard 254135
Gaan vang ‘n ontbyt & ‘n paar doppe by Lake Grappa
As die rivier nie te hoog is nie kan julle ook gaan kajak ry tot net bo die waterval
As jy ‘n bergfiets het dan MOET jy dit saamvat en die sonopkoms sien vanaf die bo punt van Moon Rock
»Hfx
Ek het dit laasjaar in die winter gery. Die eerste stuk tot op Swartrante sal ek met my ma se Polo ry, solank die water deur die driwwe vlak genoeg isDaarna raak dit ietwat rowwer, maar niks meer as 'n softroader pad nie. Geen low range of diff lock nodig nie. Die pad is stadig om te ry in die Westekant van die park, vanwee die skerp draaie, wisselende padoppervlak en die talle driffies en erosieslote wat alhoewel sonder water, met sand en klippe opgevul was en somtyds 'n trappie gemaak het. Miskien is dit omdat ons in die droe winter daar was, maar ons het volop wild op die roete gesien. Jakkals, skilpaaie, uile en ander roofvoels veral arende. Hartman se zebra, elande, gemsbokke, hartbeeste, springbokke, baie koedoes, kameelperde en talle kleiner wildsoorte. Ons het twee agtereenvolgende dae dieselde roete gesien en dit anders beleef, maak seker julle kom by die uitkykpunte uit soos die Maanrots, Arrarat, Echo corner, ens. Volstruiswater en Springbokwater het mooi pieknekplekke by n watergat. Tydens vloede is daar drie water crossings aan die begin van die roete wat somtyd die weste van die park heeltemal afsny van die hoof ruskamp. Dan word 'n alternatiewe hek aan die Blouputs kant gebruik om die weste van die park binne te gaan, maar dis slegs vir die personeel beskore.
Last edited by Kierie; 2014/03/25 at 04:32 PM.
2019 Ford Ranger Wildtrak 2.0L bi-turbo A/T 10Spd 4x4
Venter Offroader 4x4 trailer with howling moon tent
Previous: Suzuki GV 3.2 V6 A/T
Current Platkar: BMW F30 330d A/T
Moenie Kalahari Vleishuis op Keimoes misry nie, Patrys maak die bekende Flip se Rib en so aan. As jy 'n weber saamvat, koop by haar 'n ontbeende skaapboud (dit word weer op 'n ANDER manier as die Flippen Boud voorberei), jy gaan met die teruggaan nog koop en saamvat huistoe. Jy moet dalk vooraf een bespreek (054 - 461 0134), sy het nie altyd voorraad nie.
Soos jy Keimoes inry vanaf Upt, ry net reguit oor die 4-rigting stop en dan sit sy links net na die vulstasie.
Mitsubishi Triton 3.2 Di-D 4x4 Auto with a Bush Lapa Miskruier (#30) following closely behind.
In the process of going there and doing that.
No one ever ruined their eyesight by looking at the BRIGHT side!!
Ford Ranger 4l 4x4
Nissan Patrol 4.8
Nissan King Cab (aka Navara )
“Everybody is a genius. But if you judge a fish by its ability to climb a tree, it will live its whole life believing that it is stupid.”
Albert Einstein
Whoooopa 3 The Goat strike back
https://www.youtube.com/watch?v=uqw5...ature=youtu.be
Another teazer.....
https://www.youtube.com/watch?v=51KljMSXOnI
Toyota Fortuner 2.8 GD6 4x4 MT
Bush Lapa Miskruier 586
Youtube Channel: https://www.youtube.com/c/HenkBogaards4WheelingSA
4x4 Competency - Unit Standard 254135
Ek wil nou nie die thread hijack nie, maar dis darem related.
Ek is besig om 'n depressie in te gaan oor die pad van die kaap af Augrabies toe. Het gister tyding gekry dat die N7 'n gemors is met stop en go's. Ek is nogals gedruk vir tyd en ver om te ry vir 'n naweek. Enige advies?
Feite: Ek ry rondom 1pm/2pm uit die Kaap reguit deur tot in Kakamas Donderdag die 17de. Ek sleep.
Hier is my opsies:
1) N7 tot in Springbok, draai regs op N14 tot by Kakamas. (Kry AL die padwerke)
2) R27 tot in Elandsbaai, Leipoldtville, Graafwater, Clanwilliam, dan...
2.1) R363 tot op Klawer (ken glad nie die pad nie) OF N7 tot op Klawer
2.2) Klawer, Van Rhynsdorp, Calvinia, Brandvlei, Kenhardt, Keimoes
3) Clanwilliam, R364 tot in Calvinia (ek ken tot en met Wupperthal se afdraai), lyk soos grondpad tot in Calvinia (dan Kenhardt, Keimoes)
Enige iemand 'n idee hoe erg daai padwerke is? Is dit die risiko in die nag op grondpaaie werd?
Fortuner 4x4 4L V6 aka "Tunafish" aka "Guzzler"
Bushlapa Vlooi #B212 aka "FLOSSIE"
Glamper, Rock Climber, Hiker, Diver, Rescue Medic, Professional and Volunteer Wine Tester.
Ek het daardie pad seker 9 jaar laas gery, maar is nie so besige pad nie, ons het gekom van Melkbos af. Ek het die pad langs die weskus baie geniet, ons het op Lambertsbaai gestop by vriende, die res van die pad was baie stil, soos boesmanland se paaie maar is, daardie tyd was die pad baie goed, maar in 9 jaar kan baie gebeer. Ek reken net dat die pad nie so besig is nie en moontlik nie so uitgetrap sal wees soos die kaap springbok roete nie. Dalk is hier iemand anders wat die pad meer onlangs gery het. Ek weet ook dat die Upington motorfiets manne hierdie pad gebruik vir wat hulle noem "man with balls" uithourit, hulle ry 1000km met die bike op eendag, en die wenner is die ou met die kortste tyd... Ek dink nie hulle sal dit waag met pad vol potholes nie... Bertie kan jou dalk beter help hier , hy het dit eenkeer gedoen.
No one ever ruined their eyesight by looking at the BRIGHT side!!
Ford Ranger 4l 4x4
Nissan Patrol 4.8
Nissan King Cab (aka Navara )
“Everybody is a genius. But if you judge a fish by its ability to climb a tree, it will live its whole life believing that it is stupid.”
Albert Einstein
Whoooopa 3 The Goat strike back
https://www.youtube.com/watch?v=uqw5...ature=youtu.be
Another teazer.....
https://www.youtube.com/watch?v=51KljMSXOnI
Ek weet die Weskus roete (R27) is mooi, maar kan dalk ook al uitgetrap wees, want baie mense ry dit om die padwerke op die N7 te mis.
Vanaf Calvinia tot Keimoes is nie meer baie padwerke nie en die grondpad vanaf Clanwilliam tot Calvinia is normaalweg goed, net redelik gruis wat jou BL gaan peper. Ek is nie doodseker nie, maar soos ek dit het is die padwerke op die N7 nou al noord van Vanrhynsdorp, wat kan beteken dat dit lank kan raak Springbok toe.
Die koerier maatskappye sal wel weet watter paaie baie padwerke op het, ek sal voorstel bel bietjie hulle (RAM, ens) en hoor wat die huidige situasie is.
Mitsubishi Triton 3.2 Di-D 4x4 Auto with a Bush Lapa Miskruier (#30) following closely behind.
In the process of going there and doing that.
Hoekom ry jy nie klawer, Van Rhynsdorp, Neuwoudsville,Calvinia,Brandvlei Kenhardt nie?
Dit is heelpad teerpad.
No one ever ruined their eyesight by looking at the BRIGHT side!!
Ford Ranger 4l 4x4
Nissan Patrol 4.8
Nissan King Cab (aka Navara )
“Everybody is a genius. But if you judge a fish by its ability to climb a tree, it will live its whole life believing that it is stupid.”
Albert Einstein
Whoooopa 3 The Goat strike back
https://www.youtube.com/watch?v=uqw5...ature=youtu.be
Another teazer.....
https://www.youtube.com/watch?v=51KljMSXOnI
Klawer, Van Rhynsdorp, Neuwoudsville,Loeriesfontein,Brandvlei Kenhardt nie?
Dit is heelpad teerpad, behalwe tussen Loeriesfontein en Brandvlei. Die stuk grondpad is een van die bestes wat ek al ooit gery het. Jy kan met veiligheid 100km/h ry so goed is dit. Die natuurskoon tussen Nieuwoudtville en Loeriesfontein is asemrowend met watervalle en kokerboomwoude.
Dit is 'n goeie opsie, maar dan het jy nogsteeds van Clanwilliam tot en met Van Rhynsdorp op daai N7. En die stop en go's daar klink vir my maar hairy. Ek is redelik sold op die roete, maar hoekom Loeriesfontein om Brandvlei toe? Dis die R355. Hoekom nie net aanhou met R27 tot in Brandvlei nie?Hoekom ry jy nie klawer, Van Rhynsdorp, Neuwoudsville,Calvinia,Brandvlei Kenhardt nie?
Jaco ek neem aan jy praat van die roete deur die berg langs Rocklands verby wat net na Wupperthal grondpad raak? Die R364? Ek oorweeg daai roete sterk want dis mooi daar verby Rocklands ook en vermy die N7 heeltmal. Ek is maar net nie seker van die grondpad gedeelte nie, maar as jy se hy is ok, dan is ek fine daarmee. Ek sal maar kyk hoe maak ek met die BL, dalk een van daai skadunet mods doen soos Michael gehad het voor daai naweek...ek het gelukkig nie BFG's op nie :Pen die grondpad vanaf Clanwilliam tot Calvinia is normaalweg goed
Almal noem Kenhardt dan Keimoes, ek neem aan daai smal grys strepie op die kaart tussen Kenhardt en Kakamas is nie so bright idee vir 1am in die oggend nie? Keimoes om seker maar beter ne?
Baie dankie vir al die replies. Dit word waardeer.
Fortuner 4x4 4L V6 aka "Tunafish" aka "Guzzler"
Bushlapa Vlooi #B212 aka "FLOSSIE"
Glamper, Rock Climber, Hiker, Diver, Rescue Medic, Professional and Volunteer Wine Tester.
Ek het nie die grondpad tussen Clanwilliam en Calvinia onlangs gery nie, maar dit is normaalweg in 'n goeie toestand, maar selfs al is hy so sleg dat jy 80km/h moet ry, gaan dit steeds beter wees as die stop/go's op die teerpad, reken ek.
Die grys strepie tussen Kenhardt en Kakamas is 'n goeie opsie vir die dag, die wereld is mooi daarlangs. Dit is so half en half waar die Boesmanland en die Kalahari met mekaar vermeng met rooi duine en kameeldoringbome van die Kalahari wat verweef is tussen die harde, klipperige veld van die Boesmanland. Ons het egter baie goeie laat somerreens gehad en daar is baie driffies op daai pad wat verseker almal sleg oopgespoel sal wees en beslis nog nie herstel sal wees nie. In die nag met 'n karavaan op jou gat, gaan jy baie stadig daar moet ry om nie erens in die moeilikheid te trap nie, terwyl jy nie die natuurskoon gaan sien om op te maak vir die frustasies met die pad nie.
Mitsubishi Triton 3.2 Di-D 4x4 Auto with a Bush Lapa Miskruier (#30) following closely behind.
In the process of going there and doing that.
Die grys paai word nie baie gery nie, so jy kan gelukig wees en dit vang dat hy onlangs geskraap is en dan lekker ry, of omdat dit nie gereeld gebruik word nie, is die tussen poses van skraap lank, so jy kan hom kry met baie "corrugation" die ander probleem is as jy probleem kry langs die pad, geen selfoon opvangs plaashuise is soos in baie ver uitmekaar en jy gaan lank wag vir iemand wat verby kom vir hulp.
Die teerpad Keimoes om is die beter opsie.

Bookmarks