Hulp met Echo Mk2 tent





Results 1 to 11 of 11
  1. #1
    Join Date
    Jun 2012
    Location
    Klerksdorp
    Age
    40
    Posts
    670
    Thanked: 64

    Question Hulp met Echo Mk2 tent

    Hi almal

    Ek het onlangs 'n tweede handse Echo Mk2 tent vir my wa gekry en spook bietjie met die afdakke se opstelling. Kan iemand my dalk se wat die standaard afdakke se grotes is vir die Mk2 en hoe dit pas? Is dit dieselfde as die Mk3 wat huidiglik op Echo 4x4 se website gewys word?
    Ek is nie seker of al my afdakke standaard is nie...
    2009 Toyota Fortuner 3.0 d-4d 4x2
    Custom off-road trailer with Echo TTT

  2. #2
    Join Date
    Jan 2009
    Location
    Pretoria
    Age
    33
    Posts
    531
    Thanked: 145

    Default

    Hello Konstant,

    Ek glo hulle sal dieselfde wees - let net dat daar 'n klein verskil in lengtes is vir die Echo 3 en Echo 4 se tent - so maak net seker watter een is jou grootte.

    My awnings is ongelukkig almal vas aan die tent, anders kon ek hulle gemeet het.

    Hoop iemand anders kan dalk van meer hulp wees.

    Groete

  3. #3
    Join Date
    Jun 2012
    Location
    Klerksdorp
    Age
    40
    Posts
    670
    Thanked: 64

    Default

    Dankie Martin

    As ek na die uitleg op Echo se site kyk is daar 'n groot verskil. Ek het wel die een lang seil van 3.5m wat agter die wa loop, maar nie 'n 4.5m seil by die kombuis nie. Ek het twee kleiner seile van 2.1/2.2m waarvan die een se kleur effe verskil van die res, daarom dink ek dit is nie standaard nie. Ek kon hulle soort van maak pas (lyk of ek kamp langs my huis ), maar sal graag die regte grotes wil bevestig.

    Groete,
    Konstand
    2009 Toyota Fortuner 3.0 d-4d 4x2
    Custom off-road trailer with Echo TTT

  4. #4
    Join Date
    Jun 2012
    Location
    Klerksdorp
    Age
    40
    Posts
    670
    Thanked: 64

    Default

    Ek sien die pale se lengtes verskil ook, vermoedelik vir afloop van reen water? Weet iemand dalk watter paal kom waar?
    2009 Toyota Fortuner 3.0 d-4d 4x2
    Custom off-road trailer with Echo TTT

  5. #5
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Pretoria / Motopi Village, Northern Botswana
    Age
    45
    Posts
    3,687
    Thanked: 272

    Default

    Hi Konstand,

    Ons is einde verlede jaar gebless met die Mk2 tent wat maar 2 jaar oud is...maar om alles self te maak pas EISH...ek het my wanetjie gehak en na Echo toe gery en hom daar vir die dag gelos...Reinard het my regtig mooi gehelp en alles opgestel en vasgemaak soos wat dit moet wees...

    Ek weet jy is ver maar dalk vir 'n dag deur ry en hom vir hulle bring? Ek sal jou stick vir koffie tenminste

    Ek sit met 2 ekstra awnings nadat my tent gefit is...as jy iets kort, dalk sal dit hierdie 2 wees, laat weet maar.

    Die BAIE lang pale moet in die middel van elke awning kom sodat die water mooi afloop ja en nie opdam nie...hoop dit help bietjie.

    Seen en vrede vir jou!

    trev
    2014 Land Cruiser 76 SW with extras
    2019 Jaguar Inkwe 4 Offroad Caravan

  6. #6
    Join Date
    Jun 2012
    Location
    Klerksdorp
    Age
    40
    Posts
    670
    Thanked: 64

    Default

    Dankie Trevor. Ja, ek het toe uiteindelik vir my n tent gekry, moes ook klein bietjie meer uit haal as wat jy destyds joune voor verkoop het, maar darem steeds n goeie prys gekry.
    Watter awnings het jy oor? Op die fotos van al die echos wat ek nou al gekyk het, stem dit tog ooreen met die uitleg van die echo soos op hul site. Dus dink ek my twee kort seile pas nie werklik waar ek hul gebruik nie. Dink dis net die 3.5m seil agter die wa wat oorspronklik is.
    Sal graag die regte seil vir die kombuis te kry en die se kant seile. Kant 1 tot 6 verkoop hier vir ongeveer R6000...

    Komende naweek is ons eerste kamp met die wa en tent, sien baie uit daarna! Ek sal bietjie fotos neem en hier laai.
    2009 Toyota Fortuner 3.0 d-4d 4x2
    Custom off-road trailer with Echo TTT

  7. #7
    Join Date
    Jun 2012
    Location
    Klerksdorp
    Age
    40
    Posts
    670
    Thanked: 64

    Default

    Huidige uitleg
    Attached Images Attached Images  
    2009 Toyota Fortuner 3.0 d-4d 4x2
    Custom off-road trailer with Echo TTT

  8. #8
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Pretoria / Motopi Village, Northern Botswana
    Age
    45
    Posts
    3,687
    Thanked: 272

    Default

    Hi Konstand,

    Bly jy het toe reggekom met 'n tent!!!

    Ek moet eerlik wees ek is self nie seker watter 2 awnings dit is nie...my tent het AL die awnings reg rondom. Reynard het gese ek moet dit net vir hom bring en hy sal, net deur om na dit te kyk, vir my kan se watter dit is...ek moet net sover kom om by hom uit te kom. Dan sal ek vir jou se...reg so?

    Dit sal seker eers na volgende week wees...ek en my kids ry Sondag sentraal kalahari toe...

    Seen en vrede vir jou!

    trev
    2014 Land Cruiser 76 SW with extras
    2019 Jaguar Inkwe 4 Offroad Caravan

  9. #9
    Join Date
    Jun 2012
    Location
    Klerksdorp
    Age
    40
    Posts
    670
    Thanked: 64

    Default

    Dit is 100%, baie dankie!

    Julle moet dit baie geniet!! Gaan julle vir ontspanning of sending werk?
    Bring foto's saam seblief!

    Groete,
    Konstand
    2009 Toyota Fortuner 3.0 d-4d 4x2
    Custom off-road trailer with Echo TTT

  10. #10
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Pretoria / Motopi Village, Northern Botswana
    Age
    45
    Posts
    3,687
    Thanked: 272

    Default

    Dis bietjie van albei...Vader het ons as gesin nou voltyds Botswana toe geroep maar nog nie seker van die details nie...so gaan bietjie afsonder en hoor wat Sy plan is vir ons...

    Vriende van ons het 'n jag/wilds plaas so in die hoek waar Khutse en CKGR bymekaar kom...ons gaan daar wees vir die week.

    Seen en vrede vir jou...ek laat weet jou oor die awnings. Iemand anders ook nou gevra maar jy was eerste.

    trev
    2014 Land Cruiser 76 SW with extras
    2019 Jaguar Inkwe 4 Offroad Caravan

  11. #11
    Join Date
    Jun 2012
    Location
    Klerksdorp
    Age
    40
    Posts
    670
    Thanked: 64

    Thumbs up

    So paar fotos van ons kamp. Alle staan plekke is onder dak, so die awnings was nie nodig nie.
    Attached Thumbnails Attached Thumbnails Click image for larger version. 

Name:	20140329_100809.jpg 
Views:	137 
Size:	95.5 KB 
ID:	274230   Click image for larger version. 

Name:	20140329_100857.jpg 
Views:	138 
Size:	105.4 KB 
ID:	274231   Click image for larger version. 

Name:	20140329_100931.jpg 
Views:	125 
Size:	72.3 KB 
ID:	274232   Click image for larger version. 

Name:	20140329_112245.jpg 
Views:	119 
Size:	68.6 KB 
ID:	274233  
    2009 Toyota Fortuner 3.0 d-4d 4x2
    Custom off-road trailer with Echo TTT

Similar Threads

  1. Terug uit Kaokoland...
    By Mudder in forum Namibia
    Replies: 23
    Last Post: 2014/09/08, 09:03 AM
  2. jimny met trailer roof top tent
    By pienkie in forum Trailers, Caravans, Towing etc
    Replies: 4
    Last Post: 2013/11/25, 11:18 AM
  3. Kamp met n tent
    By Tweetie in forum The 4x4 Pub
    Replies: 24
    Last Post: 2012/01/26, 04:40 PM
  4. WC Long Weekend Getaway - August 2007
    By SimonB in forum Western Cape
    Replies: 235
    Last Post: 2007/08/31, 07:20 AM

Tags for this Thread

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •